Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: CVO Pretoria - Opedag  (Read 1869 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
CVO Pretoria - Opedag
« op: August 02, 2008, 03:58:27 PM »
Ek plaas maar net die foto's.

Anne sal kom verduidelik wat gebeur het.  ;D

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #1 op: August 02, 2008, 04:07:38 PM »
Anné, begin sommer om die foto van die "groot dors" te verduidelik, dit lyk vir my soos vuil water....  :o

Dankie vir die foto's.

Jankejan

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #2 op: August 02, 2008, 06:18:14 PM »
Karina, brandewyn is nie vuil nie...  ;D

Nee, dit is 'n waterfilter, die soort wat jy gebruik as jy in die veld is en moet oorleef, terwyl daar net modderwater is. Op Schildpaddop AVKB sal ons jou mooi leer hoe dit werk.  ;)

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #3 op: August 02, 2008, 07:22:51 PM »
Grapgat! Watter tyd van die jaar is Schildpaddop?

Ek weet Westfalia is in Desember, maar ek kan ongelukkig nie in Desember weggaan nie (ek gaan reeds te veel weg in Desember).

Jankejan

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #4 op: August 02, 2008, 07:35:15 PM »
Dit is in die April vakansie, dus hier einde Maart begin April rond. En dit is nader aan jou. Maar dit is 'n strenger kamp met stof.  ;D

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #5 op: August 02, 2008, 07:38:43 PM »
Ek is nie bang vir stof nie, nie soos ander mense wat bang is vir 'n bietjie koue nie... :P

Ek het verneem dis die kamp waar jy jou eie kos moet vang en so aan. Ek is wel bang vir honger ly!  :)

Jankejan

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #6 op: August 02, 2008, 07:48:04 PM »
Nee wat vang net in die begin van die kamp vir jouself so 5 skilpaaie, gooi hulle in jou eie gemaakte hok, en jy't genoeg kos vir die res van die kamp.
Jy kan dan een van jou skilpaaie vir 'n slang ruil, en sorg vir verskeidenheid.  ;D

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #7 op: August 02, 2008, 07:56:38 PM »
Ek weet darem nie so mooi van skilpaaie eet nie??  ???

Maar ek geniet 'n skilpad-braai  --  min vleis en baie dop!  ;D

Is daar nie bokke of iets anders wat mens kan vang of doodgooi of nekomdraai nie?

Jankejan

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #8 op: August 02, 2008, 08:47:54 PM »
Almal wat op Schildpaddop kamp het al skilpad ge-eet. Jy sal ook maar moet.

Nee ek speel, jy sal 'n kompas wees, en vir ons word daar kos in die kombuis voorberei. Die kinders op die kamp ly ook nie honger nie, hulle kry ook kos uit die kombuis, maar sommige word wel vir so 'n dag getoets om te sien of hulle self kos kan vang en voorberei.
« Laaste verandering : August 02, 2008, 09:08:32 PM deur Jankejan »

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #9 op: August 02, 2008, 08:49:19 PM »
Hoe smaak dit?  (en moenie sê "soos skilpad" nie!)

Winter

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #10 op: August 02, 2008, 09:07:05 PM »
Ag sies man, as julle dan iets uit 'n"houer" MOET eet, eet blikkies kos.  :-X

Jankejan

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #11 op: August 02, 2008, 09:09:40 PM »
Nee die kampkos is heerlik, van roosterkoeke, pap en wors, slaaie tot roomys.

Winter

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #12 op: August 02, 2008, 09:20:16 PM »
Ek kan van omtrent roosterkoeke alleen leef.  :)

Daar was 'n manier om water mee te filter, maar waars die plastieksak en blikkie om waterdamp uit die grond mee op te vang (soos in 'n woestyn) en ander lekker kontrepsies vir oorlewing?

Veldskool in die ou Suidwes was erg lekker gewees (seker ook afgeskaf in tussen tyd).

Jankejan

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #13 op: August 02, 2008, 09:38:48 PM »
Winter, by Schildpaddop is daar 8 dae waar al daardie kontrepsies gebou en getoets word.

Winter

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #14 op: August 02, 2008, 09:45:24 PM »
Jan, dit klink sommer baie lekker.

Skuus, ek ontspoor julle draad.

Lekker aand vir julle.  :)

Afwesig Anné Thiart

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 336
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #15 op: August 03, 2008, 03:09:13 PM »
Lyk darem vir my Jankejan het dit onder beheer. Alles wat ons daar gebou het, het ek by hom en sy mede-kompasse geleer, so hy sal julle mooi kan inlig van elk van die goed se funksies... Dis net jammer hy het nie kom help bou vrydagaand nie! :)
"Ons glo in die beskikking van 'n alwetende, alwyse Skepper - daarom lê daar in die terugblik op ons stryd in die verlede die sterkste motivering..."
- Elizabeth Verwoerd

Jankejan

  • Gas
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #16 op: August 03, 2008, 04:35:39 PM »
Want ek is nie van enigiets ingelig nie.

Afwesig Anné Thiart

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 336
Insake: CVO Pretoria - Opedag
« Antwoord #17 op: August 03, 2008, 06:09:30 PM »
Ernstig? Wel ek sal daaraan werk!
"Ons glo in die beskikking van 'n alwetende, alwyse Skepper - daarom lê daar in die terugblik op ons stryd in die verlede die sterkste motivering..."
- Elizabeth Verwoerd


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal