Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Bravoland Volkslied / Bravoland Anthem  (Read 4237 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Bravoland Volkslied / Bravoland Anthem
« Antwoord #40 op: May 27, 2009, 10:37:21 PM »
Wie is nou minister van kultuur? Ek neem aan dit is die aangewese persoon om dit te dryf?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Re: Bravoland Volkslied / Bravoland Anthem
« Antwoord #41 op: May 27, 2009, 10:46:15 PM »
Sannie daar van Groblerspan.

Afwesig Hendrik van der Merwe

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 106
Re: Bravoland Volkslied / Bravoland Anthem
« Antwoord #42 op: May 28, 2009, 07:57:08 AM »
Is daar spesifieke riglyne oor hoe so `n Volkslied daaruit moet sien bv.
* Moet dit `n bestaande melodie wees?
* Sal dit `n bestaande lied wees wat verander word om by Bravoland aan te pas.
* Kan dit `n ten volle nuwe lied wees wat spesifiek vir Bravoland geskryf is?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Re: Bravoland Volkslied / Bravoland Anthem
« Antwoord #43 op: May 28, 2009, 08:02:37 AM »
Hendrik,

Ek glo nie daar is werklik riglyne nie. Die enigste riglyne wat ek sou he, is dat dit mooi moet wees en my trots moet maak om 'n Bravolander te wees.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal