Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Orania  (Read 16722 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig witbrood

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 19
Re: Orania
« Antwoord #60 op: January 30, 2008, 11:59:09 PM »
Orania het ook sy eie vliegveld, maar dit is slegs geskik vir ligte vliegtuie.
In die Bakoond tussen die Gemmerbrood mannetjies

Afwesig witbrood

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 19
Re: Orania
« Antwoord #61 op: January 30, 2008, 11:59:57 PM »
Terloops, my avatar is die koeksister-monument op Orania.
In die Bakoond tussen die Gemmerbrood mannetjies

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Orania
« Antwoord #62 op: January 31, 2008, 07:58:47 AM »
Toe ek die laaste keer in Orania was het ek 'n replika van die koeksister monument aangeskaf wat nou 'n netjiese vertoonstuk in my huis is!  ;D

123 Blok My

  • Gas
Re: Orania
« Antwoord #63 op: January 31, 2008, 12:59:39 PM »
Ek ken sekere mense wat GLAD nie van die koeksIster monument hou nie, veral wanneer dit op T-hemde gedruk is.  ;)  ;D

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Orania
« Antwoord #64 op: January 31, 2008, 01:14:29 PM »

123 Blok My

  • Gas
Re: Orania
« Antwoord #65 op: January 31, 2008, 01:16:40 PM »
Ai Karina ek lag nog lekker as ek aan daardie dag terug dink.   ::)

Snymansboer

  • Gas
Interessante studie oor Orania
« Antwoord #66 op: February 13, 2008, 11:32:43 AM »
Interessante studie oor die lewensvatbaarheid van Orania hier te lees:

http://www.emich.edu/coer/Journal/De_Beer.html

Dis nogal lank, wees gewaarsku.

Beste

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Orania
« Antwoord #67 op: July 14, 2008, 02:03:09 PM »
Enige nuus oor Orania?

Met die sitiuasie in die NSA wat nou snel versleg, moet mens verseker jou opsie begin oop hou, of hoe?

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Orania
« Antwoord #68 op: July 14, 2008, 03:10:30 PM »
Twee inwoners van Orania het vandag besoek gebring by ons. Hulle maak nou planne om die behuisingsnood aan te spreek - baie wil daarheen verhuis maar behuising is nog 'n probleem.

Dit gaan goed met hul radiostasie en na verwaging sal daar binnekort begin word om meer ure per dag uit te saai.

En vrek koud
Kennis is mag

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Orania
« Antwoord #69 op: July 14, 2008, 03:14:30 PM »
Oom weet nie dalk hoe ver hulle uitsaai nie - tot waar hul opvangsgebied strek?

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Orania
« Antwoord #70 op: July 14, 2008, 03:22:06 PM »
Karina, hulle is gelisensieer vir Orania, maar die sein strek glo tot by Hopetown

Jy is ietwat te ver :)
Kennis is mag

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Orania
« Antwoord #71 op: July 14, 2008, 03:55:59 PM »
Jy is ietwat te ver :)

 :( :'(

Ek is bietjie baie te ver. Maar gelukkig is Radio Rosestad hier en hulle is die Afrikaner en sy kultuur baie goedgesind. Hulle speel 70% Afrikaanse musiek en doen baie verslag oor die CVO-skool, die AP Kerke en die Bloemfontein Kultuurvereniging.     

Op kantoor Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Orania
« Antwoord #72 op: July 16, 2008, 08:24:37 AM »
Ek was gister middag weer so opgewonde oor Orania...

Met die onderhoud wat die Ora manne op radio PTA gevoer het (waarvan ek net stertkant gehoor het), hoor ek dat hulle nou vir elke kind wat in Orania gebore word R10000 gee!  Die geld word blykbaar met geboorte in hul plaaslike bank bele, en sodra die kindjie skool toe gaan, word dit uitbetaal aan die ouers.

As dit nie vooruit denke is nie, weet ek nie wat is nie!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Orania
« Antwoord #73 op: July 16, 2008, 08:34:58 AM »
Ek hoor toe vanmore dat Dan Roodt van mening is Orania is nie 'n opsie nie.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Orania
« Antwoord #74 op: July 16, 2008, 09:08:22 AM »
Behalwe Dan R is daar nog 'n paar ander wat ook so meen - gewoonlik ouens wat tegnologies 300 jaar agter is ?
Kennis is mag

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Orania
« Antwoord #75 op: July 16, 2008, 10:08:51 AM »
Behalwe Dan R is daar nog 'n paar ander wat ook so meen - gewoonlik ouens wat tegnologies 300 jaar agter is ?

En ander mense dink weer dit is 'n "woestyn".

Op kantoor Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Orania
« Antwoord #76 op: July 16, 2008, 10:11:09 AM »
Enige opsie wat ons vryheid kan gee is die REGTE opsie!

Liewers 'n woestyn sonder 'n hawe waar ons onsself regeer, as 'n drie verdieping huis in Silverlakes met groen gras en palmbome..... maar jy is 'n slaaf!

Sanderis

  • Gas
Insake: Orania
« Antwoord #77 op: July 16, 2008, 11:01:12 AM »
Die dryfveer op die stadium vir my is nie selfregering nie , maar misdaad . Het jy 'n besigheid in Pretoria is die kans dat jy geroof en vermoor kan word binne 'n jaar baie groot . Ek het 2 opsies , Orania of emmigrasie . Emmigrasie sal natuurlik baie meer winsgewend wees maar my liefde vir ons land oorheers die skaal .

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Insake: Orania
« Antwoord #78 op: July 16, 2008, 12:44:37 PM »
Ek hoor toe vanmore dat Dan Roodt van mening is Orania is nie 'n opsie nie.

Ek steur my bitter min aan rooi daantjie. Ek vertrou hom nie.

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Orania
« Antwoord #79 op: July 17, 2008, 08:52:56 AM »
Wel, ek is daarop uit om die Noordwes Kaap te bemark, so dit sal altyd vir my die beter opsie bly. Ons het die mag om dit ons eie te maak, of ten minste die meerderheid, maar nou ja, ek praat mos maar gewoonlik teen die wind. :P
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal