Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Zimbabwe Volksgenote  (Read 6969 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Zimbabwe Volksgenote
« op: May 23, 2008, 11:09:29 AM »
Artikel uit Rapport van 11 Mei 2008
God se lorriedrywer' help gryses in Zim
Gerhard de Bruin   
Durban   



Vir sowat 650 arm en verhongerde bejaardes in vyftien aftreeoorde in Zimbabwe maak 'n Suid-Afrikaner se goedhartigheid die verskil tussen lewe en dood.

Dié groep verstote bejaardes se enigste ligpunt is dat die groen-en-wit vragmotor van mnr. Hannes Botha (55) elke maand vir hulle kospakkies bring. En dis kospakkies bestaande uit net die noodsaaklikste basiese produkte om hulle aan die lewe te hou.

Botha, van Malelane in Limpopo, sorg sedert 2002 feitlik eiehandig vir dié bejaardes in Zimbabwe.

Met 'n afgeleefde vierton-vragmotor en 'n sleepwa ry hy elke maand byna 3 500 km ver om sowat ses ton kospakkies by vyftien ouetehuise in Zimbabwe te gaan aflaai.

In Zimbabwe noem hulle hom glo "God se lorriedrywer".

Botha, wat self in 1980 uit dié land padgegee het, sê nederig hy doen maar net wat hy glo reg is.

"Ek glo nie mense het enige benul van hoe swaar bejaardes daar kry nie. Van hulle is al letterlik dood van die honger. En baie ly aan wanvoeding of is sterwend.

"Die oudste is 'n ou tannie van 102 jaar, ander is in die sewentig en ouer.

"Hulle lot is tragies. Jare se swaarverdiende pensioene en uitbetaalde polisse kan vandag nie eens 'n brood vir hulle koop nie, en die meeste se familie is dood of weg.

"Hulle is ook te arm of te oud om te trek. En glo my, die regering van Robert Mugabe voel vir hulle niks nie.

"Die mense is aan die genade van ander se gawes oorgelaat. Ek het net besluit ek moet probeer help."

Botha sê hy het aanvanklik self kos bymekaar gemaak. Hy het dan op eie koste maandeliks na die ouetehuise gery om kospakkies te gaan aflaai.

Hy sê dit is hartroerend om te sien hoe die mense vir sy lorrie wag.

"Hulle staan daar soos opgewonde kinders. Daarna loop die trane as ek elkeen se pakkie met sy naam daarop uitdeel.

"Dinge soos 'n bietjie toiletpapier, kookolie, rys, meel, vars groente, koffie, kerse en tandepasta beteken vir hulle alles.

"Een ou oom, wat batterye vir sy flits gekry het, het later soos 'n kleuter daaraan vasgeklou. Dit is werklik hartseer."

Botha sê die werk het egter gou te veel vir hom geraak.

Hy het intussen nog vrywilligers bymekaar gekry en ook kerke en andere welsynsorganisasies betrek.

Uiteindelik het hy die Zimbabwe Pensioners Support Fund, 'n artikel 21-maatskappy, wat nie op wins ingestel is nie, gestig.

Hy sê tot dusver was daar nie probleme met die Zimbabwiese regering oor sy pogings nie.

Hy sê die organisasie is dringend op soek na 'n ander voertuig omdat syne al baie oud is.

Mense wat wil help, kan hom bel by 013 900 934 of 084 589 3221.
Stuur asb. vir so veel as moontlik mense...hierdie boodskap bereik dalk iemand wat in 'n posisie is om te help.
Dankie
Moed Vryheid Eer

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #1 op: May 23, 2008, 11:12:15 AM »
Hierdie stuk is vir my die hartroerendste in 'n lang tyd!

Ek kon nie die trane keer toe ek dit lees nie. Ons sal moet probeer help!
« Laaste verandering : May 23, 2008, 11:13:48 AM deur Johann Venter »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #2 op: May 23, 2008, 02:45:18 PM »
Dink nou net as ons hierdie mense kon skuif na 'n plek soos Orania of Kleinfontein.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #3 op: May 23, 2008, 04:55:22 PM »
Dink nou net as ons hierdie mense kon skuif na 'n plek soos Orania of Kleinfontein.

Dink ek mos ook..
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #4 op: July 07, 2008, 10:00:28 PM »
Ek het vanmiddag oor die Radio gehoor dat Hannes Botha met twee 8 ton vragmotors op 25 Julie 2008 na Zimbabwe gaan om aan veral die ouetehuise kospakkies te gee. Dit sal die eerste keer wees dat hy met vars produkte daarheen gaan.

Dit is beslis iets wat elke individu kan ondersteun om hierdie mense, veral die oues van dae, 'n lig in hul duisternis te gee.

Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #5 op: July 18, 2008, 07:52:10 AM »
Ben, jy het op 'n stadium genoem dat jy dalk met 'n groep mense na Zimbabwe gaan een of ander tyd? Is die plan nog so?

Ek wil eintlik net weet of ons hierdie 'n volkshulp aksie kan maak en so items kan insamel om saam te stuur. Dit is nou as daar genoegsame plek sal wees.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #6 op: July 18, 2008, 08:38:15 AM »
KB,

Dit is nog die plan, maar ek sal eers Augustus weet wanneer ons sal gaan.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #7 op: July 18, 2008, 08:40:48 AM »
Dankie Ben.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 419
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #8 op: July 18, 2008, 10:55:05 AM »
Ek het vanoggend hierdie e-pos ontvang wat die oorsprong is en hoe waar dit is weet ek egter nie.

Aanhaling
Hi Guys

This is what Mugabe and his thugs are doing to elderly people in Zimbabwe, he and Mbekei must be held responsible for their crimes against humanity, please can' someone put this on face book or some place that the world can see it



En hoor jy die magtige dreuning...

Sanderis

  • Gas
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #9 op: July 19, 2008, 10:46:32 AM »
Andre , diè fotos is al 'n Hele paar maande oud , ek kan nie eers meer onthou waar ek dit gesien het nie. Ek sal dit egter gebruik maar sal beslis 'n goeie berig moet probeer opstel.
Goeie fotos sonder 'n goeie berig beteken nie veel nie , net soos 'n goeie berig sonder goeie fotos nie veel beteken nie.

Ons het hier te doen met Sielkundige oorlogvoering. Goeie fotos met 'n goeie berig is 'n dodelike wapen.
Die fotos maak die emosies in 'n mens wakker , maar dit is die woorde wat die storie agter die fotos vertel .
Met die regte woorde vang jy die Denke van die vas ; dit is uiters belangrik.
Die regte kombinasie van emosies (fotos) en denke (berig) se waarde is onskatbaar.

Sodra dit voltooi is gaan dit natuurlik reguit blogs toe.
*Salueer*

Sanderis

  • Gas
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #10 op: August 13, 2008, 07:11:42 PM »
Ek het vanoggend hierdie e-pos ontvang wat die oorsprong is en hoe waar dit is weet ek egter nie.

Aanhaling
Hi Guys

This is what Mugabe and his thugs are doing to elderly people in Zimbabwe, he and Mbekei must be held responsible for their crimes against humanity, please can' someone put this on face book or some place that the world can see it







'n Storie agter die fotos :
http://zahell.blogspot.com/2008/08/paradise-lost-white-farmers-ordeal-in.html

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #11 op: January 12, 2009, 11:50:06 AM »
My beplande "toer" na Zim gebeur nou die 22ste Januarie.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #12 op: January 12, 2009, 12:35:28 PM »
Nou gaan die agbare SP die beloofde vergadering die 22ste oor die foon uit Zim doen?  Het hulle fone?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #13 op: January 12, 2009, 12:37:41 PM »
Ek sal dan nog op pad wees, dus sal ek dit oor die foon, op die pad kan doen.

Sanderis

  • Gas
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #14 op: January 12, 2009, 12:47:51 PM »
U sal seker vir ons 'n paar fotos terugbring ?

Winter

  • Gas
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #15 op: January 12, 2009, 01:25:50 PM »
Los die foto's, ek soek 'n masbiekertjie.  ;D

Hulle is goeie honde afrig materiaal.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #16 op: January 12, 2009, 02:20:03 PM »
Ek sal fotos neem.

Nou moet julle help, my Kaaps laat my in die steek; wat is masbiekertjie's?

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #17 op: January 12, 2009, 03:16:05 PM »
Ben, dit is daardie pikswart goetertjies wat so volop daar in julle omgewing is  ;D

As ek daardie naam hoor dan dink ek altyd aan die Amerikaanse tekenprentjies se weergawe met die dik, pienk lippe.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #18 op: January 12, 2009, 08:51:00 PM »
Wie is die nuut verkose VSA president nou weer?
Kennis is mag

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1922
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Zimbabwe Volksgenote
« Antwoord #19 op: January 12, 2009, 08:54:57 PM »
Wie is die nuut verkose VSA president nou weer?

Osama bin Obama?

Ek wonder of hy kan kar was, grassny en onkruid uittrek?
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal