Afdeling van die Afrikanerfront > Algemene Besprekings
Lid-organisasies van die Afrikanerfront
Cois.:
HNP
Verkenners
Aksie Vrouekrag
Volkseie Museumraad
Stigting vir Nasionale Minderhede
Bravoland
Afrikaner Volkseie Sport
Studiegroep vir Eietydse Geskiedenis
Tussentydse Afrikanerraad
Koördinerende Afrikanerraad
Genootskap vir Afrikaner Simbole
Boerekommandokorps
Vrye Republikeinse Beweging
Nasionale Belastingbetalersunie
Radio Pretoria
Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans
Bybel en Volk
Majuba Boerevolktrust
Tabbok
TLU SA
Reddingsdaad onderwysbond,
AFrikaner Kultuurbond
AWB.
Hans Dons:
Wanneer is dit saamgestel?
Clem de Klerk:
Afrikaner Front is gestig in November 2007 met 19 deelnemende organisasies wat toegetree het, die res het verlede Saterdag toegetree.
Hans Dons:
Het die TLU nie onttrek nie? Of misgis ek my met 'n ander organisasie?
Clem de Klerk:
TLU SA het nie onttrek nie - dit is dus 'n vergissing
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version