Presidensiƫle Kantore > Staatsadministrasie

HELP asseblief

(1/5) > >>

Kapenaar:
Skies, ek was op verlof en noudat ek trug is, hoor ek ek is verkies tot die volksraad, maar nou kry ek nie geregestreer nie en ek kry ook nie gestem vir 'n president nie. 

Wat moet ek doen?

Kan iemand asseblief help

Groete
Jacobus

Boerseun:
Welkom Terug Jacobus.
Kry dominees gewoonlik sulke Laaaaaaaaaang vakansies.
Registrasie is verby.....
erger, die stemming is verby......
NOG erger die nuwe president is ook al verkies.............

Ek hoop jou vakansie was lekker maat.

Hendrik

Kapenaar:
 :D

Die vakansie was darem nie net vir rus nie, maar vir die swottings ook!

Maar hoe kom ek nou by die uniegebou in?

Sannie van der Walt:
Kapenaar

Ek het vir jou 'n pm gestuur.

Oranje-Doring:
 ;D  ;D  ;D

Ja die helfte van ons vakansies word vir berading gebruik om al die gemeente se probleme uit die sisteem te kry!

Dokters Dominees en Onderwysers is mense wat altyd minder as die res van die samelewing van hulle eie vakgebiede weet!  :)

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version