Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: 5 leerlinge geskors nadat geweld tussen swart, wit uitbreek  (Read 872 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Re: 5 leerlinge geskors nadat geweld tussen swart, wit uitbreek
« op: October 10, 2007, 07:34:27 AM »
Myns insiens is dit 'n tipiese voorbeeld van wat gebeur waar leerlinge van verskillende rasse noodgedwonge in een skool saam moet skoolgaan.

Ek is byna honderd persent seker dat die ouers wat die skoolhoof van 'n "outokratiese leierskapstyl" beskuldig, swart ouers is.

Voorts gebeur dit wel dat leerlinge mekaar in "township"-skole met messe rondjaag, maar ek is nie bewus daarvan dat soiets in die gewese blanke skole plaasvind nie.



Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal