Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: HELP asseblief  (Read 5795 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kapenaar

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 53
  • Ter wille van die waarheid!
HELP asseblief
« op: April 22, 2008, 12:31:16 PM »
Skies, ek was op verlof en noudat ek trug is, hoor ek ek is verkies tot die volksraad, maar nou kry ek nie geregestreer nie en ek kry ook nie gestem vir 'n president nie. 

Wat moet ek doen?

Kan iemand asseblief help

Groete
Jacobus
Seek not the favour of the multitude; it is seldom got by honest and lawful means. But seek the testimony of few; and number not voices, but weigh them." - Immanuel Kant -

Afwesig Boerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 206
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #1 op: April 22, 2008, 12:34:42 PM »
Welkom Terug Jacobus.
Kry dominees gewoonlik sulke Laaaaaaaaaang vakansies.
Registrasie is verby.....
erger, die stemming is verby......
NOG erger die nuwe president is ook al verkies.............

Ek hoop jou vakansie was lekker maat.

Hendrik
Vir GOD en Volk en Vaderland

Afwesig Kapenaar

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 53
  • Ter wille van die waarheid!
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #2 op: April 22, 2008, 12:41:30 PM »
 :D

Die vakansie was darem nie net vir rus nie, maar vir die swottings ook!

Maar hoe kom ek nou by die uniegebou in?
Seek not the favour of the multitude; it is seldom got by honest and lawful means. But seek the testimony of few; and number not voices, but weigh them." - Immanuel Kant -

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #3 op: April 22, 2008, 12:42:18 PM »
Kapenaar

Ek het vir jou 'n pm gestuur.
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #4 op: April 22, 2008, 12:43:06 PM »
 ;D  ;D  ;D

Ja die helfte van ons vakansies word vir berading gebruik om al die gemeente se probleme uit die sisteem te kry!

Dokters Dominees en Onderwysers is mense wat altyd minder as die res van die samelewing van hulle eie vakgebiede weet!  :)
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Kapenaar

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 53
  • Ter wille van die waarheid!
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #5 op: April 22, 2008, 12:48:54 PM »
Dankie!!!!

Ek het geregestreer, uiteindelik!!!

Ek moet nou eers weer gaan werk (na die vakansie).

Jacobus
Seek not the favour of the multitude; it is seldom got by honest and lawful means. But seek the testimony of few; and number not voices, but weigh them." - Immanuel Kant -

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #6 op: April 22, 2008, 12:58:10 PM »
Lekker werk Jacobus, gelukkig is daar net 3 en 'n half dae van hierdie week oor, en volgende week het net twee werksdae, so jy sal darem nie te swaar kry nie!  ;D

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #7 op: April 22, 2008, 01:02:53 PM »
Vakansie dae tel ongelukkig nie vir predikante nie  :(
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #8 op: April 22, 2008, 01:05:27 PM »
OD,

Ek was nog altyd onder die indruk dat predikante net Sondae werk? (Toemaar ek koes solank)

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #9 op: April 22, 2008, 01:15:54 PM »
Ek het ook so gedink, hulle doen dalk hulle voorbereiding op 'n Saterdagaand of so...  :D

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #10 op: April 22, 2008, 01:16:50 PM »
Voorbereiding?

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #11 op: April 22, 2008, 01:21:07 PM »
As ek die Ds is, sal ek julle onder sensuur plaas :D
VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #12 op: April 22, 2008, 01:23:06 PM »
Kan mens twee keer onder sensuur wees?

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #13 op: April 22, 2008, 01:29:08 PM »
Wel, as hulle voorbereiding is soos wat ek vir my klasse voorberei, dan is dit nie eintlik baie werk nie!  ;D

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #14 op: April 22, 2008, 02:06:07 PM »
As julle nou weer so lekker klets, neem ek aan dat almal nou reggekom het wat probleme met aanteken gehad het. Dankie vir die gewilliges wat so gou gehelp het.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kapenaar

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 53
  • Ter wille van die waarheid!
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #15 op: April 23, 2008, 11:40:21 AM »
 :D  Kom kuier bietjie hier by my op Coligny, dan wys ek julle hoe lyk 'n predikant se week en voorbereiding! As julle kom kuier dat het ek weer iets om te doen  ;D

Jacobus
Seek not the favour of the multitude; it is seldom got by honest and lawful means. But seek the testimony of few; and number not voices, but weigh them." - Immanuel Kant -

Jankejan

  • Gas
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #16 op: April 23, 2008, 04:50:58 PM »
OD, met respek, jy sal nie 'n man wat saam jou in die Fort gebly het kan flous met voorbereiding stories nie...

007Meisie

  • Gas
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #17 op: April 24, 2008, 07:20:29 PM »
 ;D Ben ou matta as jy vir die 2de keer onder sensuur geplaas
 word dan gis jy al...  ::)

Afwesig Wilco

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 54
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #18 op: March 09, 2009, 12:57:58 PM »
viki kan glad nie in bravoland inkom nie. Sy sê:

EK KAN NIE INLOG NIE, NIE REGISTREER NIE, WANT MY EPOS EN NAAM BESTAAN REEDS. EKS VERONDERSTEL OM 'N EPOS TE KRY WAT DAN MOET HELP MET MY WAGWOORD- WAT EK NIE KRY NIE.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: HELP asseblief
« Antwoord #19 op: March 09, 2009, 01:41:51 PM »
Wilco, as jy kontak met Viki het, laat weet haar asb dat ek die besonderhede vir haar ge-epos het.

Groete
Christa
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal