Skrywer Onderwerp: Agri-Sa of TLU Sa ?  (Read 2843 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Agri-Sa of TLU Sa ?
« Antwoord #20 op: June 04, 2008, 10:31:02 PM »
Bravoland moet dringend 'n plan maak om fondse te bekom!

Ek dink solank die wilskrag daar is, sal die fondse ons nie so erg kniehalter nie. As ons eers 'n aanduiding het van hoeveel so 'n aksie sal kos, glo ek sal dit maklik gaan om die nodige fondse in te samel, maar die mense wil natuurlik eers die "plan" sien.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal