Skrywer Onderwerp: Re: Troeteldier Versorging  (Read 4018 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Troeteldier Versorging
« op: November 15, 2007, 03:11:55 PM »
 "...moenie honde terg nie. Laat honde alleen terwyl hulle eet.  As honde bedreig voel bestaan die moontlikheid dat hulle sal byt. "

Ek ken 'n paar mense wat ook so is!

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: Troeteldier Versorging
« Antwoord #1 op: November 15, 2007, 03:41:39 PM »
Wie praat van my? ;D
VOEL TUIS

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Troeteldier Versorging
« Antwoord #2 op: November 19, 2007, 05:11:00 PM »
Die 'familiehond' is gelukkig 'n vredeliewende hond, behalwe as jy aan my kos karring, dan mag ek dalk byt... :)

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Troeteldier Versorging
« Antwoord #3 op: November 23, 2007, 09:33:27 AM »
Met dele van die land wat reeds baie reen ontvang het begin bosluise vir honde 'n probleem te raak en bosluis verwante siekte sal begin aan die orde van die dag raak.
 Die 2 belangrikstes om te onderskei is Bosluisbytkoors en Bosluiskoors - daar onstaan soms baie verwarring rondom die twee siektes en mense dink soms dit is dieselfde maar daar is 'n hemelsbree verskil tussen die twee.

Onthou met enige bekandeling geld die goue reel altyd - verwyder die oorsaak soos bosluise op die erf en in die hok, daardeur word die siklus verbreek.

Hoop dit sal van waarde wees vir julle.
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 574
Re: Troeteldier Versorging
« Antwoord #4 op: November 23, 2007, 09:40:12 AM »
GB,

Baie dankie vir die interessante pos.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Troeteldier Versorging
« Antwoord #5 op: November 23, 2007, 03:05:03 PM »
Ek persoonlik het al baie met parvovirus te doen gekry. Die besmette dier kan erge kopseer ontwikkel en een van die bewyse daarvan is dat die dier gedurig sy/haar kop in 'n nouerige plek wil indruk om die drukking te verlig. As mens aan hul pote voel, kan jy redelik goed bepaal of 'n dier koors het. In die geval met parvovirus, is die pote gewoonlik baie warm. Ek praat onder korreksie, maar ek dink jy kan 'n dier disprins ingee vir koors en kopseer, die beste is natuurlik om jou hond so gou moontlik by 'n veearts te kry, want die siekte is aansteeklik en dodelik.

In die geval van bosluisbytkoors, is dit regtig moeilik om op die oog af 'n diagnose  te maak. Ek het eers gedink dat my hond sinus probleme het, totdat sy so agteruitgegaan het en die veearts toe bloed getrek het. Die bloedsmeer was vol perskolle tussen die bloues (bloed is blou onder die mikroskoop) en dit was duidelik dat dit al redelik ver gevorderd was. Na meer as 'n maand se gereelde inspuitings en hande vol pille was sy weer blakend gesond.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Troeteldier Versorging
« Antwoord #6 op: November 28, 2007, 09:12:29 AM »
Wat gemaak met halstarrige vlooie en sandvlooie op veral katte? Dit is mos nou weer bosluis en vlooi seisoen?
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Troeteldier Versorging
« Antwoord #7 op: November 28, 2007, 10:26:41 AM »
Het jy al Doom probeer?  ;D

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Troeteldier Versorging
« Antwoord #8 op: November 28, 2007, 03:54:48 PM »
Paar opsies

Vlooi halsbande - as die kat nog nooit halsband gedra het nie kan dit 'n probleem wees.

Pour on - eintlik vir honde maar kan net so goed vir katte werk - wenk koop die dubbelpak vir groot honde en gebruik een houer per klein dier  - werk baie goedkoper uit.

Maak vir die kat self 'n lekker materiaal halsband en was gereeld en spoel af in peripal 55 - spoel beddegoed ook uit in peripal - hou alle muskiete, bosluise en sand vlooi weg.

Die probleem dis nie altyd maklik om 'n kat te bad nie dus is 'n vlooi poeier 'n makliker uitweg om van vloeie ontslae te raak - bexadust of karbadust en derglike produkte (jy sal poeiers kry met mooi katjie name maar die meeste van hulle bevat die aktiewe bestandele van bg poeiers. (Gewoonlik nie te duur by plaaslike kooperasie)

Enchantrix Dog Shampoo -is 'n natuurlike produk met wat die peste weghou - kan ook gebruik vir katte.
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Troeteldier Versorging
« Antwoord #9 op: November 28, 2007, 03:57:16 PM »
Aanhaling
Het jy al Doom probeer?


Kry jou kat om soos 'n hond te blaf!!

Doom + Vuurhoutjies = Woef
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Troeteldier Versorging
« Antwoord #10 op: November 28, 2007, 03:58:27 PM »
Of kry jou hond om soos 'n kat te miaau. Sleep hom deur die vleissaag.
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Troeteldier Versorging
« Antwoord #11 op: November 28, 2007, 03:59:57 PM »
Of kry jou hond om soos 'n kat te miaau. Sleep hom deur die vleissaag.

Vries net eers die hond, 'n bevrore hond miaau baie harder!  ;D

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: Troeteldier Versorging
« Antwoord #12 op: November 28, 2007, 04:07:47 PM »
Ai, ai. Hier kom die wildheid al weer na vore.... ;D
VOEL TUIS

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Troeteldier Versorging
« Antwoord #13 op: November 28, 2007, 04:08:54 PM »
O ja, Karina, Winter se hy het al die Doom probeer. Dit werk seker, want as die kat nie meer daar is nie, dan is die vlooie seker ook nie ;D
Moed Vryheid Eer

123 Blok My

  • Gas
Re: Troeteldier Versorging
« Antwoord #14 op: November 28, 2007, 04:11:03 PM »
 :o :o :o

Hoe bly is ek ek is nie 'n hond of 'n kat nie


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal