Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Wolmer uitsettings  (Read 21711 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig marco

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 123
  • Kluit
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #80 op: May 31, 2007, 09:12:15 AM »
He he....dankie!
*vee stof uit my oe*

Op kantoor Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #81 op: May 31, 2007, 03:55:32 PM »
Ek het namiddag met Ina van Heerden, koordineerder van die Wolmer Projek, gesels. Ons kan die kkk (kos, klere en komberse) skenkings Saterdag, 9 Junie 2007 om 14:00 by haar huis gaan aflaai.

Haar besonderhede is as volg:

Ina van Heerden
selnr. 083 241 2429

Broodrykstraat 467B
Wolmer
Pretoria Noord

Ek het gedink dat ons vooraf eers almal op 'n plek ontmoet en daarvandaan saam vertrek om die skenkings te oorhandig.

Kos skenkings sal opreg waardeer word.
Moed Vryheid Eer

Stoetbul

  • Gas
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #82 op: May 31, 2007, 04:00:32 PM »
KB kan julle my ook op die lys sit.

Van der Walt

  • Gas
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #83 op: May 31, 2007, 04:01:18 PM »
1.  Kleinbekkie
2.  Sannie
3. Karina
4. Walter en seuns (Behalwe as dit bots met my besige rugbyprogram....)
5. Keelvol, Pa & Dimples
6. Cois Conradie
7. Morne en verloofde
8. Marco (As die duine hom nie verswelg nie)
9. Stoetbul

Op kantoor Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #84 op: June 01, 2007, 03:35:47 PM »
Hier is 'n voorbeeld van die keppies.
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #85 op: June 01, 2007, 04:36:50 PM »
Dankie KB, dit lyk kwaai ;D

Nou moet volgende week net verby kom dat ons soos een man kan optrek Pta toe.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #86 op: June 01, 2007, 08:06:20 PM »
mmmm  Al wat ek sien is name...  Kan iemand asseblief alle reelings hier plaas vir my kennisname ook ???

Baie Dankie


Cois

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #87 op: June 01, 2007, 08:24:35 PM »

Op kantoor Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #88 op: June 01, 2007, 08:34:09 PM »
Ek is oop vir voorstelle en ek is eerlik, ek ken Pretoria glad nie. Dus, my voorstel: Kan ons almal byvoorbeeld so 13:30 mekaar op Kerkplein ontmoet en daarvandaan Wolmer toe ry? SP moet asb. die voortou neem, want hy moet die oorhandiging namens Bravoland doen.

Ons wil graag almal wat op die Volkshulp kommissie wil dien so Saterdagoggend bymekaar kry. Plek los ek in julle, wat die stad ken, se  hande.

Cois, help hierdie inligting?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #89 op: June 01, 2007, 09:08:19 PM »
Nee  - want ek weet nog nie wie het skenkings ens nie...  gaan ons met lee hande daar opdaag ??


Op kantoor Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #90 op: June 01, 2007, 10:26:29 PM »
Elkeen wat saamgaan, bring wat hy/sy kan en ons oorhandig dit as 'n groep.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #91 op: June 02, 2007, 05:03:59 PM »

Afwesig Wilna de Wet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 357
  • "Fear, the thief of Dreams"
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #92 op: June 03, 2007, 09:24:57 AM »
Ja wel, ek gaan probeer om twintig gevriesde hoenders saam te bring, net bekommerd oor die lang ry so ek kry julle 14hoo by Broodrykstraat 467B
Wolmer
Pretoria Noord

As jy die hoenders in koerant toedraai, bly dit lank gevries.
Vir God die Vader, die Seun, en die Heilige Gees.

Afwesig Wilna de Wet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 357
  • "Fear, the thief of Dreams"
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #93 op: June 03, 2007, 09:28:25 AM »
Ek is oop vir voorstelle en ek is eerlik, ek ken Pretoria glad nie. Dus, my voorstel: Kan ons almal byvoorbeeld so 13:30 mekaar op Kerkplein ontmoet en daarvandaan Wolmer toe ry? SP moet asb. die voortou neem, want hy moet die oorhandiging namens Bravoland doen.

Ons wil graag almal wat op die Volkshulp kommissie wil dien so Saterdagoggend bymekaar kry. Plek los ek in julle, wat die stad ken, se  hande.

Cois, help hierdie inligting?
Christa, ek is besig met GROOT dinge die kant, ek het bietjie gebedel, by besighede ook. Sal 'n klomp klere en moontlik vrugte kan saambring. Julle moet net bevestig met waar ons mekaar kry.
Ek sal jou later kontak oor die Spar-projek, klink of ons lang-termyn daar kan regkom. Alles moet net na hulle hoofkantoor toe vir goedkeuring, kom ons se maar ek ken iemand wat iemand ken...  ;)Ek het more oggend 'n afspraak met die vrou van die Lelie Projek in Lydenburg, en sy gaan ook vir ons kan help. Al is dit nie veel nie, elke bietjie help.

 ::) Ek hoop nou nie ek kry so baie skenkings dat ek 'n Venter gaan nodig kry nie, want ek het nie 'n sleepstang nie!  ;D
Vir God die Vader, die Seun, en die Heilige Gees.

Afwesig Wilna de Wet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 357
  • "Fear, the thief of Dreams"
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #94 op: June 03, 2007, 09:30:07 AM »
« Laaste verandering : June 03, 2007, 09:33:03 AM deur Keelvol »
Vir God die Vader, die Seun, en die Heilige Gees.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #95 op: June 03, 2007, 06:33:55 PM »

jeug

  • Gas
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #96 op: June 03, 2007, 09:01:30 PM »
Ek het daarna gekyk - een Oom reken as hulle hul huise wil kom vat, gaan die bloed vloei. Die Filistyne ontken dat dit hulle plan was - skarrel nou terug

Verder nie baie indringend nie

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #97 op: June 03, 2007, 09:04:49 PM »
Geskok was ek oor die blanke anc raadslid.... >:(

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #98 op: June 03, 2007, 09:10:49 PM »
Cois,

Ek stem saam, het jy na die man se swak argument geluister; "Die mense verstaan dit verkeerd.."

Hoe anders gaan die mense dit verstaan as dit baie duidelik se; wit mense uit om die huise aan swartes te verkoop?

Groete,


Ben

ns. Ek kan Saterdag nie daar wees nie, maar "ons" wil 'n bydrae maak vir die aksie van Saterdag. Ek sal waardeer indien ek ons bydrae aan iemand kan gee vir oorhandiging Saterdag.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Wolmer uitsettings
« Antwoord #99 op: June 03, 2007, 09:25:43 PM »
Spreek net die woord Ben en ek kom laai dit op by jou  - Sal gaaf wees om te gesels  - Of gaan jy bskikbaar wees vir die Volksraad vergadering Vrydag ??

Ek kan dit dan ook by jou kry !!

Groete Cois




Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal