Bravoland

Please login or register.

Login with username, password and session length
Advanced search  
collapse
* Nuwe Inskrywings
"Satanistiese boere"-brief in VB by Karina
[March 12, 2010, 07:45:10 AM]


Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap by Clem de Klerk
[March 12, 2010, 05:55:38 AM]


Afrikanerfront Aksie by Jan Beyers
[March 11, 2010, 09:30:46 PM]


Uitdaging aan Malema by Jan Beyers
[March 11, 2010, 09:28:58 PM]


Nuwe model vir grondhervorming??? by nagwag777
[March 11, 2010, 01:50:28 PM]


Teken van die tyd? by nagwag777
[March 11, 2010, 01:02:58 PM]


Jansen praat twak by Sanderis
[March 11, 2010, 11:20:34 AM]


VTM Nuus by Adri van Staden
[March 11, 2010, 10:05:58 AM]


Mandela het ons versaak’ by Ben Geldenhuys
[March 10, 2010, 05:34:17 PM]


Struktuur by drake2000
[March 10, 2010, 01:55:57 PM]


* SA Topsites
SA Topsites :: .

Pages: [1]   Go Down

Author Topic: Bravoland se kabinet  (Read 891 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ben Geldenhuys

  • Staatspresident
  • ****
  • Offline Offline
  • Posts: 6922
  • Verkenner
    • WWW
Bravoland se kabinet
« on: July 28, 2008, 08:22:21 AM »
Bravolanders,


Die Volksraad het uit hulle geledere persone verkies wat gaan optree as Ministers (afdelingshoofde). Hierdie Ministers tesame met die ASP vorm die Kabinet.

Die Kabinet bestaan uit:

 ASP: Jan Beyers

Minister van Opvoeding: Ds. Sarel Roets

Minister van Volksekonomie: Plaas Botha

Minister van Kommunikasie: Karina de Jager

Minister van Regtelike Sake: Cois Conradie

Ons wens die persone geluk en ook alle sterkte met hulle werksaamhede.
« Last Edit: July 28, 2008, 08:02:41 PM by Ben Geldenhuys »
Logged

Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 6228
  • Christa Burger
Insake: Bravoland se kabinet
« Reply #1 on: July 28, 2008, 08:23:56 AM »
Baie geluk aan u elkeen. Mag julle geseënd wees in julle nuwe taak en sterkte met die groot verantwoordelikheid.
Logged
Moed Vryheid Eer

Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 3405
Insake: Bravoland se kabinet
« Reply #2 on: July 28, 2008, 08:53:53 AM »
Hartlik geluk aan ons kabinet - sterkte met alles, ons sal ondersteun so goed ons kan.
Logged
Kennis is mag

Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 334
Insake: Bravoland se kabinet
« Reply #3 on: July 28, 2008, 09:57:33 AM »
Aan ons nuwe Kabinet:  van harte geluk!  Daar wag 'n baie groot taak op u!

Logged

Winter

  • Guest
Insake: Bravoland se kabinet
« Reply #4 on: July 28, 2008, 06:34:10 PM »
Baie geluk aan ons nuut verkose kabinet. Dis 'n wenspan.
Logged

Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 540
Insake: Bravoland se kabinet
« Reply #5 on: July 28, 2008, 07:05:07 PM »
Baie baie geluk aan julle almal en baie sterkte!
Logged

Sannie van der Walt

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 1104
Insake: Bravoland se kabinet
« Reply #6 on: July 28, 2008, 07:31:15 PM »
Baie geluk aan elkeen, en sterkte vir die taak wat voorlê
Logged
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)
Pages: [1]   Go Up