Skrywer Onderwerp: Grond gesoek om te boer  (Read 1476 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Da Dio

  • Gas
Grond gesoek om te boer
« op: June 10, 2008, 03:46:31 PM »
Mede Bravolanders ek vra openhartig jul hulp, ek soek dringend na +/- 10 Ha grond in die Hartbeespoort omgewing om te huur vir boer doeleindes. As jul enige kontak nommers het van enige persone wie my kan help sal ek dit hoog op prys stel.

Dankie

Da Dio

 :-[

Sanderis

  • Gas
Insake: Grond gesoek om te boer
« Antwoord #1 op: June 10, 2008, 04:20:21 PM »
Waar is u tans?, enige voorkeur van omgewing ?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Grond gesoek om te boer
« Antwoord #2 op: June 10, 2008, 05:19:18 PM »
In Krugersdorp is daar grond beskikbaar.

Sanderis

  • Gas
Insake: Grond gesoek om te boer
« Antwoord #3 op: June 10, 2008, 06:34:18 PM »
Probeer www.property24.co.za  se soekenjin of  www.aardvark.co.za  - dit is 'n SA soekenjin gedryf deur Google

Sanderis

  • Gas
Insake: Grond gesoek om te boer
« Antwoord #4 op: June 10, 2008, 07:34:19 PM »

Da Dio

  • Gas
Insake: Grond gesoek om te boer
« Antwoord #5 op: June 11, 2008, 04:56:34 PM »
Baie dankie aan almal se hulp.

Ben het jy asseblief vir my kontak nommer vir die grond in Krugersdorp?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Grond gesoek om te boer
« Antwoord #6 op: June 11, 2008, 05:56:01 PM »
Da Dio,

Stuur my 'n PM.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal