Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Toets en Brei jou Kennis uit  (Read 5084 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #40 op: July 11, 2008, 10:55:55 AM »
Water, as jy die vertrek se oppervlakte wil vul.

Andersins koop jy twee baba konyne en nooi die hele buurt se kinders, ek glo dan sal die vertrek vol wees.  :D

Ek hoop nie hy was dalk ook lokasie toe nie  :D
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #41 op: July 11, 2008, 03:09:36 PM »
Miskien kort ons nog 'n leidraad ?
Kennis is mag

Afwesig Bloedbroer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 127
Insake: Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #42 op: July 11, 2008, 04:52:23 PM »
Ben,

Jy's reg, 'n boksie vuurhoutjies en 'n kers! Die lig het die hele vertrek gevul!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #43 op: July 24, 2008, 09:58:44 PM »
Bloedbroer,

Dankie. Dit is dalk tyd vir nog 'n vraag of twee, of hoe?

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #44 op: September 27, 2010, 03:24:30 PM »
Weer tyd vir 'n kopkrapper:

Op die boonste vedieping van 'n baie hoë gebou, woon daar 'n man. Elke dag ry hy met die hysbak tot op grondvloer om werk toe te gaan. Wanneer hy in die middag huistoe kom, ry hy met die hysbak tot op die middelste vloer van die gebou en klim die trappe tot op die boonste verdieping, tensy dit reën - dan ry hy met die hysbak tot bo. Hoekom is dit ?

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #45 op: September 28, 2010, 07:20:47 AM »
Ek sal raai: Hy is te kort om die boonste verdieping se knoppie by te kom, behalwe as dit reën, want dan het hy sy sambreel by hom.

 ???
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Toets en Brei jou Kennis uit
« Antwoord #46 op: September 28, 2010, 01:38:37 PM »
Oomdoom is baie skerp so op die verjaarsdag. Dit is 100% reg.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal