Bravoland

Please login or register.

Login with username, password and session length
Advanced search  
collapse
* Nuwe Inskrywings
Mandela het ons versaak’ by Ben Geldenhuys
[March 10, 2010, 05:34:17 PM]


Jansen praat twak by Ben Geldenhuys
[March 10, 2010, 05:25:39 PM]


Afrikanerfront Aksie by Ben Geldenhuys
[March 10, 2010, 05:19:20 PM]


Nuwe model vir grondhervorming??? by Kleinbekkie
[March 10, 2010, 04:39:20 PM]


VTM Nuus by Werner Smook
[March 10, 2010, 01:57:05 PM]


Struktuur by drake2000
[March 10, 2010, 01:55:57 PM]


HOU DOP AS ABSA BLANKE WERKNEMERS ONTSLAAN by Jopieswan
[March 10, 2010, 01:20:28 PM]


Agri SA Landelike Misdaadkonferensie verklaring by Adri van Staden
[March 10, 2010, 07:40:31 AM]


Werksgeleenthede vir Volksgenote by Santa
[March 08, 2010, 10:37:28 PM]


‘VF+ is jaloers op Solidariteit’ by nagwag777
[March 08, 2010, 10:32:35 AM]


* SA Topsites
SA Topsites :: .

Pages: [1]   Go Down

Author Topic: Amptelike besoek - Radio Pretoria  (Read 834 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ben Geldenhuys

  • Staatspresident
  • ****
  • Offline Offline
  • Posts: 6919
  • Verkenner
    • WWW
Amptelike besoek - Radio Pretoria
« on: August 02, 2008, 02:28:45 PM »
**Kennisgewing**

Bravoland is genooi om as gaste in Sakkie v/d Merwe se program besoek af te lê by Radio Pretoria. Dit was vir my en ASP Jan Beyers 'n groot voorreg om Bravoland amptelik op ons volk se enigste Radiostasie te teenwoordig.

Bravoland besef dat ons geen "reg" of "aanspraak" het op lugtyd by Radio Pretoria nie en besef ook dat dit 'n voorreg was om ons saak oor die lug te stel.

Bravoland se verhouding met Radio Pretoria was nog altyd een van wedersydse respek, aangesien albei betrokke is by die volksaak en mekaar se visie deel van volksvryheid. Daarom was dit nog altyd ook maklik vir Bravoland en Bravolanders om Radio Pretoria te ondersteun. Ook glo ek dat dieselfde geld vir Radio Pretoria.

Dit gaan tog oor die volksaak en nie Bravoland of Radio Pretoria ag hulleself groter as die volksaak nie. Gedienstig dien ons die volk saam, elkeen op sy eie terrein, totdat hierdie volk weer vry is!

Daarom ook is dit maklik en logies vir Bravoland om waar ons kan (hoe beskeie ons bydrae ookal mag wees), Radio Pretoria se hand te sterk in ons gesamentlike volksaak.

Dieselfde geld ook vir ander organisasies wat dieselfde strewe het.

Die uwe,

Ben Geldenhuys
Logged

Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 3402
Insake: Amptelike besoek - Radio Pretoria
« Reply #1 on: August 04, 2008, 11:31:54 AM »
Dankie Boere, julle doen dit goed en reg - en Bravoland is trots op julle. So ook Radio Pretoria!

Wie neem ongemagtig fotos  ;) ;) ;) ;)
Logged
Kennis is mag
Pages: [1]   Go Up