Skrywer Onderwerp: Agri-Sa of TLU Sa ?  (Read 2842 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1333
  • Verkenner
Agri-Sa of TLU Sa ?
« op: May 27, 2008, 10:57:48 AM »
Boere,

Ek het die volgende meningspeiling raakgeloop op www.landbou.com

Die vraag wat gevra word is : Wie sal jy as 'n openbare woordvoerder van die landbou in Suid-Afrrika verkies?

Die opsies is :

Agri SA
TLU SA
Solidariteit

Ek kan nie verstaan hoekom hulle Solidariteit daar ingebring het nie.  Maar in elk geval, laat weet gerus wie julle as openbare woordvoerder sal verkies.

My stem het gegaan aan TLU SA

Afwesig James Kemp

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 245
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #1 op: May 27, 2008, 11:56:43 AM »
Ek kan ook nie verstaan hoekom Solidariteit `n opsie is. As dit nou oor arbeidsake gaan wel...maar in die geval gaan my stem ook vir TLU.

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #2 op: May 27, 2008, 12:31:26 PM »
Bravolanders, stem asb vir TLU SA op hierdie draad

www.landbou.com

Gegroet


Kennis is mag

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #3 op: May 27, 2008, 01:01:08 PM »
So gemaak
VOEL TUIS

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #4 op: May 27, 2008, 01:40:29 PM »
Agri SA     17     23%
TLU SA    38    52%
Solidariteit    18    25%
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #5 op: May 27, 2008, 01:48:35 PM »
Ek het sopas gestem. Dus is die uitslag nou soos volg:

Agri SA 17 23%
TLU SA 39 53%
Solidariteit 18 24%
 
Totale aantal stemme :74

 

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #6 op: May 27, 2008, 02:59:09 PM »
Die stemme lyk nou so:

Agri SA 20 22%

TLU SA 50 56%
 
Solidariteit 19 21%
 
Totale aantal stemme :89
 

Ek vermoed hulle het Solidariteit daar in gegooi met die hoop dat dit die stemme van TLU verdeel. Dit blyk nou egter dat TLU genoeg steun geniet en nie daardie verdeelde stemme nodig het nie.

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #7 op: May 27, 2008, 03:54:10 PM »
he he... Solidariteit op sy eie wen amper vir agri-SA
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #8 op: May 27, 2008, 04:36:18 PM »
Agri SA 23 19%
TLU SA 75 63%
Solidariteit 22 18%
 

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #9 op: May 27, 2008, 05:40:08 PM »
 
 
Wie sal jy as 'n openbare woordvoerder van die landbou in Suid-Afrrika verkies?
 
Agri SA 23 18%
 
TLU SA 81 63%
 
Solidariteit 25 19%
 
 Totale aantal stemme :129


 Stem vir TLU Boere
 
 
 

 
Kennis is mag

Afwesig James Kemp

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 245
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #10 op: May 27, 2008, 05:45:49 PM »
Is dit nie interessant dat AGRI-SA selfs na Solidariteit is nie?

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #11 op: May 27, 2008, 05:48:21 PM »
Jamess, dit is inderdaad so - want dalk is mense van oordeel dat Agri niks doen en Solidariteit meer doen as hulle, al is dit nie Solidariteit se werk gebied nie
Kennis is mag

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #12 op: May 27, 2008, 05:51:30 PM »
Ek wonder wanneer sluit die meningspeiling. TLU kan baie myle in die media kry uit die uitslag.

Jankejan

  • Gas
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #13 op: May 27, 2008, 05:53:31 PM »
Solidariteit is uitsluitlik bygevoeg om ons stemme te verdeel. Hulle het gedink dit kan werk, maar ken duidelik nie die volk nie. As dit by landbousake kom, wie anders is daar dan om voor te stem as vir TLU SA? Hulle het dan al meer as 100 jaar se ondervinding in landbou agter hulle. Hulle kan volgende 'n stemming oor vakbonde hou, dan sal almal weer intelligent stem en vir Solidariteit stem.
Miskien vir hulle skryf en vra hoekom is Cosato se naam nie ook daarby gevoeg nie?

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #14 op: May 27, 2008, 11:21:41 PM »
Agri SA             28     19%

TLU SA             95     63%

Solidariteit        28     19%


Dit wil voorkom asof die TLU SA amper 'n 2/3 meerderheid het.

Miskien moet Agri SA begin aanspraak maak op minderheidsregte...  ;)
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig E Alex

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 29
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #15 op: May 27, 2008, 11:59:38 PM »
Klink goed!

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 420
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #16 op: May 29, 2008, 08:00:11 AM »
Die resultate van die peiling het oornag bietjie verander ;)

Dit wil tog lyk of selfs Solidariteit meer tanne het as Agri SA, aldus die stemmers.

Agri SA              39   stemme      13%

TLU SA              209 stemme      68%

Solidariteit          61   stemme     20%
En hoor jy die magtige dreuning...

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 420
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #17 op: June 04, 2008, 07:20:49 PM »
Kort voor die stembus op www.landbou.com se werf verwyder is was die uitslag soos volg:
Totale stemme 675

Agri SA      11%

TLU SA       67%

Solidariteit 22%

My persoonlike gevoel is dat TLU anders as Agri SA nie skroom om te sê wat nodig is nie. Agri SA wil tog so polities korrek wees.
En hoor jy die magtige dreuning...

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #18 op: June 04, 2008, 08:27:52 PM »
Dit bring mens by die vraag: Wat kan gedoen word om TLU SA se ledetal uit te brei, veral in Kaapland, OVS en Noord Natal?

Dink net aan die roering wat veroorsaak kan word as ons dorp na dorp se posbusse kon "toe gooi" met pamflette met woorde soos:

Word 'n lid van TLU SA en wees ook 'n vriend van die Republiek van Bravoland

Daarna kan 'n kort uiteensetting van TLU SA gegee word, met kontak besonderhede, en natuurlik ook Bravoland se adres

Maar het ons die vermoee?

Kennis is mag

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #19 op: June 04, 2008, 10:24:19 PM »
Bravoland moet dringend 'n plan maak om fondse te bekom!
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal