Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Ons benodig Ekonomiese Magsblok  (Read 4706 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« op: July 26, 2008, 09:46:35 AM »
Die vreemde owerheid met sy vreemde wette om die Afrikaner ekonomies te knel, verdien ons eendragtige optrede om ons eie ekonomie te vestig. Studiewerk wat reeds gedoen is, dui daarop dat alhoewel so 'n "magsblok" nie oornag sal vestig nie, die begin daarvan uiters dringend geword het.

Dit is verblydend om te verneem dat die eerste gesprekke in hierdie verband reeds plaasvind en dat daar vooruitsigte is om ons volk ekonomies te sterk teen die aanslae. Ek aanvaar dat ons binnekort meer hiervan te hoor gaan kry.

Miskien is daar van ons burgers wat sterk ekonomiese denke het, van nuwe gedagtes oor die vestiging van sulke strukture. Kom ons gebruik hierdie draad om gedagtes uit te ruil wat moontlik bydraend en ondersteunend kan wees vir diegene wat nou reeds besig is met die beplanning.

Ek dink byvoorbeeld aan die gedagtes wat voorheen op die forum was oor die vestiging van eie vakansieoorde, eie sakesentrums en selfs nywerhede.

Maar hoe begin mens sulke bedrywe sonder geld?

dalk het iemand antwoorde daarop?

Kennis is mag

Afwesig Bosveldwolf

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 67
    • Greencustodians
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #1 op: July 26, 2008, 11:01:19 AM »
More Clem

Die eniste manier om so iets sonder geld te begin is deur die bestaande te gebruik. Daat is meer besighede daar buite wat deur Afrikaners besit is wat net wit werkers aanstel as wat ons dink. Die maklikste manier is om hierdie instansies te kontak en hulle in te trek.

Wat ek probeer voorstel is as volg:

Elkeen van ons kan in sy omgewing in vaar en die klein besigheidsman/vrou benader en hulle 'n plan voorle. Kom ons gebruik 'n winkel sentrum as voorbeeld.

Indien ons na al hierdie klein besighede sou gaan en hulle verduidelik dat ons 'n winkelsentrum in hulle omgewing wil op rig vir hulle en hulle dan winkel spasie teen 'n "Afrikaner prys" sal aanbied of die spasie aan hulle verkoop of aandele in die sentrum, in ruil vir 'n vooraf belegging in die projek. Sodoende kan ons die gelde in samel om die projek te bewerkstellig.

Kontakte vir die relevante bedrywe, hetsy boubedryf, finansieele sektor ens is maklik bekombaar en het ek ook heelwat van. Ek glo daar is baie mense daar buite met meer kontakte as ek en net so bereid on saam te staan as ek.

Die werkers wat dan in die projek sal deel neem word dan maar net aangestel deur "die raad" en wit gehou. So doende kan ons ook weer werks geleenthede vir ons mede Afrikaners skep. Ek is ook 'n realis en weet dit sal nie maklik wees nie, maar vir een keer in ons lewens kan ons as nasie saam staan en die "Indier ding" doen waar ons geld saam gooi om een ou te help, al verskil is dat die "ou" ons Afrikaner nasie sal wees.

Die seflde sal dan geld vir enige ander instansie wat on wil begin, hetsy dit 'n oord of nywerheid of wat ook al sou wees. Ons het ook al voorheen gepraat oor die "spaarbussie" wat ons wil begin waar elke persoon wat deel van Bravoland is 'n klein bedraggie elke maand in betaal. Hierdie fondse kan dan ook aangewend word vir hierdie doeleindes.

Ek sit wel in Londen, maar ek probeer Bravoland aan hierdie kant bemark so ver as wat ek gaan. Al die Afrikaner kinders wat ek hier tee kom vertel ek van ons uitsonderlike kiber land. Dit gaan maar stadig want ek deel met kinders (meeste is maar net 18 - 20 so hulle is nog nie heeltemaal in die denke vir die toekoms nie.) en hulle is meestal verbaas om te hoor dat daar so iets bestaan.
'n Suid-Afrikaner deur geboorte... 'n Boer deur die genade van God!!

Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #2 op: July 26, 2008, 06:46:54 PM »
Clem
Is EOFSA nie uitsluitlik vir die doel gestig nie? 

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #3 op: July 27, 2008, 09:04:31 PM »
Nog gedagtes vriende?
Kennis is mag

Sanderis

  • Gas
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #4 op: July 27, 2008, 10:49:01 PM »
Dit is 'n goeie voorstel wat Bosveldwolf gelewer het. My vriendekring praat gereeld oor Orania en bg. onderwerp is maar altyd 'n warm sakie.
Verskeie voorstelle is al geopper.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #5 op: July 28, 2008, 08:58:18 AM »
Dankie vriende, ek dra die aanbevelings oor aan die betrokke kommitee.
Kennis is mag

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 419
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #6 op: July 28, 2008, 10:19:48 AM »


Ek dink byvoorbeeld aan die gedagtes wat voorheen op die forum was oor die vestiging van eie vakansieoorde, eie sakesentrums en selfs nywerhede.

Maar hoe begin mens sulke bedrywe sonder geld?

dalk het iemand antwoorde daarop?


Oom Clem

My gedagte is om so iets reg te bemark, deur jou bemarking moet jy 'n bepaalde waarde "skep", die belegger moet oortuig wees hy kan bekostig om te belê, in so iets.

Die gedagte moet by beleggers tuisgebring word dat hulle kan nie bekostig om in die Volksvreemde te belê nie, dus hy moet oortuig word om in die NSA te belê is waansin.

Om dit reg te kry het jy egter die ondersteuning en volle vertroue van die betrokke eienaars én omgewing nodig.
Ek dink egter dit is meel haalbaar op bestaande bedrywe as om nuwes op te rig.
En hoor jy die magtige dreuning...

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #7 op: July 28, 2008, 09:04:21 PM »

Jy is reg met jou gedagte dat bestaande strukture (sakemanne) die eerste poging moet wees, wat in vertroue teenoor mekaar die eerste sooi kan spit - veral as die bemarkingsaksie goed deurdink en toegepas word.

Kennis is mag

Sanderis

  • Gas
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #8 op: July 29, 2008, 08:48:46 AM »
Ek was gister op EOFSA se blad gewees ,  http://www.eofsa.org

Ek lewer nie graag kritiek nie maar dink tog dit is nodig om beter marknavorsing te verseker.
Die hoofblad bo is nie 'n probleem nie , maar bietjie onder toe wel . Die agtergrond-kleur is tè donker (grysblou swart) , die skrif op dit is moeilik leesbaar (byna onmoontlik). RPta se blad aan die onder kant het dieselfde probleem en 1 van my eie webtuistes ook- toe ek die template gekies het , het ek gedink dit is 'n mooi template , maar toe ek die resultaat sien was ek beslis nie tevrede nie.
Ek sal voorstel om dit 'n ligter agtergrond kleur te gee. My eie gaan ek ook beslis verander met tyd, dit is nie tans dringend nie.
In elk geval , terug by eofsa , die 1ste sin het ek nie eers klaar gelees nie , as dit 'n ander blad was , was ek dadelik weg . Maar dit is 'n volkseie blad , dus het ek geduld beoefen . Eintlik waarvoor ek gegaan het was die forum , en is toe ook soontoe onder "Gesels saam".
Hier was ek heel in my skik , ligte blou agtergrond met skrif wat duidelik leesbaar is , baie maklik en gerieflik om mee te werk.
Tussen hakies, ek dra nie bril nie em my oë is nog baie goed , so ek kla nie a.g.v. swak sig nie.

Wat dink julle ?

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 419
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #9 op: July 29, 2008, 09:08:37 AM »

Jy is reg met jou gedagte dat bestaande strukture (sakemanne) die eerste poging moet wees, wat in vertroue teenoor mekaar die eerste sooi kan spit - veral as die bemarkingsaksie goed deurdink en toegepas word.



Oom weet wat my opgewonde maak is dat hier by ons is al 'n groep besighede wat op voormelde basis met mekaar besigheid doen, nie omdat iemand so gesê het nie, dit is iets wat spontaan begin gebeur het.
En hoor jy die magtige dreuning...

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #10 op: July 29, 2008, 10:03:58 AM »
Sanderis
EOFSA se webblad is op my skerm 'n wit agtergrond met blou geskryf. Omtrent dieselfde formaat as Radio Pta.

Wat maak die verskil tussen jou en my skerms?
Kennis is mag

Sanderis

  • Gas
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #11 op: July 29, 2008, 10:25:10 AM »
Clem ek weet nie , dit is moontlik omdat ek die selfoon se OperaMini browser gebruik (dit het volkleur) maar ek het al agter gekom dat dit partykeer die formaat anders laai.
Op my rekenaar kan ek nie sê nie want dit vertoon nie volkleur nie , net 16 kleure (iets in sy settings is nie reg nie).

Ek probeer nie op tone te trap nie , ek probeer net help. Neem ook in ag al meer mense gebruik deesdae eerder selfone om die Internet te besoek.

Sanderis

  • Gas
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #12 op: July 29, 2008, 01:13:05 PM »
Ons kan ure praat oor die onderwerp - ekonomiese magsblok.
Ek vra nou die dag die vraag : hoekom is daar swart ekonomiese bemagtiging maar nie blank ekonomiese bemagtiging nie.
EOFSA kan dalk die pad daarvoor uitlê. Die probleem is nie baie mense weet daarvan nie.
Ek neem 'n klassieke voorbeeld : Ek wil 'n besigheid begin maar het nie toegang tot finansiering nie en 'n lening is nie 'n opsie nie want ek het nie sekuriteit om te bied nie.
In die verlede sou ek moontlik hulp van staatsstrukture gekry het , vandag is dit teen my omdat my vel nie swart is nie.
Kennis en kundigheid het ek maar finansiering ontbreek . Ook is dit nie kleingeld nie maar hier in die koers van R500 000.
Hoekom is daar nie 'n volkseie finansierings / handelshuis nie ?
Of is daar dat ek net nie daarvan weet nie.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #13 op: July 29, 2008, 01:54:28 PM »
Sanderis, dit is seker my hele betoog vir meer as twee jaar vanui die ateljees van Radio Pta. Ons het die kundigheid, die wil, die vermoee en alles wat verder nodig is, ons kort net die ondersteuning op finansiele gebied. Voorheen was die die Kleinsake Ontwikkelingskorporasie wat hierdie inisiatiewe tot werklikheid gelei het met finansiele hulp, en dikwels ook met gratis advies die ondernemings gevestig. vandag is jou vel te vaal!

Maar dit is verblydend dat daar nou gesprek gevoer word deur Afrikaners oor hierdie aangeleentheid - en daardie gesprekke is besig om verdere beplanning te bevorder wat uiteindelik gaan lei tot dit waarna elke Afrikaner smagin die ekonomiese omgewing.

Ek glo dit gaan nog 'n tyd neem voor die saak in volle swang kom, maar ten minste gebeur daar nou iets. Ons het waarskynlik onnodig te lank gewag om 'n begin te maak, maar dit lyk nou veel beter as 'n jaar gelede.

Kom ons kyk wat kom na vore.
Kennis is mag

Afwesig Jopieswan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 132
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #14 op: July 29, 2008, 02:39:13 PM »
Insake EOFSA, help my dadelik reg as ek verkeerd is -
Skeidslyne tussen "volksgenote" word duideliker en gaan baie duidelik word oor die komende paar jaar, skeidslyne tussen die wat glo ons moet onbepaald probeer om ons lewe in 'n swart-beheerde "demokratiese" land te verbeter en die wat glo ons moet strewe daarna om weer ons eie land te regeer. Daar's 'n groot verskil, want is ons "geliefde" Afrikaner (Broeder) -bond dan nie deel van die eerste groep nie?
Nou lees ek op EOFSA terme en sinne soos die volgende:
 . . . trots om Suid-Afrikaner te wees . .
. . . ons land se demografie, waarvan ons onafskeidbaar is . .
 . . . demokratiese bestel . .
. . . werk en leef saam . .
 . . . neem ander in diens . . .
 . . . nie rassisties. . .
 . . . einddoel . . . 'n regverdiger bedeling vir ons blankes.

Jammer, maar ek sien niks wat enige hoop op ware (ook ekonomiese) vryheid toon nie.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #15 op: July 29, 2008, 02:57:41 PM »
Dankie Jopieswan, jy verwoord my gevoel oor EOFSA baie mooi. Snaaks ook vir my dat hulle naam verander het van Blanke ekonomiese forum. Met die uitgooi van die "blanke" in hulle naam, klink dit my het die hoop om iets op te bou vir die Afrikaner ook in die slag gebly.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #16 op: August 06, 2008, 08:16:49 PM »
Marthinus wil graag die volgende onder ons aandag bring:


Ek het B Com Hons graad en sal graag wil help en insae wil lewer, ons wil bitter graag 'n besigheidsforum van die Wes Rand af bedryf en besighede bymekaar bring. Ons het die plek, ons bedryf ons besigheid van die plot af en sal graag funksies wil reel om ons mense bymekaar te kry Groete Rienie en Thinus Reyneke 083 297 8458/ 083 740 1561

Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #17 op: August 06, 2008, 09:01:17 PM »
SP sal sekerlik die vriend kan inlig oor bepaalde beplanning in hierdie verband

SP Ben ?
Kennis is mag

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #18 op: August 06, 2008, 09:04:27 PM »
Ek sien hulle is sommer hier op my voorstoep. Ek sal hulle kontak.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #19 op: October 30, 2008, 09:42:09 AM »
En nou is die eerste paar tree gegee om vir die Afrikaner 'n ekonomiese magsblok te skep. Sal die Afrikaner die wilskrag he om dit te ondersteun?


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal