Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Bravoland is een jaar oud!  (Read 3528 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Bravoland is een jaar oud!
« op: April 24, 2008, 10:41:48 AM »
Bravolanders,

Bravoland is vandag 'n jaar oud. In die laaste jaar het die Bravolanders heelwat uitgerig en totstand gebring. Dit was 'n jaar waarin ons baie geleer het, maar dit is ook 'n jaar waarin die grondslag gele is vir groter dinge.

Kom deel u ervaringe van Bravoland in ons eerste jaar gerus met ons.


http://www.youtube.com/watch?v=dF4xBc9NOmQ&feature=user

Afwesig Hans Dons

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 80
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #1 op: April 24, 2008, 11:20:17 AM »
Geluk Bravolanders!

Hans Dons De Lange

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #2 op: April 24, 2008, 11:50:54 AM »
Brovolanders,
Vir my het die eerste jaar sy hoogtepunte gelewer wat ook blywende indrukke gelaat het. Die bystand aan verarmde volksgenote weerspieel nie net die gesindheid van die burgers nie, dit spreek ook van ons Christelike waardes wat tot uiting kom in woord en veral in daad.

Die vlak van beredenering en standpuntstelling van burgery, en in die besonder van verkose Volksraadslede gee 'n warm gevoel omdat dit getuig van suiwer denke, sterk oortuigings en vasbeslotenheid.

Die hantering van aangeleenthede tydens die krisis-uur vroeg in 2008, het die volwassenheid van ons mense bevestig, en dit opsigself bied ruimte in denke dat ons met sulke volwassenheid, sekerlik op koers is met volksgenote wat volksnasionalisme openbaar - en uiteindelik 'n beduidende bydrae gaan lewer in die toekoms om ons volk tot volle soewereine onafhanklikheid te lei.

Dit is in die besonder waarneembaar dat die jonger geslag met diep oortuigings hul offervaardig gemaak het in belang van ons hoogste ideale.

Hartlik geluk - Bravoland is op die wenpad na volksvryheid as hierdie standaard gehandhaaf word.

Gegroet
Clem
Kennis is mag

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #3 op: April 24, 2008, 12:15:35 PM »
Ek moet erken, hierdie is voorwaar 'n trotse dag vir my persoonlik, asook baie Bravolanders. Baie dankie aan elke burger en besoeker.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #4 op: April 24, 2008, 01:01:56 PM »
Geluk Bravoland! Ek is trots om deel te wees van hierdie span mense!

Ons toekoms lyk blink!

OD
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Sanderis

  • Gas
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #5 op: April 24, 2008, 01:08:28 PM »
Geluk Bravo, mag u nog bestaan vir ons agter-kleinkinders.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #6 op: April 24, 2008, 02:41:44 PM »
Baie geluk aan elkeen wat bygedra het tot Bravoland, aan elkeen wat in Bravoland geglo het te midde van baie teenkanting en struikelblokke. Met geloof en harde werk kan enigiets 'n sukses wees.

Dankie aan al die getroue slawe wat elke dag op die forum is en elke dag kom inloer, dit is julle wat die droom 'n werklikheid gemaak het en nou die voortbestaan van Bravoland verseker. Daar is nog baie drome wat verwesenlik moet word, maar in 'n jaar het Bravoland gegroei uit sy kinderskoene tot 'n volwaardige Volksorganisasie wat saam met organisasies soos die HNP, Radio Pretoria, die AWB, die Verkenners, ens. onder die Afrikanerfront, om dieselfde tafel kan sit, selfs al is ons nog 'n baie jong organisasie.

Baie dankie aan elkeen wat hiertoe bygedra het. Ek sal volgende Donderdag 'n heildronk by die presidensie gaan drink!  :)

Nog 'n video:


Afwesig Ankoren

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 104
    • Uit my ("Boeremag")-dagboek
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #7 op: April 24, 2008, 03:30:04 PM »
Bravoland
Veels geluk, mag daar nog baie wees!!!!
Anita

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #8 op: April 24, 2008, 04:05:16 PM »
Ek kan nie glo 'n jaar is al verby nie.

Dankie vir almal se hardewerk, opofferings, raad en hulp die afgelope jaar

Ek is trots om deel te wees van die Bravoland span.

Hartlik geluk
VOEL TUIS

Afwesig Maarten Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 326
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #9 op: April 24, 2008, 05:36:34 PM »
Baie Geluk Bravoland!

Dit was 'n jaar vol ondervindinge. Ons het vriende gemaak, so paar verloor langs die pad, maar meestal gemaak.
Ek het lewens vriende gemaak op Bravoland. Ek het ongelukkig nie 'n kans gehad om meeste van julle te ontmoet toe ek nou onlangs in SA was nie, maar ek kan sien dat ons nog almal regtig baie HART het vir DIE SAAK!
Baie dankie aan almal wat Bravoland aan die gang hou!

Wat 'n voortreflike klomp mense!

Groete
Maarten
ΜΟΛΩΝ ΛΑΒΕ

Afwesig Ogriet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 33
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #10 op: April 24, 2008, 09:07:59 PM »
Hartlik geluk met Bravoland se 1ste verjaarsdag, mag die volgende een in VRYHEID wees. 

Dankie aan elkeen wat met soveel ywer werk om Bravoland so spog kuberstaat te hou. 

Hip Hip Hoera.

Afwesig Trudie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 6
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #11 op: April 24, 2008, 09:49:38 PM »
Baie baie geluk aan bravoland!!! Ek is trots om deel te wees van so 'n begeesterde groep Afrikaners!  Bou voort aan die volk van ons.

Trudie

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #12 op: April 24, 2008, 10:09:26 PM »
Baie dankie aan ieder en elk wat hierdie jaar die pad saam geloop het.  Dit is voorwaar 'n eer om deel te kan wees van so 'n formidabele span.  Mag Bravoland in die komende jaar van krag tot krag gaan.

Groete
Sannie
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #13 op: April 25, 2008, 12:38:32 AM »
*..buig die knie en die hoof..*

Dankie Liewe Vader dat U ons die jaar gelei het. Dankie dat U oor ons waak en U hand van Beskerming oor ons gehou het. Gee ons asseblief die insig en die kennis om in die komende jaar ook volgens U wil te leef en te handel. Versterk ons sodat ons kan uitreik om te kan help, daar waar dit so nodig is, daar waar die nood druk, daar waar U ons lei.

Aan U al die Eer

Amen

Sanderis

  • Gas
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #14 op: April 25, 2008, 10:16:07 AM »
Amen.

Afwesig Gen. Louis Strydom

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 36
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #15 op: April 25, 2008, 09:01:18 PM »
Ja, werklik het werklikheid geword. Nogeens 'n bewys dat Geloof die grootste is van alle dinge hier op aarde.
Baie geluk Bravoland met die een jaar van vordering van klein tot groot. Mag die volgende jaar wat voorlê net van krag tot krag gaan. Baie geluk ook aan die Volksraad en aan julle ook sterkte.

My bloed is rooi, my vel is wit en ek is blank.

Afwesig Jakkals

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 6
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #16 op: April 25, 2008, 09:13:38 PM »
Baie geluk Bravoland!! Mag daar nog vele wees!!

Afwesig Desia

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 59
    • Aikona
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #17 op: April 26, 2008, 02:58:44 AM »
Baie geluk! Mag Bravoland van krag tot krag gaan!

Afwesig DavMar

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
  • Vir Vryheid, vir Geregtigheid
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #18 op: May 29, 2008, 07:50:03 PM »
Baie geluk, seëninge en voorspoed aan Bravoland, die Volksraad, bestuur en almal wat betrokke was en is by die groot aksie. Mag julle van krag tot krag gaan - en ons Vader se groot bevel hoor...

Baie sterkte!

Afwesig Petrus van Eeden

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
    • Afrikaans hoort by Nederlands
Insake: Bravoland is een jaar oud!
« Antwoord #19 op: June 17, 2008, 08:39:27 AM »
Hiep Hiep Hoera!

Ek wens u veel sukses en voorpoed!

Petrus van Eeden
www.afrikaans.nu
www.heiligdom.com

Ons godsdiens: www.heiligdom.com
Ons taal: www.afrikaans.nu


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal