Skrywer Onderwerp: Re: Kunsmis  (Read 5251 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Kunsmis
« op: November 21, 2007, 11:21:40 AM »
Oom Gelofteboer, hoe gereeld moet mens kunsmis strooi?

Afwesig Werner Pereira

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 45
Re: Kunsmis
« Antwoord #1 op: November 21, 2007, 12:10:30 PM »
Hierdie nie-formele onderwys is uiters leersaam, dankie daarvoor!

Ek wonder of iemand kan help met die vlge vrae:
1. Kunsmis word dikwels gelys volgens die verhouding chemiese stowwe daarin, soos bv. 2:3:2. Watter elemente word deur die 3 syfers voorgestel?
2. Ek het by iemand wat by Omnia werk gehoor van 'n kunsmis wat miere verdryf (as 'n byvoordeel), maar hy kon nie onthou watter soort dit is nie. Weet iemand iets hiervan?
3. Watter kunsmis(se) is goed vir groente?

Dankie!

123 Blok My

  • Gas
Re: Kunsmis
« Antwoord #2 op: November 21, 2007, 12:26:42 PM »
"Oom" GB  ek het gedink as ek 'n paar kalk klippe om my suurlemoenbome sit, dat dit genoeg sal wees.  Nou weet ek nie meer nie.   ???

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Kunsmis
« Antwoord #3 op: November 21, 2007, 12:51:55 PM »
Ek gaan probeer om julle al 3 se vrae in een te beantwoord so geen net so kansie dat ek dit lekker kan opstel dan plaas ek dit vir julle.
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

123 Blok My

  • Gas
Re: Kunsmis
« Antwoord #4 op: November 21, 2007, 03:48:39 PM »
Dankie  GB, sal jy sommer vir my 'n paar kalk klippe stuur?.  Net om jou gerus te stel: 

Raak gewoond aan werk !!!  :P

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Kunsmis
« Antwoord #5 op: November 21, 2007, 08:15:50 PM »
Die aanhangsel is 'n opsomming van al die kunsmis stowwe wat jy kan kry - anorganies, organies en samestellings met hulle geluste voedingswaardes, metodes van toediening asook spesiale maatreels. Behoort julle 'n goeie idee te gee van al die kunsmis stowwe.
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

123 Blok My

  • Gas
Re: Kunsmis
« Antwoord #6 op: November 21, 2007, 08:27:24 PM »
GB  baie dankie!  Sal jy vir ons ook  die veiligheidsaspek rondom die stowwe kan gee asseblief.  Rosie  ;)

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Kunsmis
« Antwoord #7 op: November 21, 2007, 09:10:13 PM »
Lees asb op die sak want verskillende kombinasies sal verskillende reaksies veroorsaak en die gevare daaraan verbonde kan legio wees.
Bere kunsmis eenkant en moet nie dat dit in aanraking kom met enige ander chemikalie of brandstowwe nie aangesien 'n chemiese reaksie redelik ammok kan maak met jou stoorkamertjie of gif gasse kan vrygestel word wat die asemhaling stelsel aantas.
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

123 Blok My

  • Gas
Re: Kunsmis
« Antwoord #8 op: November 21, 2007, 09:35:48 PM »
Dankie GB. 
Ek wil tog net die jonger ouers vra om te let op die gevare.  Klein kindertjies kan nie lees nie en is baie baie nuuskierig van aard.  Ek weet van 'n geval waar die pa 2:3:2 op sy gras gestrooi het en die sak laat oopstaan het daar waar hy besig is. 
Sy drie jarige dogtertjie het na die "korreltjies" gaan kyk, en haar koppie diep in die sak gedruk om dit te ruik.  Die gevolg was dat haar longetjies plat geval het en dit byna 'n rampspoedige gevolg gehad het.
Daarom moet dit tog hoog en buite bereik geplaas word al word daar op die oomblik met dit gewerk, veral waar daar klein kindertjies is.
RM

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Kunsmis
« Antwoord #9 op: November 22, 2007, 10:25:33 AM »
RM is heeltemal reg - as julle let op die notas van hoe mens versigtig moet wees dat sommige van die bestandele plante kan brand geld dit ook vir die mens - beide blare, longe en vel is organiese materiaal wat dieselfde reaksie sal toon deur blootstelling.

Die reels is soos vir enige gifstof - bere buite die bereik van kinders maak waak ook teen vermenging met ander chemikalie veral diesel.
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 420
Re: Kunsmis
« Antwoord #10 op: November 22, 2007, 10:37:14 AM »



Diesel??? 8)


Stikstof in die kunsmis = N
Diesel bevat gliserol

Dis uiters gevaarlik :-X
« Laaste verandering : November 22, 2007, 03:16:19 PM deur André »
En hoor jy die magtige dreuning...

Afwesig Werner Pereira

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 45
Re: Kunsmis
« Antwoord #11 op: November 22, 2007, 10:45:57 AM »
Baie dankie, Gelofte Boer, dit word waardeer!

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Kunsmis
« Antwoord #12 op: November 22, 2007, 10:48:19 AM »
Aanhaling
Stikstof in die kunsmis = N
Diesel bevat gliserol

Sit jou slim kind - jy praat hopeloos te veel :D
« Laaste verandering : November 22, 2007, 11:47:53 AM deur gelofteboer »
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

123 Blok My

  • Gas
Re: Kunsmis
« Antwoord #13 op: November 22, 2007, 10:54:02 AM »
Ek dink julle moet liewer nie enige kombinasies bespreek of beproef nie maar liewer by die "plant" en "groei" waarde van kunsmis hou.
 :o :o
Dankie!

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 420
Re: Kunsmis
« Antwoord #14 op: November 22, 2007, 10:59:49 AM »
Roosmaryn en Timie gaan heerlik saam met skaapboud! :D
En hoor jy die magtige dreuning...

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 420
Re: Kunsmis
« Antwoord #15 op: November 22, 2007, 11:09:24 AM »
Gedagtes en geure laat my tanne water.....
En hoor jy die magtige dreuning...

Afwesig Basjan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 258
Re: Kunsmis
« Antwoord #16 op: November 22, 2007, 12:08:45 PM »
Sal ureum en gliserien nie beter werk nie?

Winter

  • Gas
Re: Kunsmis
« Antwoord #17 op: November 22, 2007, 05:34:44 PM »
Basjan, wil jy nou jou tuin opblaas?

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Kunsmis
« Antwoord #18 op: November 23, 2007, 08:21:30 AM »
Sal slegs werk as jy te lui is om jou tuin om te spit - maar as jy klaar is sal jy ook kan vra -
"Wa, my tuin heen?"
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

Afwesig Basjan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 258
Re: Kunsmis
« Antwoord #19 op: November 23, 2007, 09:14:23 AM »
Urium voed die wortels met stikstof en gliserien behoor die blare sag en soepel te hou.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal