Skrywer Onderwerp: Forum SA Magte Klub  (Read 1599 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Frikkie

  • Gas
Forum SA Magte Klub
« op: May 05, 2008, 06:22:45 PM »
Goeienaand almal,
Ek hoop ek pos op die regte draad maar indien nie, verwyder asseblief my pos.

Ek het die Forum vir die SA Magte Klub oorgedoen.
Nou soek ek idees.

Indien hier van julle is wat in die Weermag was, gaan loer so bietjie in en laat weet wat ek nog kan bybring.

Ek dank U
Beste Magte Groete
Frikkie Kubaan

http://www.samagte.co.za/phpbbs/

Sanderis

  • Gas
Insake: Forum SA Magte Klub
« Antwoord #1 op: May 06, 2008, 01:23:40 AM »
Frikkie ek sal daar gaan loer , moet ek die hele skakel net so inlees ?

Vertel my , is julle lid van die Afrikanerfront ?

Frikkie

  • Gas
Insake: Forum SA Magte Klub
« Antwoord #2 op: June 10, 2008, 11:32:19 AM »
Frikkie ek sal daar gaan loer , moet ek die hele skakel net so inlees ?

Vertel my , is julle lid van die Afrikanerfront ?
[/quote

Sjoe, ek sien die boodskap is al bietjie oud.
Nee, ek behoort aan geen Organisasie nie..

Sanderis

  • Gas
Insake: Forum SA Magte Klub
« Antwoord #3 op: June 10, 2008, 12:00:47 PM »
Frikkie , ek het die vraag gevra want die onderwerp was in die Kantore van die AF ; dit is egter intussen na die regte plek geskuif.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal