Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Idee  (Read 4585 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Idee
« op: May 23, 2007, 03:16:21 PM »

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Idee
« Antwoord #1 op: May 23, 2007, 03:18:23 PM »
Is hierdie boemelaars waarvan jy praat swart of wit? ???

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Idee
« Antwoord #2 op: May 23, 2007, 03:20:33 PM »
My hart bloei meer vir die wittes, alhoewel armoede vir geen mens lekker is nie.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Idee
« Antwoord #3 op: May 23, 2007, 03:21:16 PM »
Ek dink 'n wit of swart boemelaar sal nie te mooi lyk in ons hemp nie.  Trek hom liewers mooi aan en gee hom 'n paar hemde om te verkoop op die hoek van die straat.  Hy kan dan 10% of wat kry.

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Idee
« Antwoord #4 op: May 23, 2007, 03:26:54 PM »
Haai, Jan

Ek het jou op Praag laas gesien. Hoe gaan dit?

Wie gaan betaal vir die 10 T-hemde wat die boemelaar moet uitddeel? wat verhoed hom om die T-hemde te steel of vir homself te vat?
« Laaste verandering : May 23, 2007, 03:30:31 PM deur Morne »

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Idee
« Antwoord #5 op: May 23, 2007, 03:37:16 PM »
Oooo  die Morne!   Bly jy is hier!  Nee hier gaan dit voor die wind..

Die borgskap wie se advertensie agterop is help betaal vir die hemde.  Dus -  Hemp kos R50, borgskap gee R20 per hemp.  Hemp kos dan R 30.  Verkoop die hemp vir R60, gee die boemelaar R10 per hemp, en daar bly R20 oor vir Bravoland se koffers. 

Of hy gaan weghardloop, ja dit sal niemand weet nie.  Moet maar 'n ID boek of iets van hom hou.  Maar ons moet die kry wat nie hulself as boemelaar klasifiseer nie.  Daar is baie werklose Boere wat die geld net so nodig het.

As jy wonder waar om hulle te kry, kom Kleinfontein toe.  Hier kom baie aan.

groete

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Idee
« Antwoord #6 op: May 23, 2007, 03:52:11 PM »
Ahh ok, ek sien die plan. Ek sou meer gee vir die boemelaar, though. Miskien die R20 vir die boemie en die R10.00 vir bravoland. Dit is immers vir die boemelaar wat ons wil help.

Ek stem met jou saam, daar is arm mense en daar is luiaards. Ek ry elke dag verby 'n klomp armes wat by robotte bedel en gesels gereeld met hulle. Baie van hulle is skoon, drink glad nie, maar sukkel eenvoudig om te lewe. Dit is daardies wat ek graag sal wil help.

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Idee
« Antwoord #7 op: May 23, 2007, 03:56:34 PM »
Wie is in beheer van die 'volkshulp' afdeling van die forum? Is daar 'n projek koordineerder of iemand?

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Idee
« Antwoord #8 op: May 23, 2007, 04:10:44 PM »
Wel ek dink jy het soppas vir jouself werk gegee.   Werk bietjie aan 'n konsep en plaas dit hier.   Die voorlopige volksraad sal seer sekerlik toestemming gee dat jy aan die werk kan spring.

Of wat se ek meneer die Staatspresident?

groete

Sarie Marais

  • Gas
Re: Idee
« Antwoord #9 op: May 23, 2007, 04:15:19 PM »
Is hierdie boemelaars waarvan jy praat swart of wit? ???

Maak dit rerig saak? honger is honger, en koud is koud

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Idee
« Antwoord #10 op: May 23, 2007, 05:19:14 PM »
Is hierdie boemelaars waarvan jy praat swart of wit? ???

Maak dit rerig saak? honger is honger, en koud is koud

Honger is honger en koud is koud, maar wie se skuld is dit dat Bravoland 'n kuberstaat is en nie 'n regte staat met grondgebied nie? Ons kan mos na ons mense omsien en hulle na hulle s'n. Dis die nuwe regering se skuld dat meeste van die wit mans wat op straat sit daar sit. Ek wil asb nie in 'n debat hieroor betrokke raak nie, want ek sal hulle nooit as my medemens sien nie.

Afwesig Wilna de Wet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 357
  • "Fear, the thief of Dreams"
Re: Idee
« Antwoord #11 op: May 23, 2007, 05:28:39 PM »
Vir God die Vader, die Seun, en die Heilige Gees.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Idee
« Antwoord #12 op: May 23, 2007, 06:40:49 PM »

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Idee
« Antwoord #13 op: May 23, 2007, 07:39:10 PM »

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Idee
« Antwoord #14 op: May 23, 2007, 07:51:06 PM »

Op kantoor Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Idee
« Antwoord #15 op: May 24, 2007, 11:51:24 AM »
Wat ons ook kan doen, is om hande te vat met Volkshulp 2000.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Idee
« Antwoord #16 op: May 24, 2007, 12:56:08 PM »

Op kantoor Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Idee
« Antwoord #17 op: May 24, 2007, 03:03:59 PM »
Goeie idee, Morne. Ek dink die Wolmer projek is net die ideale projek waar ons almal mekaar kan leer ken.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Idee
« Antwoord #18 op: May 24, 2007, 03:13:00 PM »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Idee
« Antwoord #19 op: May 24, 2007, 03:15:52 PM »


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal