Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Beeld se meningspeilings  (Read 9346 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Beeld se meningspeilings
« op: May 21, 2008, 08:19:42 AM »
Dag Boere

Beeld het vandag 'n meningspeiling wat lui : Is jy rassisties?

Huidige uitslae :

Ja   -  49%
Beslis nie -  18%
'n Klein bietjie -  33%

Gaan gee julle mening.  Ek het ja gestem!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #1 op: May 21, 2008, 08:24:53 AM »
Nou hoe kan iemand "'n klein bietjie" wees?

Dit is net so goed iemand reken hy is klein bietjie dood, of klein bietjie swanger. 

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #2 op: May 21, 2008, 09:47:57 AM »
Die ja stemmers boer agter uit

Ja 1528 48%

Beslis nie! 593 19%
 
'n Klein bietjie 1070 34%

 
Totale aantal stemme :3191

 
VOEL TUIS

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #3 op: May 21, 2008, 10:03:57 AM »
Lyk my Beeld se lesers is 'n klomp rassiste! Bravo!  ;D

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #4 op: May 21, 2008, 10:10:47 AM »
Beeld sal hul soort en aard van beriggewing moet aanpas!  Rassiste wil sekere dinge hoor,..  Beeld gee dit nie juis so deur nie!

Miskien moet ons hulle net inlig oor hul lesers se gevoel.

Afwesig Hans Dons

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 80
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #5 op: May 21, 2008, 11:42:10 AM »
Om 'n klein bietjie rasisties te wees is soos om 'n klein bietjie swanger te wees.  Dus neem ek aan klein bietjie val onder die ja stem.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #6 op: May 21, 2008, 02:41:38 PM »
Om 'n klein bietjie rassisties te wees, is wanneer 'n persoon se oe begin oopgaan. Dit sal nie lank vat nie, dan is die persoon 'n volbloed rassis  ;D (Hoop dat dit soos 'n swangervrou se nege maande tydperk of hopelik gouer sal wees.)
Moed Vryheid Eer

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #7 op: May 21, 2008, 03:51:57 PM »
Wat bedoel julle met rassisties?

Is dit die selfde as Beeld se meningspeiling?
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #8 op: May 21, 2008, 03:55:41 PM »
'n Rassis is iemand wat iemand van 'n ander volk haat. As mens nou niks voel vir ander volke nie, dan haat jy hulle mos nie, wat maak dit jou?

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #9 op: May 21, 2008, 04:04:45 PM »
'n Rassis is iemand wat iemand van 'n ander volk haat. As mens nou niks voel vir ander volke nie, dan haat jy hulle mos nie, wat maak dit jou?

Rasgerig?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #10 op: May 21, 2008, 04:08:25 PM »
Ek vra maar want hierdie draad laat dit amper klink asof ons trots is om ander te haat...

Ek sê nie ek is onskuldig nie, maar reg bly reg en verkeerd bly verkeerd.



(Nou klink ek alweer soos 'n dweper)
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #11 op: May 21, 2008, 04:09:18 PM »
Swaer,

Wat het jy gestem?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #12 op: May 21, 2008, 04:12:53 PM »
Sarel,

Ek verstaan jou delima. Daarom dan ook dat ek vra wat noem jy iemand wat niks voel vir ander volke nie?

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #13 op: May 21, 2008, 04:15:44 PM »
Ja 2170 47%

Beslis nie! 859 19%

'n Klein bietjie 1560 34%
 
Totale aantal stemme :4589

 
VOEL TUIS

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #14 op: May 21, 2008, 04:30:10 PM »
 ;D  ;D  ;D

Swaer, dit is ingewikkeld wat ek myself noem.

Ek het geen haat teenoor enkelinge nie (met uitsonderings), maar ek haat wel die georganiseerde massas.

Ek preek dus nie vir julle nie, ek is self skuldig. Ek dink net nie ons moet daarmee spog nie. Haat bly sonde.
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #15 op: May 21, 2008, 04:44:18 PM »
My mening is dat daar 'n verskil is tussen rassehaat en rasisties.

Ek haat nie ander rasse as ek glo dat my kinders in hul eie taal deur hul eie mense opgevoed en geleer moet word nie. Ek haat nie ander rasse as ek in my eie taal en deur my eie mense bedien wil word nie. Ek haat nie ander rasse as ek in my eie Kerk saam met my eie mense wil aanbid nie. Ek haat nie ander rasse as ek my eie geskiedenis en kultuur wil uitleef nie. Ek haat nie ander rasse as ek saam met my eie mense ons geskiedkundige en Godsdiensdae wil vier nie. Maar ek wil my met my eie mense vereenselwig en daarom is ek 'n rassis.

So terloops julle meng nou in met my skrywe vir die voorblad , want dit is die onderwerp waaroor ek graag wou geskryf het.. >:(

Soos die ingelsman gesê het "back to the drawingboard...."

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #16 op: May 21, 2008, 04:47:38 PM »
My mening is dat daar 'n verskil is tussen rassehaat en rasisties.

Ek haat nie ander rasse as ek glo dat my kinders in hul eie taal deur hul eie mense opgevoed en geleer moet word nie. Ek haat nie ander rasse as ek in my eie taal en deur my eie mense bedien wil word nie. Ek haat nie ander rasse as ek in my eie Kerk saam met my eie mense wil aanbid nie. Ek haat nie ander rasse as ek my eie geskiedenis en kultuur wil uitleef nie. Ek haat nie ander rasse as ek saam met my eie mense ons geskiedkundige en Godsdiensdae wil vier nie. Maar ek wil my met my eie mense vereenselwig en daarom is ek 'n rassis.

Cois, ek vereenselwig my 100% met wat jy hier geskryf het!

As dit ons definisie van rassisme is, is ek 'n TROTSE rassis. Dit gaan dus oor liefde vir jou eie en nie haat vir ander nie.
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Barend

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 44
  • Vastrap!
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #17 op: May 22, 2008, 12:16:41 AM »
'n Rassis is iemand wat iemand van 'n ander volk haat. As mens nou niks voel vir ander volke nie, dan haat jy hulle mos nie, wat maak dit jou?

Mijn President,

Ek moet verskil. "Rassisme" het alles met "ras" = velkleur te doen, en nie met "volk" = etnisiteit nie. 'n Xhosa wat 'n Zoeloe haat is 'n "Etnis" (Wat dink julle van die nuutskepping?) en nie 'n rassis nie. Maar nou is daar so 'n bietjie van 'n vlieg in die salf: 'n Engelsman wat dink hy is beter as 'n Zoeloe, OP GROND DAARVAN DAT DIE ZOELOE SWART IS, is 'n rassis. 'n Engelsman wat 'n Zoeloe haat omdat hy 'n Zoeloe is en nie 'n Engelsman nie, is nie 'n rassis nie, maar 'n etnis.

Ons moet maar baie versigtig wees - woorde is die ammunisie wat ons volk platgeskiet en oorwin het. Ons vyande is meesters met die gebruik van woord - daar kan ons gerus by hulle gaan leer.

Een van die Afrikanervolk se grootste "probleme" is dat ons wit is  ;D ! As ons nou 'n konflikkie optel met 'n Xhosa, dan is ons dadelik rassiste! Dit is natuurlik net eenvoudig in meeste gevalle nie waar nie! Dit is 'n botsing van kultuur -> 'n etnisiteitsbotsing, en dit is nie rassisme nie.

Miskien moet ons maar aansluit by die IVP - dan kan ons net "etniste" wees en nie "rassiste" nie.

Ons sal net êrens baie "black is beautifull" moet kry...
"Die ruimtes het ons siel gevoed, ons kan g'n slawe wees,..."

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #18 op: May 22, 2008, 08:18:18 AM »
Dankie Barend!

Ek het ook my gedagtes bietjie gedraai na hierdie menings peiling van Beeld. Ons het reeds tot die gevolgtrekking gekom dat 'n mens nie "bietjie rassisties" kan wees nie. Dit is dus akkuraat om te se dat meer as 80% van Beeld se lesers rassiste is.

Beeld se joernaliste beskou hulle self as vreeslik "verlig". Hulle artikels drip van die liberale sienings. Dit is ook gewoon so dat mens skryf vir die gehoor, anders sal jou koerant nie verkoop nie. Dit sou dan beteken dat die Beeld lesers liberaal is.

My gevolgtrekking is dus dat liberaliste, rassiste is.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Beeld se meningspeilings
« Antwoord #19 op: May 22, 2008, 11:01:06 AM »
Ek is nie 'n rassis nie, ek is RASBEWUS.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal