Ons moet solank praktiese voorstelle begin instuur oor die werkswyse vir ons eie vrye volkshandel.
Dink net aan die volgende voordele:
1. Ekonomiese mag het tot vandag toe 'n groter se^ gehad op lande se toekoms as hulle wettige of onwettige regerings.
2. Ons kan welvaart skep vir en tussen ons eie mense sonder die beperking van AAS , Affirmative Action, ens.
3. Ons kan bv. 5% BTW hef op transaksies, wat dan (onder deeglike finans beheer en kontrole) aangewend kan word vir die ideale van BRAVOLAND.
4. Handel kan nasionaal en internasionaal geskied.
5. Daar is vele voordele, wat deur ons nuwe Volksraadshoofde ontdek, verwetlik en ingestel kan word.
6. Met ekonomiese mag volg, 'n eie universiteit, gesondheidsdienste, volkseie sport en vele meer.
Ekonomiese mag is die sleutel tot ongeveer al die ideale wat ons in BRAVOLAND wil bereik!!