Skrywer Onderwerp: Orania  (Read 15747 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Orania
« Antwoord #20 op: May 29, 2007, 12:00:16 PM »
Hoe naby is die naaste lughawe van Oranie af.


Hulle het inderwaarheid hulle eie landingstrook in Orania, en daar is ook plek vir helikopters om te land. Dis natuurlik nie 'n lughawe in die ware sin van die woord nie.

Snymansboer

  • Gas
Re: Orania
« Antwoord #21 op: May 29, 2007, 03:35:09 PM »

Van der Walt

  • Gas
Re: Orania
« Antwoord #22 op: May 29, 2007, 06:21:33 PM »

Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Re: Orania
« Antwoord #23 op: May 29, 2007, 09:55:57 PM »
Dit is vir my te koud daar die winters is te lank. Kan julle die aircon bietjie warmer stel daar. ;D

Snymansboer

  • Gas
Re: Orania
« Antwoord #24 op: May 30, 2007, 08:36:35 AM »
Dit is vir my te koud daar die winters is te lank. Kan julle die aircon bietjie warmer stel daar. ;D

Mike, hoekom kom installeer en onderhou jy nie vir ons daardie lugversorging waarvan jy praat nie - solank dit net omgewingsvriendelik is hoor. ;)

Groete

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Orania
« Antwoord #25 op: May 30, 2007, 08:41:37 AM »
Gawie,

Woon jy tans in Orania?

Groete,

Ben

Snymansboer

  • Gas
Re: Orania
« Antwoord #26 op: May 30, 2007, 08:45:28 AM »

Snymansboer

  • Gas
Re: Orania
« Antwoord #27 op: May 30, 2007, 08:50:38 AM »
Gawie,

Woon jy tans in Orania?

Groete,

Ben

Nee, ongelukkig nie. Ek en my vroutjie woon in Londen.

Ons is besig om geld te spaar om dan oor ongeveer 7 jaar terug te gaan Suid-Afrika toe.  Dan sal ons ons op Orania gaan vestig en met genade van BO  'n lewensvatbare onderneming op die been kan kry en met 'n gesin kan begin.

Groete


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Orania
« Antwoord #28 op: May 30, 2007, 09:40:11 AM »
Gawie,

Sterkte, daar tussen die Engelse.  ;D

Jy praat van 'n onderneming begin op Orania, wat se geleenthede is daar vir ondernemings?

Miskien is dit 'n onregverdige vraag, kom ons begin eers by hoeveel mense is daar tans en wat se besighede is reeds daar?

Groete,

Ben

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Orania
« Antwoord #29 op: May 30, 2007, 10:16:52 AM »
Ek dink daar is maar tans sowat 600 inwoners in Orania. So dis amper weer 'n hoender-eier situasie, waar hulle meer mense daar benodig, maar om meer mense daar te kry, het hulle meer geleenthede daar nodig, maar daarvoor het hulle weer meer mense nodig, ens.

Snymansboer

  • Gas
Re: Orania
« Antwoord #30 op: May 30, 2007, 04:10:56 PM »

Snymansboer

  • Gas
Re: Orania
« Antwoord #31 op: May 30, 2007, 04:45:09 PM »
Miskien is dit 'n onregverdige vraag, kom ons begin eers by hoeveel mense is daar tans en wat se besighede is reeds daar?

Vir 'n uiteensetting van die tipes besighede wat reeds daar is, gaan na www.orania.co.za en klik op "Marklplein".

Groete

Afwesig Maarten Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 326
Re: Orania
« Antwoord #32 op: May 30, 2007, 06:20:26 PM »
BAie dankie Gawie. Ek staan 100% agter Orania, maar glo ook self dat ons moet kyk na 'n hawe opsie. Orania het gedone wat gedoen moest word - en ek dink ons kan almal saam stem dat hulle regtig aan die hoof van die Volkstaat bewegin was vir 'n lang ruk. Hopelik kan Bravoland verder bou op Orania en tot 'n mate, kleinfontein, se sukses - ek dink ons het die regte mense in Bravoland - mense met dryf en goeie idees.

Weereens, dankie vir jou insette oor Orania.
ΜΟΛΩΝ ΛΑΒΕ

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Orania
« Antwoord #33 op: May 30, 2007, 06:24:47 PM »
Snymansboer, net so opgewonde jy oor Orania is, net so opgewonde is ek oor Bravoland.  Ek wil jou tog uitnooi om net vir 'n oomblik stil te gaan staan en mooi te gaan kyk na Bravoland.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Orania
« Antwoord #34 op: May 30, 2007, 06:28:42 PM »
Gawie,

Jy het reg. Elke Afrikaner wat kla oor misdaad in die NSA het  'n ander Volkseie uitweg - ORANIA.

Ek wens daar is 'n manier om die 1 miljoen Afrikaners in die buiteland na Orania te skuif.

Orania, is die moderne Voortrekkers, hulle trek aan die voorpunt. Ek is egter 'n bittereiender en sal self eers daarheen trek wanneer daar geen meer hoop vir my Volk is binne die NSA nie.

Noem my maar die ewige optimis.

Groete (sien jou in Orania)

Ben

Afwesig JANNEMAN

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 117
Re: Orania
« Antwoord #35 op: May 30, 2007, 08:34:47 PM »

Winter

  • Gas
Re: Orania
« Antwoord #36 op: June 09, 2007, 08:57:03 AM »
Die minerale wat binne Orania se grond gebied val, het Orania die ontginnings reg op dit, of het die ZA regering die ontginnings reg op dit?

Snymansboer

  • Gas
Re: Orania
« Antwoord #37 op: June 09, 2007, 10:57:21 PM »
Winter,

Orania geniet nog nie de jure erkenning van sy onafhanklikheid nie - alhoewel hulle nog hard daarvoor stry. Dit beteken dat alle Oraniagrond se mineraalregte saam met die res van Suid-Afrikaanse grondeienaars s'n onteien is.

Waarom, stel jy belang om te prospekteer?

Groete

Gawie

Winter

  • Gas
Re: Orania
« Antwoord #38 op: June 10, 2007, 08:08:22 AM »

Snymansboer

  • Gas
Re: Orania
« Antwoord #39 op: June 10, 2007, 03:49:33 PM »


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal