Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys  (Read 2382 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« op: April 09, 2008, 11:45:19 AM »
Bespreking en gelukwensing kan hier geskied

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #1 op: April 09, 2008, 11:56:54 AM »
SP Ben
Dit is 'n besondere dag in die geskiedenis van ons jeugdige staat Bravoland! Die burgers het gestem en die VR is verkies, kort daarna het die VR lede hul mandaat van die kiesers aangewend om die Eerste Burger van die land aan te wys, en met oorweldigende meerderheid is u verkies en geroep.

Ons is trots op u en wens u al die seen toe vir die belangrike taak wat u as Staatspresident moet verrig. Ons sal u bystaan in alles wat gedoen moet word, en ons sal u dra, ook in ons gebede, dat u met wysheid en insig beklee sal wees in belang van ons mense.

Baie hartlik geluk.

Kennis is mag

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #2 op: April 09, 2008, 12:07:44 PM »
Ben

Baie geluk en sterkte met die belangrike taak.

Ons kan nou weer die stryd terug sit op die spoor en voort gaan.

Jy kan ten alle tye op ons samewerking staat maak.
VOEL TUIS

Afwesig Boerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 206
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #3 op: April 09, 2008, 12:27:41 PM »
Geluk Ben, dis hoe dit hoort!
Vir GOD en Volk en Vaderland

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #4 op: April 09, 2008, 12:35:05 PM »
Baie geluk geagte SP Ben, sterkte met die taak wat (weereens!) op u wag.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #5 op: April 09, 2008, 01:12:47 PM »
Hartlik geluk Ben!

Van al die Bravolanders op Buhrmannsdrif
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #6 op: April 09, 2008, 01:34:05 PM »
Baie geluk SP Ben

Sterkte vir die belangrike taak

Groete
Sannie
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #7 op: April 09, 2008, 02:07:44 PM »
SP Ben,

Baie geluk met jou verkiesing as Staatshoof van Bravoland. Die Burgers van Bravoland het die Volksraad verkies, en die Volksraad het jou verkies om voor te loop.

Sterkte met die groot taak wat voorlê, dit gaan nie altyd maklik wees nie, maar wees verseker van die Volksraad se volle steun en ek glo die Burgers s’n ook. Ons moet altyd onthou dat ons ‘n span is en dat Bravoland nie kan werk as ons nie saamwerk nie, maar ons het iemand nodig om die pas aan te gee, om voor te loop.

John Vorster het met sy eerste openingsrede as Eerste Minister die volgende woorde gesê:

“ ‘n Goeie leier is iemand wat voor loop, maar nie so ver voor dat hy alleen loop nie.”

‘n Leier is ook iemand wat geen ongeregtighede duld nie en uitgesproke daaroor is sonder om te wonder of dit sy gewildheid of aansien sal aantas. Iemand soos waarvan Johannes Trojan in die onderstaande gedig skryf wat “vreesloos die waarheid bring, wanneer ander skugter swyg” en bang is vir veroordeling.

Stap voor!

Wees JY die een!
Een moet vooruit
Om te wys daar is nog 'n stem,
wat as ander skugter swyg,
vreesloos die waarheid bring.

Een moet vooruit in die nood
wanneer mense vra: waar is die man
wat die moed het om voor te loop?
Wees jy die een! Stap voor!

Johannes Trojan 1837 – 1915

Geen toegewings...

Baie sterkte en mag God jou seën in jou werk.

Vriendelike groete
Karina

Jankejan

  • Gas
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #8 op: April 09, 2008, 02:45:16 PM »
Baie geluk Ben.

Bravoland is 'n voorbeeld vir die res van Afrika. Gemeet aan Afrika sou die afgelope verkiesing met chaos gepaard gegaan het, met kandidate wat die bevolking met meel omkoop, of hul vyande intimideer.

Op kantoor Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #9 op: April 09, 2008, 05:28:13 PM »
Baie geluk Ben.

Sanderis

  • Gas
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #10 op: April 09, 2008, 07:24:29 PM »
Geluk Ben , ek hoop dinge kan nou weer bietjie tot normaal toe terugkeer en ek glo ook dit het al .
Karina , pragtige skrywe ; ek sal dit onthou.

Afwesig 1234

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 57
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #11 op: April 09, 2008, 08:45:51 PM »
Baie geluk Ben.

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #12 op: April 09, 2008, 08:46:12 PM »
Baie geluk SP Ben.

Ek is baie trots op jou!

Onthou ek is altyd daar vir jou en sal jou help waar ek kan!

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #13 op: April 09, 2008, 09:28:28 PM »
Baie geluk SP Ben.

Ek is baie trots op jou!

Onthou ek is altyd daar vir jou en sal jou help waar ek kan!

So praat 'n Boerin - en geluk met jou helfte se verkiesing (selfs op meer as een plek)

Lekker slaap almal -- more is mos daardie snaakse dag ....
Kennis is mag

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #14 op: April 09, 2008, 09:32:53 PM »
Dankie Oom Clem,lekker slaap! ;)

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #15 op: April 09, 2008, 09:58:30 PM »
Bravolanders,

My opregte dank, nie net vir die gelukwense nie, maar ook vir die vertroue. Die wense van sterkte het ek brood nodig, maar dan moet ek by se dat die Bravoland Volksraad 'n gedugte span is wat die taak heelwat ligter maak. Enige een van hulle kon die taak met gemak behartig het.

Vriendelike groete,

Ben Geldenhuys

Afwesig Stroh

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 24
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #16 op: April 10, 2008, 10:07:32 AM »
Ek sal jou volg.

VOORWAARTS

Afwesig Leeuw

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 51
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #17 op: April 10, 2008, 10:19:22 AM »

John Vorster het met sy eerste openingsrede as Eerste Minister die volgende woorde gesê:

“ ‘n Goeie leier is iemand wat voor loop, maar nie so ver voor dat hy alleen loop nie.”

‘n Leier is ook iemand wat geen ongeregtighede duld nie en uitgesproke daaroor is sonder om te wonder of dit sy gewildheid of aansien sal aantas. Iemand soos waarvan Johannes Trojan in die onderstaande gedig skryf wat “vreesloos die waarheid bring, wanneer ander skugter swyg” en bang is vir veroordeling.

Stap voor!

Wees JY die een!
Een moet vooruit
Om te wys daar is nog 'n stem,
wat as ander skugter swyg,
vreesloos die waarheid bring.

Een moet vooruit in die nood
wanneer mense vra: waar is die man
wat die moed het om voor te loop?
Wees jy die een! Stap voor!

Johannes Trojan 1837 – 1915

Geen toegewings...

Baie sterkte en mag God jou seën in jou werk.

Vriendelike groete
Karina

Kan ons nie hierdie aanhalings sommer op die voorblad onder die Video sit nie? Dit is van toepassing op elkeen van ons want elkeen is 'n leier in eie reg.

Dankie Karina.

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #18 op: April 10, 2008, 03:41:37 PM »
Geluk SP Ben!!!!
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #19 op: April 10, 2008, 03:43:56 PM »
Dankie Nantes!

Bly om jou weer hier te sien (party mense is mos nou te vernaam om gereeld besoek af te le)

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal