Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Daaglikse Humor  (Read 47224 times)

0 Lede en 5 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #420 op: April 07, 2010, 01:36:23 PM »
Op 'n ander forum waar woonwa-kampeerders klets, het iemand iets kwytgeraak wat my nog elke keer laat giggel as ek daaraan dink. Die gesprek het gehandel oor almal se kampeerplanne vir die afgelope langnaweek. Die persoon reageer tot soos volg: "Ek is nou so lus vir kamp, ek slaan sommer water af in my Porta Potti!". 'Skuus, maar ek dag dit is erg prettig. (Hoop nie-kampeerders verstaan!)

« Laaste verandering : April 07, 2010, 01:37:58 PM deur Adri van Staden »
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #421 op: April 08, 2010, 10:17:32 PM »
As jy vergeet om die windpomp se rem vas te draai wanneer daar baie wind waai, dan kan die volgende dalk gebeur!



Ons Sal!!!

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #422 op: April 09, 2010, 06:44:39 AM »
Wys jou! Te hard werk kan tot jou ondergang lei!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Sanderis

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #423 op: June 07, 2010, 02:18:24 PM »
Het nou my hond vir pensioen, welsyntoelae & ongeskiktheids-toelaag geregistreer. Gelukkig kwalifiseer hy, want hy's swart, lui, kan nie Afrikaans praat nie, pie sommer in straat, steel vleis, kannie lees of skryf nie & weet ook nie wie sy pa is nie!

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1922
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #424 op: July 31, 2010, 09:28:22 AM »
Hoekom is dominee-grappies so gewild? Hulle gaan die blondines verbysteek!  :P

Dominee besoek Israel en kom op 'n skare af.

"Wat gaan hier aan?" vra hy.

"Nee", sê een ou,
"hier kom nou-nou 'n trop kamele met kaal meisies op verby."

"O", sê die dominee,
"Dan wag ek maar - ek het nog nooit 'n regte kameel gesien nie.."
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Henk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 371
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #425 op: May 08, 2011, 05:54:00 PM »
Man het Jood doodgemaak en regter wil weet hoekom.

Man: Edelagbare die Jode het Jesus vermoor dit is nie reg.
Regter: Meneer dit het meer as 2000 jaar terug gebeur jy kan tog nie dit gebruik vir verskoning nie.
Man: Edelagbare..... ek het dit laas week eers uitgevind  8)
Ek en my huis ons sal die Here dien

Sanderis

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #426 op: July 25, 2011, 09:24:31 PM »
The Department of Water Resource representative stops at a Free State farm and talks with the old farmer .

He tells the farmer, "I need to inspect your farm for the water allocation".

The farmer says, "Okay, but don't go in that field over there".

The government employee says, "Meneer, I have the full authority of the ANC Government with me. See this card? This card means I am allowed to go WHEREVER I WISH on any agricultural land. No questions asked or answered. Do you understand?"

The farmer nods politely and goes about his chores. Shortly, thereafter hears loud screams and sees the government employee running for his life followed close behind by the farmer's bull, who's gaining with every step. He is clearly terrified, and is screaming for help, so the old farmer throws down his tools, runs to the fence and yells at the top of his lungs.....

"Jou kaart, wys vir hom jou kaart! "




------------------------------------------------------------------------------------------------


Dis winter 2011 en ek wil die digter naboots: Dis die grou, dis die kou.
Dis die rook, dis die roet,
n verlate vulstasie met 'n lee petrolpomp
Dis al.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #427 op: July 26, 2011, 07:18:25 AM »
Twee toeriste daag in Hluhluwe op en begin argumenteer oor hoe die dorp se naam uitgespreek moet word. Die stryery hou totdat hulle later na 'n restourant toe gaan vir ete. In 'n poging om die argument op te klaar, vra hulle vir die kelnerin: "Hoe spreek 'n mens hierdie plekkie van julle se naam uit?" Sy antwoord met 'n pruilmondjie: "Spûûûrrr".
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #428 op: September 29, 2011, 06:49:47 PM »
Koos besoek die veearts met sy goudvis. “Ek dink die vis het epilepsie dokter.”

Die veearts bekyk die vis. “Die vis lyk heel gesond.”

“Wag tot ek hom uit die water uit haal dokter.”
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #429 op: October 04, 2011, 03:58:57 PM »
Onderwyser: As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy hê?

Jannie: Sewe, meneer.

Onderwyser: Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?

Jannie: Sewe.

Onderwyser: Kom ek stel dit anders. As ek vir jou twee appels gee, en nog twee en nog twee, hoeveel appels sal jy hê?

Jannie: Ses.

Onderwyser: Mooi so. Nou as ek vir jou twee hasies gee en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?

Jannie: Sewe!

Onderwyser: Hoe op aarde kom jy by sewe uit?

Jannie: Ek het al 'n hasie by die huis
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #430 op: October 07, 2011, 10:16:51 AM »
Verskoon die Engels, ek het dit gegaps vanaf FB:

A new school inspector is assigned to the grade 4 class in one of the local schools in Soweto.
He is introduced to the class by the teacher, Miss Wesizwe.
She says to the class: "Let's show the inspector just how clever you are by allowing him to ask you a question."
The inspector decides to ask a biblical question. &n bsp;

He asks: "Class, who broke down the walls of Jericho?"
For a full minute there is absolute silence. The children all just stare at him blankly.
Eventually Sipho raises his hand. The Inspector points excitedly to him. Sipho stands up and says:

"Sir, I don't know who broke down the walls of Jericho, but I am innocent."

The inspector looks at the teacher for an explanation. She says: Well, I've known Sipho since

the beginning of the year and I believe that if he says that he didn't do it, then he didn't do it."



The inspector is shocked at the level of ignorance and storms down to the principal's office and tells him what happened.

The principal replies: "Look I don't know the boy, but I socialise every now and then with his teacher and

I believe her. If she feels that the boy was not involved, then he must be innocent."

The inspector can't believe what he is hearing. He grabs the phone on the principal's desk

and dials the Minister of Education. He relates the entire episode and asks her what she thinks of the

education standard in the school.


The Minister sighs heavily and replies: "Eish wena. You know I am very busy. I don't know the boy,

the teacher or the principal. Just get three quotes and have the wall fixed by my brother."
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #431 op: October 13, 2011, 07:54:14 AM »
Wat staan geskryf of Steve Jobs se grafsteen?




iDied

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #432 op: October 13, 2011, 09:51:13 AM »
I-Di-ud?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #433 op: October 13, 2011, 09:59:32 AM »
Ben ek het juis 'n plakaat van die Amerikaners raak gelees waar hulle reken in die '80's het hulle onder Reagan Steve Jobs, Johnny Cash en Bob Hope gehad.
Nou onder Obama het hulle No Jobs, No Cash en No Hope.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Sanderis

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #434 op: November 07, 2011, 11:44:19 PM »

Sanderis

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #435 op: November 11, 2011, 12:17:18 AM »
Koos sien n man wat uit n dam water drink.

Koos: "moenie daai water drink nie daars bollie in"

Die man:"Iḿ Julius Malema speak english"

Koos:"use 2 hands you gets more that way."

Sanderis

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #436 op: December 06, 2011, 10:23:25 PM »

Sanderis

  • Gas
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #437 op: February 02, 2012, 02:05:08 AM »
Rules Are Rules

The Good News:
It was a normal day in Sharon Springs , Kansas, when a Union Pacific crew boarded a loaded coal train for the long trek to Salina .

The Bad News:
Just a few miles into the trip a wheel bearing became overheated and melted, letting a metal support drop down and grind on the rail, creating white hot molten metal droppings spewing down to the rail.

The Good News:
A very alert crew noticed smoke about halfway back in the train and immediately stopped the train in compliance with the Rules.

The Bad News:
The train stopped with the hot wheel over a wooden bridge with creosote ties and trusses.

The crew tried to explain to higher-ups, but were instructed not to move the train!

They were instructed that the Rules prohibit moving the train when a part is defective!









REMEMBER, RULES ARE RULES!
Don't ever let common sense get in the way of a good disaster!

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #438 op: February 02, 2012, 08:00:51 AM »
Sanderis, ek is seker dis vir ons snaakser as vir hulle!
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Daaglikse Humor
« Antwoord #439 op: February 13, 2012, 08:28:06 AM »
Koop liefs haar droom-snoer as drank vir jou
2012-02-12 21:17

Ai vriende, en net as ons dink niemand kan iets onnoselers uitdink om in ons ou landjie se dik wetboeke te plaas nie, verras die een of ander Einstein ons tog weer.

Soos hierdie week, toe ons moes lees van planne om swanger vroue in drankwinkels te verbied.

Hoe op die liewe aarde hulle dit wil doen, sal net die regsreus wat dit uitgedink het, kan verduidelik.

Oom Johnny reken hulle kan dalk as Gauteng se tolhekke finaal sink, dié goed wat soos pers diskoligte oor ons snelweë troon by die drankwinkels opsit om die swanger vroutjies daar uit te hou.

Maar ai, die arme drankwinkeleienaars! Hoe gaan hulle weet?!

Party swanger dametjies is mos so klein dat dit kompleet lyk of hulle net ’n gholfballetjie saamdra.

Maar wat maak jy as daar so ’n 150 kg pop ingewaggel kom wat haar hele lewe lank hoog swanger lyk?

Een van daai wat haar maternity-rokke se planne by die munisipaliteit moet laat goedkeur.

Neef Bartel vertel juis hoe hy nou die dag vir ’n redelik oorbeklemtoonde dame gevra het wanneer die groot dag dan nou is, net om tot sy skok te hoor dat die kleinding al drie maande oud is.

Dink net aan dié prentjie: ’n laaitie stap met sy skool­klere by die drankwinkel in.

“Jammer, Boet, jy mag nie hier wees nie”, sê die eienaar.

“Dis nie vir my nie, Oom, dis vir my ma.”

“Nou hoekom kom koop sy nie self nie?” “Sy’s te swanger, Oom.” Eisjj!

Ja nee, en daar is Valentynsdag al weer môre op ons!

So as jy nog nie by die bloemiste en die juwelier ’n draai gemaak het nie, is dit nou die tyd.

Anners kry Woepsie Wapsie dalk net vir haar ’n ander liewe ou Grombeer vir volgende jaar.

Dik Daan vertel juis van sy buurman wat vir sy Woepsie Wapsie sommer hierdie jaar so ’n bloedrooi nuwe karretjie gekoop het nadat hy laasjaar so diep in die moeilikheid was.

“Wat het gebeur?” wil ons weet.

“Sy vrou bel hom laasjaar toe hy die aand laat nog nie tuis is vir hulle Vaaltyn-etetjie nie,” verduidelik Daan.

“En waar’s jy miskien, Meneer?!” wil sy toe briesend weet.

“Onthou jy daai oulike klein juwelierswinkeltjie waar ons nou die dag verby is waar jy jou droom-halssnoer gesien het?”

“Jaaa”, antwoord sy versigtig, maar heelwat vriendeliker.

“Wel eksshh in die kroegie net oorkant asshhh jy my dalk wil join.”

En dis hoekom hy hierdie jaar die rooi karretjie vir mevrou vir Valentynsmoedersvrouedag moes koop.

Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal