Skrywer Onderwerp: Kampuspolitiek op Tukkies  (Read 6634 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Kampuspolitiek op Tukkies
« op: August 10, 2008, 03:07:23 PM »
Hopelik sal dit vir my moonlik te wees om in die komende tyd op hierdie draad meer agtergrond te gee oor o.a. die taalstryd op Tukkies.  Ek is 'n student daar en beleef gevolglik van die dinge self.

Tukkie groete

Werner Smook
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #1 op: August 10, 2008, 03:12:23 PM »
Hierdie kom in die Ingelse studiegids van een van my vakke voor waarvoor ek, soos menig ander student, in Afrikaans geregistreer het.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #2 op: August 10, 2008, 03:19:28 PM »
Hier is die amptelike taalbeleid van Tukkies soos wat ek dit op hul webblad opgespoor het.  Die kleur van die teks is deur myself verander om sekere punte uit te lig.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #3 op: August 10, 2008, 03:24:33 PM »
Hier is 'n voorsmakie van hoe vry ons studente (al is dit net sekeres) tydensbemarkingsdag vroer vanjaar was.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #4 op: August 10, 2008, 03:29:39 PM »
Jy kan enige snert op die grafitti muur kwytraak, solank dit net nie UP se liberale bestuur in die regering se slegte boekkies kan plaas nie.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #5 op: August 10, 2008, 03:32:19 PM »
Tussen alles deur was daar darm ook iets meer volkseie vir 'n wyle op die kampus.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #6 op: August 10, 2008, 03:37:53 PM »
Gee dit dalk 'n idee hoe ons volgende VSR gaan lyk, nou dat ons nie meer kandidate in organisasie of party verband mag bemark nie?

Gaan PASMA, SASCO EN YCL dalk rustig sit en hoop dat hulle dalk ook 'n kandidaat of twee op kry?
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #7 op: August 10, 2008, 03:47:58 PM »
Hier is afskrifte van nuwe regulasies en snert wat vroer vanjaar deur UP neergekrap is en so langs die pad in my hande beland het. 
Die notas in pen is nie deur my gemaak nie. 
Dit gee egter 'n goeie aanduiding waarop die leser moet let.
Ek is bewus van die feit dat die kwaliteit van die afskrifte swak is.  Let gerus net op na die dele wat met pen aangedui word.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #8 op: August 10, 2008, 04:07:49 PM »
Die ding hang in die teologie gebou op Tuks.

Ek het dit taamlik ironies gevind.

Plaas dat daar 'n Bybelse perspektief oor o.a. VIGS en die verspreiding daarvan aan die jeug voorgehou word, word daar skynbaar eerder simpatie by die kerk gesoek oor die sensitiewe kwessie.

Net so vir die interessantheid.

Ek was onlangs in 'n klas vir ons gemeenskapsgebaseerde jaarvak wat ek het, toe die vriendelike tannie vir ons 'n lesing moes gee oor VIGS in die werkplek ensomeer.

Sommer vroeg in die lesing het een van die studente van agter in die klas die opmerking gemaak dat niemand al ooit dood is aan VIGS nie.  Die tannie het haar sommer net daar vererg en begin om die dataprojektor te ontkoppel.

Ek was byna uit die veld geslaan.

Al wat ek hieruit kan aflei is dat sy al van te vore harde tyd gehad het ivm. die lesings.  Dit wil vir my voorkom of sekere mense, soos ek, moeg raak daarvoor dat VIGS omtrent in ons keelgate afgedruk word.

Plaas dat daar uit 'n Bybelse oogpunt oor die kwessies gepraat word, word dit uit 'n humanistiese oogpunt benader. 

Miskien is die mentaliteit wat agter die houer vol kondome wat in die kampusdokters se voorportaal "uitgestal word" verantwoordelik vir die aansienlike toename in aborsies net na afloop van jool.

"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #9 op: August 10, 2008, 04:30:24 PM »
Dalk kan julle ietsie uitmaak van die klankbaan.
Ek weet die kwaliteit is baie swak.
Ek self kan nie alles hoor nie.
Al wat uitstaan is dat die betrokke bantoe aan die begin se dat hulle vir die volgende 14 of 40 jaar met BEE sal voortgaan.  Basies totdat die "ongeregtighede van die verlede" reggestel is.

Net vir agtergrond:

Hierdie klankbaan kom van 'n selfoon video wat tydens 'n debat in die piazza op kampus gevoer is oor "regstellende akie"
Ek weet ongelukkig nie van watter organisasie die houtkop was nie.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #10 op: August 10, 2008, 04:41:30 PM »
Luister gerus na 'n uittrreksel uit die toespraak van 'n slappert van die DA jeug tydens dieselfde debat oor BEE.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #11 op: August 11, 2008, 09:02:23 AM »
Werner,

Julle is duidelik omsingel deur die aanslae. Ons volk het die gewoonte om in sulke situasies laer te trek. Dit sou ook my voorstel aan julle gewees het.

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #12 op: August 11, 2008, 09:39:33 AM »
Werner,

Duisend dankies dat jy hierdie omstandighede / toestand op die Tukkie-kampus onder ons aandag bring.

Ek kan nie glo dat ekself op die Tukkiekampus as 'n student gewandel het nie - dis VERBYSTEREND. 

Alle voorspoed en sterkte aan jou en jou maats op die kampus wat soos jy voel.

Winter

  • Gas
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #13 op: August 13, 2008, 05:49:05 PM »
Dankie vir jong mense soos Werner wat weet dis gemors wat hom omring.

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #14 op: September 08, 2008, 08:50:54 PM »
Hier is so 'n ietsie meer oor ons kampus se Sodomietiese vereniging UP and OUT.
Ek weet nou net nie of ons kampus se volgende naam dalk Sodom of Gomorra moet wees nie????????
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #15 op: September 08, 2008, 09:03:17 PM »
Ek vind dat die volgende twee foto's op 'n belaglike teenstrydigheid dui.

Nogal ironies dat mense dit nie kan raaksien nie.  Dis seker maar agv die feit dat niemand so blind is soos hy wat nie wil sien nie, of sien ek dalk spoke?????????????????
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #16 op: September 08, 2008, 09:09:06 PM »
Is dit ook apartheid se skuld???

Of die witman of rassisme of kolonialisme of of of of???

Ek vind dat daar 'n aanhoudende gesanik is wat besig is om my te irriteer of is dit my kop wat raas???
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #17 op: September 08, 2008, 09:15:05 PM »
Dit wil vir my voorkom of die Mossies ook vir goed met ons is.

Hulle het nou 'n paar dae gelede kos vir die kampus in die vierkant in Tukkiewerf gaan berg en dit 'n paar dae later weer daar uit geneem.  Ja glo my, nie gedra nie, maar gestoot met waentjies, soos ek gese het, kos vir die hele kampus!!!

Dit lyk my Rhamadan is 'n lekker maand???
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #18 op: September 08, 2008, 09:19:52 PM »
Ek sluit my poste vannaand weer op 'n positiewe, sowel as gepaste noot af.

Geniet dit!!!
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #19 op: September 08, 2008, 09:26:45 PM »
Dankie Werner, die goed laat voel 'n mens nogal naar.

Kovsies kan hulle ook nou maar gereed maak vir allerhande veranderinge... prof. Frederick Fourie het vandag sy uittrede aangekondig om plek te maak vir meer "dinamiese" leierskap om die transformasie meer suksesvol te implementeer.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal