Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Bravoland Ondersteunersklub  (Read 8293 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
Re: Bravoland Ondersteunersklub
« Antwoord #60 op: April 04, 2011, 09:09:27 PM »
Puik diens !

Dus is die bankbesonderhede nou as volg ? :

Hier is die Oranjekas besonderhede

 Naam:          Oranjekas
Bank:          Standard Bank
Tipe:          Tjek
Rek nr:            271240490
Takkode:          010545
Verwysing:     0133576533.

Die verwysingsnommer is baie belangrik want dit is Bravoland se rekeningnommer.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Bravoland Ondersteunersklub
« Antwoord #61 op: May 05, 2011, 11:01:01 PM »
Naand BOK vriende!

Bravoland se ledegeld van R500 vir die Afrikanerfront is nou betaalbaar. Ek sal die bedrag oorbetaal namens Bravoland as my bydrae tot die BOK.
Ons Sal!!!

Afwesig Henk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 371
Re: Bravoland Ondersteunersklub
« Antwoord #62 op: May 06, 2011, 05:26:26 AM »
Oooooo sh*t ek het nog nooit betaal   ;D ;D sal vandag betaal en dan elke maand
Ek en my huis ons sal die Here dien

Afwesig Henk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 371
Re: Bravoland Ondersteunersklub
« Antwoord #63 op: May 06, 2011, 05:55:08 AM »
Een probleem as rek daai lang verwysing gebruik (0133576533) dan kan ek nie se van waar kom geld. Of maak dit nie saak?
Ek en my huis ons sal die Here dien

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Bravoland Ondersteunersklub
« Antwoord #64 op: May 06, 2011, 08:05:29 AM »
Ek wonder of 'n mens dalk Oranjekas se faksnommer of eposadres ook hier moet plaas. Dan kan die persone wat by Bravoland se rekening inbetaal sommer 'n epos of faks aan Oranjekas stuur om hulle in te lig waarvoor die geld inbetaal is.

Baie dankie, oom Andre. Ek het ook al vergeet van die ledegeld.
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Re: Bravoland Ondersteunersklub
« Antwoord #65 op: May 07, 2011, 01:39:00 AM »
Ek wonder of 'n mens dalk Oranjekas se faksnommer of eposadres ook hier moet plaas. Dan kan die persone wat by Bravoland se rekening inbetaal sommer 'n epos of faks aan Oranjekas stuur om hulle in te lig waarvoor die geld inbetaal is.

Kan dit dalk werk om dit na die eposadres te stuur ? : kontak@oranjekas.co.za

Sanderis

  • Gas
Re: Bravoland Ondersteunersklub
« Antwoord #66 op: November 24, 2011, 11:41:56 PM »
Ek wonder of 'n mens dalk Oranjekas se faksnommer of eposadres ook hier moet plaas. Dan kan die persone wat by Bravoland se rekening inbetaal sommer 'n epos of faks aan Oranjekas stuur om hulle in te lig waarvoor die geld inbetaal is.

Kan dit dalk werk om dit na die eposadres te stuur ? : kontak@oranjekas.co.za

Of :  elsie@oranjekas.co.za

Sal laasgenoemde beter wees ?

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Bravoland Ondersteunersklub
« Antwoord #67 op: November 25, 2011, 08:38:35 AM »
Ek wonder of 'n mens dalk Oranjekas se faksnommer of eposadres ook hier moet plaas. Dan kan die persone wat by Bravoland se rekening inbetaal sommer 'n epos of faks aan Oranjekas stuur om hulle in te lig waarvoor die geld inbetaal is.

Kan dit dalk werk om dit na die eposadres te stuur ? : kontak@oranjekas.co.za

Of :  elsie@oranjekas.co.za

Sal laasgenoemde beter wees ?

Albei kom by Elsie uit. Selle verskil.  ;)
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Bravoland Ondersteunersklub
« Antwoord #68 op: November 25, 2011, 10:12:33 AM »
Dankie Oomdoom!
Moed Vryheid Eer

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal