Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Janneman Beyers  (Read 8229 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #20 op: May 06, 2008, 08:35:15 AM »
Ja dit is moontlik.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #21 op: May 06, 2008, 08:48:22 AM »
Baie dankie! Ons kan dalk meer mense so bereik.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #22 op: May 07, 2008, 09:24:15 AM »
Kan ons die Trust se Bank besonderhede geplaas kry - daar is diegene wat moontlik weens afstande nie die dinee kan bywoon nie - maar tog wil help.

Vriend Jan ?
Kennis is mag

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #23 op: May 07, 2008, 09:47:48 AM »
Janneman Beyers Trust
IT 1802/08

Rek Naam : Janneman Beyers Trust
Rek Tipe : Spaar
ABSA Ben Swart Straat
Tak kode : 632005
Rek no: 920 169 0776

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #24 op: May 07, 2008, 09:49:15 AM »
Dankie Jan!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #25 op: May 08, 2008, 08:18:31 PM »
Sterkte Jan julle is in ons gebede. 
Jou ma het aan my 'n e-pos gestuur ek het by haar bespreek vir die dinee.

Groete.
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig blikoor

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #26 op: May 14, 2008, 10:35:34 AM »
Jan, as Praager, wens ek jou en jou gesin sterkte, voorspoed en 'n onwrikbare geloof toe.

Ek glo nie ons op Praag het besef die geweldige stryd wat jjulle besig is om te stry nie. Julle is in my en my gesin se bede.

Groete

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #27 op: May 14, 2008, 11:06:59 AM »
Blikoor,

Dankie vir jou gesindheid.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #28 op: May 14, 2008, 11:09:43 AM »
Weereens baie dankie aan al die seenwense en gebede.

Die laaitjie het dit nodig..  Hy trek maar swaar.

Afwesig Ogriet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 33
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #29 op: May 14, 2008, 05:53:13 PM »
Jan baie sterkte aan jou en jou gesin, my gebede is met julle.

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 419
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #30 op: May 14, 2008, 07:54:42 PM »
Jan NIKS is vir God onmoontlik nie!
En hoor jy die magtige dreuning...

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #31 op: May 15, 2008, 10:06:37 AM »
Bravolanders, gaan loer 'n bietjie in by die volgende skakels i.v.m Janneman. Daar is metodes hoe julle 'n bydrae kan lewer.

http://www.bravoland.co.za/forum/index.php?topic=3059.0

http://www.bravoland.co.za/forum/index.php?topic=3058.0

http://www.bravoland.co.za/forum/index.php?topic=3061.0




Enige hulp sal waardeer word.
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #32 op: June 11, 2008, 08:23:30 AM »
Dit is met meegevoel dat ek verneem het van die heengaan van klein Janneman Beyers. My opregte meegevoel aan die Beyers gesin en familie. 

Afwesig Basjan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 258
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #33 op: June 11, 2008, 08:35:27 AM »
Jan , my innige meegevoel met julle groot verlies.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #34 op: June 11, 2008, 09:07:54 AM »
Jan en Gesin

Mag ons Hemelse Vader julle dra in hierdie tyd. Ons gebede is met julle.


Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #35 op: June 11, 2008, 09:11:01 AM »
Beyers gesin

Ons treur saam met julle - maar ons het ook die wete dat hy nou is waar ons almal graag wil wees.

Wees sterk en vertrou op die Heer vir vertroosting en krag.
Kennis is mag

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #36 op: June 11, 2008, 09:13:55 AM »
Soos 'n engeltjie hier op aarde, het hy vir ons gewys wat is werklik waarde.
Ons sal jou nooit vergeet nie klein Janneman.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #37 op: June 11, 2008, 09:16:51 AM »
Jan en familie,

Ons opregte meegevoel aan julle.Dink aan julle in die tyd.Mag God vertroosting aan julle bring.Baie sterkte!!!

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #38 op: June 11, 2008, 09:36:05 AM »
Aan die Beyers gesin,

Ek het nie woorde nie.
Sterkte deur die moeilike tyd
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Janneman Beyers
« Antwoord #39 op: June 11, 2008, 09:39:40 AM »
Jan, Aliena en familie,

Klein Janneman se plekkie in jul huis mag dalk nou leeg wees, maar hy sal altyd voortleef in jul harte. My innige meegevoel met julle en sterkte vir die tyd wat voorle.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal