Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys  (Read 2382 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 419
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #20 op: April 10, 2008, 07:44:27 PM »
Geluk en sterkte Ben

Psalm 1:1-3
WELGELUKSALIG is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie;
maar sy behae is in die wet van die HERE, en hy oordink sy wet dag en nag. 
En hy sal wees soos 'n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit.
 



En hoor jy die magtige dreuning...

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Insake: Bespreking - Nuwe Staatshoof Ben Geldenhuys
« Antwoord #21 op: April 14, 2008, 09:14:33 AM »
Geagte SP Ben

Baie geluk!  Nou kan ons in Bravoland weer die stryd voort sit.

Vriendelike groete

Johann


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal