Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Adverteer jou onderneming hier!  (Read 8692 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Adverteer jou onderneming hier!
« op: August 04, 2008, 07:53:52 PM »
Bravolanders,

Tydens 'n onlangse onderhoud op Radio Pretoria het ek beloof dat volksgenote wat 'n onderneming bedryf wat van volkseie arbeid gebruik maak, hulle ondernemings gratis kan adverteer op Bravoland.

Vir die begin sal dit op hierdie draad geskied. Na verlang van die aanvraag vir die diens, sal dit moontlik uitgebrei word.

Vriendelike groete,

Ben Geldenhuys


ns. Ek sal 'n voorbeeld plaas van hoe die "advertensie" moet lyk.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #1 op: August 04, 2008, 08:04:21 PM »
Huis van Oranje
 
Beherend BPK en
 
Filiale

 


U eenstop finansiële dienstemaatskappy wat ‘n verskeidenheid dienste aanbied nml :
 

 
* Boedelbeplanning en lewensversekering
 
* Begrafnisdekking
 
* Korttermynversekering
 
* Beleggings in eiendom- en konstruksie sindikering
 
* Eiendomwaardasies
 
* Eiendomsbemarking
 
* Afslaersdienste
 
* Huislenings en konsolidasie van skuld
 
* Verhuringsadministrasie
 

 
In alle gevalle beskik ons oor die nodige registrasie en kundigheid, en dit stel ons in staat om ‘n vinnige en professionele diens te lewer.
 

 
Die Huis van Oranje bestaan alreeds sedert 1995 as ‘n finansiële instelling. Deurdat ons ‘n firma is wat nog groot erns met die Afrikaner en ons Afrikaans-sprekende volk in ons land, streef ons daarna om net die beste diens vir ons mense te lewer.
 

 

 

 

 
Kontak ons :
 
Tel : 0860 104 297
 
Faks : 0866 831 425
 
Epos : inligting@hvo.co.za
 

 
Adres : Jamesrylaan 194
 
             Silverton
 
               0127



Sanderis

  • Gas
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #2 op: August 04, 2008, 09:32:52 PM »
Ben , die advertensie wat jy geskep het , is dit feite ? Indien wel , mag ek dit versprei ?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #3 op: August 05, 2008, 06:53:33 AM »
Sanderis,

Dit is feite en ek glo HVO sal bly wees as jy dit versprei.

Sanderis

  • Gas
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #4 op: August 05, 2008, 10:14:05 AM »
So gesê , so gedaan . Met tyd sal Verspreidingsnetwerk uitbrei.

Op kantoor Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #5 op: August 05, 2008, 12:36:34 PM »
Dankie julle!

Sanderis

  • Gas
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #6 op: August 05, 2008, 01:23:48 PM »
Plesier Jan.

Afwesig Marthinus

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #7 op: August 06, 2008, 07:59:50 PM »
Biltong & Sweet Boutique
Tradisinele biltong
Gedroogde patties
Tuisgemaakte lekkernye
Tuisgebak
en baie meer
Vir meer inligting , kontak Thinus 083 297 8458 of Rienie 083 740 1561
ons lewer af vir groot bestellings , is ook op soek na verteenwoordigers en beleggers wat die onderneming kan help uitbrei
Bravolanders,

Tydens 'n onlangse onderhoud op Radio Pretoria het ek beloof dat volksgenote wat 'n onderneming bedryf wat van volkseie arbeid gebruik maak, hulle ondernemings gratis kan adverteer op Bravoland.

Vir die begin sal dit op hierdie draad geskied. Na verlang van die aanvraag vir die diens, sal dit moontlik uitgebrei word.

Vriendelike groete,

Ben Geldenhuys


ns. Ek sal 'n voorbeeld plaas van hoe die "advertensie" moet lyk.
:D

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #8 op: August 06, 2008, 08:08:09 PM »
Naand Marthinus,

Baie welkom in Bravoland.

Baie dankie dat jy van die aanbod gebruik gemaak het om hier te adverteer, ons hoop so veel as moontlik volkseie-besighede wil hier kom adverteer sodat ons eerder mekaar se ondernemings kan ondersteun as die groot kommersiële winkels.

Marthinus, kan jy dalk vir ons sê in watter area jul onderneming geleë is, want die mense wat hier lees kom van regoor die land? Ek neem aan dat dit êrens in die Transvaal is.

Sanderis

  • Gas
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #9 op: August 06, 2008, 08:54:29 PM »

Marthinus, kan jy dalk vir ons sê in watter area jul onderneming geleë is, want die mense wat hier lees kom van regoor die land? Ek neem aan dat dit êrens in die Transvaal is.

Wou ek ook vra ...
So ontvang en so versend . Naand Marthinus , ek hoop u voel gou tuis.
« Laaste verandering : August 06, 2008, 09:06:10 PM deur Sanderis »

Sanderis

  • Gas
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #10 op: August 07, 2008, 11:26:52 AM »
http://bravolandads.blogspot.com/
Dit is 'n affiliaal van Bravoland Media (m.a.w. Minister van Kommunikasie , Karina het volle Redaktrise regte)
Sodra 'n advertensie geskep is , kry dit sy eie unieke adres bv.
HVO
http://bravolandads.blogspot.com/2008/08/hvo-huis-van-oranje.html
Biltong and Sweet
http://bravolandads.blogspot.com/2008/08/biltong-and-sweet-boutique.html

Ek wil ook net noem , fotos en logos is welkom en kan in die draad gepos word.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #11 op: August 07, 2008, 11:34:35 AM »
Dankie Sanderis!

Soos ek altyd se, as elkeen sy deel doen, sal ons weer vry wees!

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #12 op: August 07, 2008, 11:36:38 AM »
Dankie Sanderis, dit lyk fantasties!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #13 op: August 07, 2008, 11:46:34 AM »
Karina,

Waar is daardie gastehuis se advertensie?

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #14 op: August 07, 2008, 11:52:14 AM »
Ek sal dit later soek en hier plaas, ek moet net gou eers by die werk kom, want ons het so 'n informele kursus vandag, dit het eintlik al 11:00 begin, maar die naguile mag maar so bietjie laat kom.  ;)

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #15 op: August 08, 2008, 01:18:09 PM »
Fanie van Heerden
Belasting- & Rekeningkundige Konsultant


Konfigurasie, installering en instandhouding
van gerekenariseerde rekeningkundige stelsels
Pos- & Kantooradres: Koggelaarweg 33  ROOIHUISKRAAL  0154

Telefoon: 012 661 8232

Selfoon: 082 954 1630

Faks: 086 615 4566

Modem: 082 768 4766     

Sanderis

  • Gas
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #16 op: August 08, 2008, 02:04:59 PM »
Fanie van Heerden Belasting en Rekeningkundige Dienste

http://bravolandads.blogspot.com/2008/08/fanie-van-heerden-belasting-en.html

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #17 op: August 08, 2008, 02:13:40 PM »
Camdix Wapenhandelaars

Handelaars in wapens en ammunisie
62 Ockerse Straat
Krugersdorp


Tel: (011)660-2398
Fax: (011)660-2698

http://camdix.blogspot.com/

Ook posbestellings (uitgesluit van wapens en ammunisie)


Sanderis

  • Gas

Afwesig Blue Dot

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #19 op: August 08, 2008, 06:45:09 PM »
                                          BLUE DOT

SEKURITEIT

ONS SPESIALISEER IN DIE BEVEILIGING VAN PLASE EN BESIGHEDE ORAL IN SUIDER AFRIKA
NUUTSTE PRODUKTE OP DIE MARK TEEN BILLIKSTE PRYSE


DIENSTE SLUIT IN:

                                GESLOTE BAAN KAMERAS - INSTELLASIE EN HERSTEL
                                ELEKTRIESE HEININGS - INSTELLASIE EN HERSTEL
                                NUUTSTE TEGNOLOGIE IN ALARM STELSEL
                                SELFOON KOMMUNIKASIE MET PRODUKTE
                                PASMAAK PRODUKTE VAN HOOGSTE GEHALTE


EN NOG VELE MEER.........

                      KONTAK ONS DADELIK OM U TE BEVEILIG

TEL:  073 525 5858
         012 997 2225
E-POS:  bluedotsecurity@gmail.com
FAKS:  0866 655278

COBUS WILKINSON



Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal