Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Toets en Brei jou Kennis uit  (Read 5084 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« op: November 06, 2007, 06:23:50 PM »
Kan jy vir ons se wanneer het dit gebeur?

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #1 op: November 06, 2007, 06:26:41 PM »
Roosmaryn, watter Soutrivier?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #2 op: November 06, 2007, 06:55:57 PM »
Skip was nie dalk "de Jonge Thomas" net gewonder of daar nie iemand anders ook was behalwe Woltemade nie. ;D

Wat van die skip "The Treasure"?
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #3 op: November 06, 2007, 07:08:45 PM »
Roosmaryn!?

123 Blok My

  • Gas
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #4 op: November 06, 2007, 07:12:59 PM »
KB  volgens die bron wat ek gebruik moet die rivier tussen Saldanhabaai en Tafelbaai wees.

Ben  iewers tussen 27 Mei 1692 en 5 Junie 1692...

Nantes....nee

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #5 op: November 06, 2007, 11:23:27 PM »
Die Goede Hoop. Gesink in/naby die Soutrivier mond 5 junie 1692

123 Blok My

  • Gas
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #6 op: November 07, 2007, 12:32:30 AM »
Die Goede Hoop. Gesink in/naby die Soutrivier mond 5 junie 1692

Cois volgens die koerantberig wat op 5 Junie 1692 verskyn het word daar gepraat van die "skip" wat "gister" , d.w.s dan 4 Junie 1692 gesink het. 

Daar was drie skepe gewees  waarvan Die Goede Hoop een was, die ander een was 'n engelse skip Orange.  Die skip waarvan ek praat(volgens die berig)  was die derde een of te wel dan die Hoogergeest.

Die persoon wat die "reddings poging" aangewend het was die kwartiermeester van die Spierdyk.

Wat was die naam van die kwartiermeester?


Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #7 op: November 07, 2007, 12:39:26 AM »
Nee wat RoosMaryn, ek dink my brein het net tot st. 2 ontwikkel met daardie vrae "Watter een pas nie?" hehe. Dis al wat ek regkry.  ::)

123 Blok My

  • Gas
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #8 op: November 07, 2007, 12:46:46 AM »
 ;D @ die beskeie Karina.
Karina toe ek dit lees het ek begin wonder of die persoon nie ook dalk 'n held was nie of selfs 'n "vergete" held.

Ek gaan nie nou al die persoon se naam gee nie, iemand kan dalk nog op die naam afkom, en Cois is al baie warm op die spoor, so met die ekstra inligting by kry Cois of iemand dalk kort voor lank die antwoord.   

Die berig se egter net dat die grootste deel van die  bemanning gered is.  Ek wonder darem hoeveel dit was.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #9 op: November 07, 2007, 12:52:13 AM »
Ai Tannie Rosie, ek is nou te lui om te soek. Ek gaan maar vir Cois die satisfaksie gee om sy eie raaisel op te los.  ;D

En ek is nie "beskeie" nie, ek is 'n persoon van "ondergemiddelde intelligensie". Of sommer in kort - omdom!  ;D

Nee nou jok ek darem lekker, as ek in die NSA op skool was, dink ek darem ek sou ook matriek deurgekom het, met die derde probeerslag. hehe

Nou gorrel ek net twak en ontspoor die draad.

Terug na die skippies toe!  ;D (Three Ships, mmmm)

123 Blok My

  • Gas
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #10 op: November 07, 2007, 04:21:49 PM »
Die kwartiermeester van die Spierdyk se naam was

Jochem Willemsz.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #11 op: November 08, 2007, 08:14:18 AM »
Portugees en Suid Afrika.  Amper op die spoor dok.

123 Blok My

  • Gas
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #12 op: November 08, 2007, 02:10:48 PM »
Wanneer kom die leidraad?

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #13 op: November 08, 2007, 02:31:59 PM »
Die leidraad is dit het te doen met Portugees en Suid Afrika

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #14 op: November 08, 2007, 02:43:29 PM »
Nee Jan

Dit het te doen met 'n portugese admiraal............

baasjan

  • Gas
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #15 op: November 08, 2007, 02:47:33 PM »
Ek weet dit was 'n skeepswrak...

baasjan

  • Gas
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #16 op: November 08, 2007, 02:48:05 PM »
wat vernoem is na Admiraal Soares ?

baasjan

  • Gas
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #17 op: November 08, 2007, 02:49:52 PM »
Another is the oldest-known wreck in South African waters, called the Soares wreck by archaeologists, after the Portuguese admiral who commanded the fleet of which the vessel was part.

The ship sank in 1504 off Mossel Bay, and little is known about it.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #18 op: November 08, 2007, 02:56:23 PM »
 ;D Mooi Jan


Karools

  • Gas
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #19 op: November 08, 2007, 04:02:15 PM »
Hy het wiele voor,
maar kleiner as agter
en as jy voor, na agter bring, dan ry jy waterpas die afdraad af

Wat is ek?


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal