Viki, in die blou balkie sal jy 'n 'profiel' opsie sien. Klik daarop. Jou hele profiel gaan dan op die skerm verskyn. In die linkerkolom is daar verskillende opsies. Kies 'account related settings'. Dit is dan die afdeling waar jy jou wagwoord verander.
Hoop dit help.
Groete
Christa