Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Adverteer jou onderneming hier!  (Read 8692 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #40 op: December 16, 2008, 04:12:28 PM »
Ek neem aan diè draad het die markplein vervang ?

Sanderis

  • Gas
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #41 op: December 21, 2008, 01:08:09 PM »
Verkeerde aanname , ek die regte plek gekry , Dankie.

Sanderis

  • Gas
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #42 op: February 03, 2009, 04:32:55 PM »
Bemarking en verkoop van grondverskuiwings- , myn- en konstruksie toerusting asook swaervoertuie en bakkies .
Vir verdere navrae oor beskiktheid van toerusting en voertuie kontak  smaartens@gmail.com

Afwesig JBURGER

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 6
Insake: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #43 op: February 08, 2009, 09:50:47 PM »
Dag
Ek wil my restaurant se diens personeel blank maak, dit werk nie is daar blanke mense in my omgewing wat werk soek?

ek het altyd 'n plekkie!

Dros Watermeyer
silverton
072 967 9248
Waak, die einde is naby!

Sanderis

  • Gas
Re: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #44 op: June 09, 2009, 07:36:27 PM »
Advertensies vir volkseie ondernemings .

Op kantoor Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Re: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #45 op: December 22, 2010, 09:50:44 AM »
Ek het 'n juweel ontdek hier in Sodom en Gomorra.

Dit is 'n splinternuwe restaurant wat slegs in Boerekos spesialiseer. Ek en my gesin het gisteraand daar gaan eet, en ek kan die eetplek ten sterkste aanbeveel. Die kos was uit die boonste rakke.

Al die personeel, van die kelners/kelnerinne tot die kokke en kroegman is almal blanke Afrikaanse mense. Die enigste uitsondering is een swarte wat die skottelgoed was.

Ek het die eienaar ontmoet en hy het, nadat ek hom gekomplimenteer het met die vierkleur op die ligskerm, 'n strydsvlag ook te voorskyn gebring. Daarna het hy by ons kom sit en ons het lank oor volksake gepraat. Hy is 'n volksman in murg en been.

Ek het hom ook van die Oranje Sakekamer Wesrand vertel en hy gaan beslis by ons aansluit. Hy is ook reeds as kieser by die VVK geregistreer en weet baie van die CVO skole en verkenners ook.

Ek wil graag vra dat almal wat op die Wesrand bly en die dag lus is vir uiteet, om eerder hierdie restaurant te ondersteun. Ek sal nie weer enige plek anders gaan uiteet nie.

Vir die van julle wat nog nie planne het vir oujaarsaand nie, hulle gaan 'n spitbraai hou en gaan yskoue gemmerbier ook daarby saam bedien.

Op kantoor Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Re: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #46 op: December 22, 2010, 09:52:21 AM »
Ek het fotos ook geneem, maar kry nie reg om dit hier op te laai nie.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #47 op: December 22, 2010, 07:32:52 PM »
Sjarko,

Wat is die naam van die plek en waar is hy? (Dalk in Jim Fouche?)

Op kantoor Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Re: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #48 op: December 22, 2010, 10:07:00 PM »
Dit is Waenhuis restaurant in Jim Fouche. Ken jy die restaurant ?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #49 op: December 23, 2010, 01:21:05 PM »
Gehoor daarvan. Sal daar draai as ek weer in die Wesrand is.

Sanderis

  • Gas
Re: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #50 op: December 23, 2010, 02:54:07 PM »
Ek het fotos ook geneem, maar kry nie reg om dit hier op te laai nie.



dit moet op 'n tuiste gelaai word wat fotos hou vir die doeleinde , daar is paar soos imagebam of imageshack , as jy dit dan daar opgelaai het kry jy die BBCode en plak dit hier .

Daar is nog 'n opsie dat jy dit hier kan oplaai maar dit werk nie altyd so lekker nie . Hoe om dit te doen : onder die posblok sal jy sien "additional options" , kliek op dit , nou sal jy sien is daar plek om goed op te laai soos fotos , dokumente ens .

Skree gerus as jy sukkel .

Of as jy nie regkom nie stuur dit vir my met epos dan sal ek dit oplaai in jou boonste pos van die restaurant .

Sanderis

  • Gas
Re: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #51 op: December 27, 2010, 04:26:18 PM »
Die Waenhuis Restaurant

   
Ons KOOK in Afrikaans!
'n Volkseie Restaurant wat ons taal, kultuur en herkoms fier. Dit is 'n kuierplek vir jonk en oud waar die hele familie welkom is.
Kom geniet 'n "Bittereinder" in ons kroeg of kom smul aan die beste Boerekos op die planeet.

Geniet 'n koppie boere-troos en leer van ons geskiedenis. Gaan haal 'n boek van die rak af en ontspan. Word bedien in JOU TAAL!
Sien jou daar.

H/V Jim Fouche en Antelope
Constantia Kloof
Roodepoort


Vir Bespreekings skakel: 011 021 1170
Stuur ons n vonkpos: diewaenhuis@gmail.com

GPS Koordinate: -26.136754,27.91038
 
Boere Groete

Die Waenhuis-span.

Leon Cornelius

  • Gas
Re: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #52 op: February 15, 2011, 10:15:38 PM »
BOERETROTS TUINDIENSTE

Geagte vriende, Hiermee die bekendstelling van 'n tuindiens uit die Volk en vir die Volk.
Vanaf Februarie 2011 gaan Boeretrots Tuindienste aan die volgende areas hul dienste lewer:
• Hele Pretoria area
• Verwoerdburg

Die dienste wat gelewer word sluit die volgende in:

• Sny van grasperke
• Sny van rante
• Versorging van blombeddings
• Verwydering van dooie blare
• Vee van plaveisels en stoepe
• Aanwend van onkruiddoder op versoek
• Verwydering van tuinvullis
• Snoei van bome en struike

Bogenoemde dienste is beskikbaar op ’n weeklikse basis of eenmalig indien u dit sou verlang.

Boeretrots Tuindienste gaan besigheid doen op bepaalde beginsels.  Die belangrikste daarvan is dat Boeretrots Tuindienste SLEGS van Volkseie arbeid gebruik maak.  Ons is ook trots om te sê dat Boeretrots Tuindienste net in Afrikaans besigheid gaan doen.

Skakel ons gerus vir ’n gratis kwotasie.  Boeretrots Tuindienste staan gereed om u tot diens te wees! 

U kan Leon Cornelius skakel by 082-3381455 of stuur 'n e-pos na: boeretrotstuindienste@gmail.com

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 316
  • Verkenner
Re: Adverteer jou onderneming hier!
« Antwoord #53 op: February 16, 2011, 02:50:26 PM »
Uitstekend Leon! Ek kontak jou beslis!

Groete.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal