Skrywer Onderwerp: Ons benodig Ekonomiese Magsblok  (Read 4451 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #20 op: October 30, 2008, 10:36:46 AM »
As elke plattelandse dorpie 'n tipe van HVO sakekamer kan stig en soos bo gemeld, besighede mekaar kan ophelp. (bv. Voorrade saam aankoop in grootmaat waar behoeftes oorvleuel.) sal dit al 'n groot stap in die regte rigting wees. As ons Jan Bank se bank ondersteun en bemark en sy aandele flink verkoop kan dit later die probleem van finansiering ook oplos, of hoe?
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1271
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #21 op: October 30, 2008, 01:24:30 PM »
My bekommernis is dat talle besighede in die hande van Indiërs is en ek glo nie die Indiërs sal in so iets belang stel nie.  Veral nie as daar Christen Afrikaners betrokke is nie.  Ek het daar by ons gesien dat hulle nie eens meer bereid is om mekaar te help nie.  Hulle smeer mekaar ook sommer sleg om iets te beding soos 'n plaas wat te koop aangebied is en daar Indiërs belang gestel het, het die een probeer om die ander sleg te smeer net om die plaas te probeer bekom.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Oom Henry

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 106
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #22 op: November 19, 2008, 03:20:04 PM »
Jammer, maar ek sien niks wat enige hoop op ware vryheid toon nie.

Kom ons praat oor wat ware vryheid is. Elke mens het 'n ander ideë.

About this mixing of the Kaffirs with the Indians I must confess I feel most strongly. I think it is very unfair to the Indian population, and it is an undue tax on even the proverbial patience of my countrymen.” Mahatma Ghandi

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #23 op: November 19, 2008, 04:12:09 PM »
Liewe hemel Johan, ons wil nie he die Indiers moet belangstel nie, dit moet juis 'n sakekamer wees vir Afrikanerbesighede ???
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #24 op: November 20, 2008, 05:24:04 AM »
Waar kan ek meer uitvind oor die nuwe bank en watter dienste beskikbaar is?
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #25 op: November 20, 2008, 05:29:27 AM »
Waar kan ek meer uitvind oor die nuwe bank en watter dienste beskikbaar is?

Vriend ASP Jan Beyers kan jou alles vertel
Kennis is mag

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #26 op: November 20, 2008, 05:55:49 AM »
Dankie oom Clem. Ek vertrou dat ek in Afrikaans gehelp sal word. Nadat ek al 30 jaar by een bank sake doen, word ek nou-die-dag nogal by die hooftak meegedeel dat ek nie by die navraagtoonbank in Afrikaans gehelp kan word nie.

Dit is nogal n bank wat eens op n tyd as Volkskas bekend gestaan het. Nou is dit opmerklik hoeveel ander banke my telefonies kontak met allerlei aanbiedinge - in Afrikaans.

Ek wag vir Jan Beyers.

Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #27 op: December 18, 2008, 08:40:23 AM »
En toe? Het Jan darem toe vir Oom ingelig oor Oranjekas?
Moed Vryheid Eer

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Insake: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #28 op: December 18, 2008, 06:24:24 PM »
Ja dankie KB, Jan het al die inligting vir my gestuur met e-pos.
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: Ons benodig Ekonomiese Magsblok
« Antwoord #29 op: May 23, 2010, 09:21:41 PM »
Ek wil net graag terug kom na die draad en op die tafel sit van ons kontrakteurs wat in die siviele bedryf is. Ons (kontrakteurs) is hoofsaaklik afhanklik van die kontrakte wat deur die regering uitgesit word.Daaraan is al die BEE en CIDB gekoppel. Gaan ons moet wag tot die volkseie ekonomie magsblok in n gevorderde staduim is sodat dit vir ons finansieel werkbaar is om oor te skakel na volkseie werke wat op tender uitgesit word en deurlopend beskikbaar sal wees. Graag sal ek dit doen maar dit moet finanseel werkbaar wees op n lang termyn. Enige idees of voorstelle?
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal