Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Daaglikse Humor  (Read 47224 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Lehav

  • Gas
Daaglikse Humor
« op: May 22, 2007, 05:27:25 PM »
eNATIS staan vir:-

Eish Not Available Today I'm Sorry

Skillie

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #1 op: May 24, 2007, 10:17:49 AM »
Ek het die foto ook op die buurstaat geplaas, maar dit bly goed.

Nuutste foto van Groenpunt Stadion

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #2 op: May 24, 2007, 03:17:18 PM »
Hey !!!

Daardie wit olifant staan ook hier in Pretoria  (In werklikheid is daar heelwat van hulle)
By name van  - Uniegebou, all staatsdepartemente en Loftus !!!  ;D  ;D  ;D  :D

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #3 op: May 29, 2007, 10:45:57 PM »

Boerkind

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #4 op: May 30, 2007, 03:04:54 PM »
Die vrugteverkoper se antwoord op 'n vraag of die appels soet is wat hy te koop aanbied

"Master hulle is almal soet, kyk hoe stil le hulle"

en

Skryf  'n sin in Afrikaans wat onveranderd ook Engels kan wees met dieselfde betekenis:

"My pen is in my hand."

Groete
Boerkind
« Laaste verandering : May 30, 2007, 06:19:00 PM deur Kleinbekkie »

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #5 op: May 30, 2007, 04:38:14 PM »

Boerkind

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #6 op: June 04, 2007, 04:22:44 PM »
As 'n dokter 'n dokter dokter, dan dokter 'n dokter 'n dokter, soos 'n dokter 'n dokter dokter.

groete van spreekkamer tot spreekkamer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #7 op: June 04, 2007, 09:36:10 PM »

Winter

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #8 op: June 05, 2007, 06:06:10 PM »
Wat was was voordat was was was?

'n Kers.

Boerkind

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #9 op: June 12, 2007, 02:33:15 PM »
Wie  strompel, of struikel of stammel regtig

'n OKOSA advokaat wanneer vyf appelregters hom onder kruisverhoor neem !!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #10 op: June 12, 2007, 02:46:48 PM »
Wie  strompel, of struikel of stammel regtig

'n OKOSA advokaat wanneer vyf appelregters hom onder kruisverhoor neem !!


LMGA, jip dis definitief 'n goeie dosis daaglikse humor!  ;D

Baie geluk aan almal by Radio Pretoria  :D

Van der Walt

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #11 op: June 12, 2007, 11:04:06 PM »

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #12 op: June 12, 2007, 11:41:53 PM »
Sannie,  ken jy net een grappie...? hehe

Ek speel sommer, dis 'n kwaai grappie  ;D

Van der Walt

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #13 op: June 12, 2007, 11:42:55 PM »
Hehe

Nee.  Maar hierdie een is spesiaal. 

Afwesig Banksie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 714
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #14 op: July 23, 2007, 11:54:06 AM »
When the rich wage war it�s the poor who dies - Linkin Park
http://www.freewebs.com/freebelieve

Stoetbul

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #15 op: July 25, 2007, 11:53:05 AM »

Karools

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #16 op: July 25, 2007, 12:40:13 PM »
Oor die hospitaal aantekeninge kan ons net dink aan kleur en nogmaals kleur! Niks is snaaks nie, alles is eintlik te verwagte, niks is nuut nie, behalwe die onkunde wat vestig in elke staatsinstelling en dit bring mee dat vrot nie meer vrot is nie!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #17 op: July 26, 2007, 03:02:01 PM »
Karools,

Kan jy die vraag in Rand en sent vrae?

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #18 op: July 26, 2007, 05:18:32 PM »
sjielings = 12 pennies=dosyn= 24 halfpennies?

Kry mens ooit half pennies?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #19 op: July 26, 2007, 05:24:36 PM »
KB,

as jy het, nie meer nie.  ;D

(nota aan self, Bravoland se geld eenheid sal op die metrieke stelsel geskoei wees)


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal