Skrywer Onderwerp: Kampuspolitiek op Tukkies  (Read 6635 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #20 op: September 09, 2008, 08:12:04 AM »
Dankie Werner vir die plasings. Dit is regtig naar om na sulke goeters te kyk. Om te dink dit is waaraan jy jou kinders blootstel net om aan hulle 'n geleerdheid te besorg. Ons sal definitief moet begin werk aan ons kuber universiteit idee.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #21 op: September 09, 2008, 08:29:57 AM »
Kovsie sal seker kyk na die mees liberale geleerde wat die universiteit op dinamiese wyse die afgrond kan instuur?
Kennis is mag

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #22 op: September 09, 2008, 09:04:33 AM »
Kovsie sal seker kyk na die mees liberale geleerde wat die universiteit op dinamiese wyse die afgrond kan instuur?

Oom, ek is bevrees hy sal swart moet wees, anders gaan die "rassespanning", of moet ek sê swart rassisme, nie ophou nie. Maar ek sien nie uit na daardie dag nie.

KB, ek dink die eerste stap wat ons nou al kan doen is om nie staatsinstellings te ondersteun nie. Daar is privaat kolleges soos Damelin, CTU, AAA School of Advertising, Spier, ens. waar dit dalk baie duurder is, maar die kursusse is baie korter, want jy het nie 5 maande van die jaar vakansie nie. 'n Kursus wat jy in 3 jaar by 'n staatsinstelling doen, kan jy in 12 tot 18 maande voltyds by 'n privaatinstelling doen.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #23 op: September 09, 2008, 09:13:48 AM »
Dit is so, die probleem wat ek persoonlik het met die privaat kolleges, is die taal kwessie. Miskien is dit tyd vir 'n Volkseie privaat kollege.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #24 op: September 09, 2008, 10:22:22 AM »
Ek stem saam met die ondersteuning van privaat instansies, maar dit is soos Ben sê dat dit gewoonlik engels is. Die APK het al jare 'n eie instansie om hul eie dominees op te lei, so dit kan wel gedoen word. Dit is altyd net so onnodig dat ons altyd moet pa staan vir ekstra kostes om ons eie kultuur en opleiding te kan oprig, terwyl ons eie instansies oorgeneem word deur barbare.
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #25 op: September 09, 2008, 02:23:40 PM »
Ons sal definitief moet begin werk aan ons kuber universiteit idee.

Ek het vanoggend 'n uitnodiging gekry om 'n sekere webtuiste te "review" op 1 van my blogs , dit is 'n Amerikaanse "online kollege" met fisiese kampusse. Sodra ek dit plaas sal ek die kollege web-adres hier plaas.
Kan jul dalk 'n idee gee hoe hul dit in Amerika doen.

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #26 op: September 09, 2008, 08:02:03 PM »
Die nuutste bedrywighede op kampus is natuurlik die VSR verkiesing.

Alhoewel die reel amptelik neergele is deur UP bestuur dat daar geen bemarking deur kandidate van watter aard ookal gedoen mag word nie, het VF+TAS feitlik ongehinderd daarmee voortgegaan.

Hulle het so hier en daar konfrontasie gekry.  Ek het egter 'n vermoede hulle gaan dalk later probleme kry daaroor.

Van bestuur se kant af was dit ook behoorlike gemors deurdat hulle sekere kandidate sommer by verkeerde fakulteite verkiesbaar gestel het en ander sommer gladnie.  Ek sou reken dat so 'n verkiesing oor gehou moet word, maar ek glo nie dit sal sommer gebeur nie.  Veral nie as die uitslag UP pas nie.

Hier is egter 'n paar fototjies
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #27 op: September 09, 2008, 08:13:59 PM »
Ek het na die tyd weer 'n draaitjie in die teologie gebou gaan stap.

Alhoewel daar nog tekens van 'n Bybelse georienteerdheid is, is daar ook al heelwat vreemde dinge daar ingedra.  Ek plaas foto's van die goed hier wat my aandag getrek het.

Kyk en besluit maar self.......
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Winter

  • Gas
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #28 op: September 09, 2008, 08:23:17 PM »
Werner,

Dit lyk my die voorvader geeste loop lekker rond op kampus daar by julle...  :D

Is voorvader geeste ook swart of is hulle wit?

Kry mens voormoeder geeste ook en voorkind geeste?

 :P

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #29 op: September 09, 2008, 09:53:29 PM »
Winter, jy moet dalk maar by een van die mense hoor, dalk sal hulle weet. ::)
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #30 op: September 09, 2008, 10:58:57 PM »
Die nuutste bedrywighede op kampus is natuurlik die VSR verkiesing.

Alhoewel die reel amptelik neergele is deur UP bestuur dat daar geen bemarking deur kandidate van watter aard ookal gedoen mag word nie, het VF+TAS feitlik ongehinderd daarmee voortgegaan.

Hulle het so hier en daar konfrontasie gekry.  Ek het egter 'n vermoede hulle gaan dalk later probleme kry daaroor.

Van bestuur se kant af was dit ook behoorlike gemors deurdat hulle sekere kandidate sommer by verkeerde fakulteite verkiesbaar gestel het en ander sommer gladnie.  Ek sou reken dat so 'n verkiesing oor gehou moet word, maar ek glo nie dit sal sommer gebeur nie.  Veral nie as die uitslag UP pas nie.

Hier is egter 'n paar fototjies

Werner, ek sien jy het net al die VF+ Tas-meisies afgeneem! Gaan dit oor die hondjie, of oor die halsbandjie??  ;D ;)

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #31 op: September 09, 2008, 11:05:27 PM »
Ek dog dit is bandiete.....

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #32 op: September 09, 2008, 11:11:02 PM »
Ek soek ook so 'n oranje "over-all" (of oorpak vir die taalpolieste), ek dink dit sal lekker werk as ek weer saam met my ma moet skaap werk.

Werner, was dit darem mooi meisies, ek kan nie so ver sien nie...?

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #33 op: September 10, 2008, 12:38:14 AM »
Nou dat daar so van meisies gepraat word........ 

Dit is nogal verblydend om te kon sien dat daar ook van hulle betrokke raak by die "kampuspolitiek".  Ek moet se hulle is nogal aan die diep kant ingegooi met die VSR verkiesing.  Hulle is bereid om baie kritiek in intimidasie te verduur.  Dit is inderdaad so dat daar (deur 'n blanke) aan een van die meisies wat ek ken gese is dat hulle hul graad kan verloor.  In dieselfde gesprek het hy ook gese dat sy haar broek moet gaan uit trek (omdat JOU PA daarop staan).

Natuurlik is dit nou 'n taktiese skuif om te se dat daar aan meisies gese is dat "as hulle nie hul broeke uittrek nie, kan hulle hul graad verloor."

Klink skokkend ne!!!!! 
En die oulikste van alles is dat dit nie enigsins onwaar is nie!!!!!
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Anné Thiart

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 336
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #34 op: September 10, 2008, 02:32:05 PM »
Ek het geen respek vir sulke mans nie....
"Ons glo in die beskikking van 'n alwetende, alwyse Skepper - daarom lê daar in die terugblik op ons stryd in die verlede die sterkste motivering..."
- Elizabeth Verwoerd

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #35 op: September 10, 2008, 02:43:37 PM »
Ek het geen respek vir sulke mans nie....

Regstelling - dis nie mans nie, dit is slaprug gemors ???
Kennis is mag

Afwesig Anné Thiart

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 336
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #36 op: September 10, 2008, 07:14:54 PM »
Goed, oom se beskrywing is beter...
"Ons glo in die beskikking van 'n alwetende, alwyse Skepper - daarom lê daar in die terugblik op ons stryd in die verlede die sterkste motivering..."
- Elizabeth Verwoerd

Sanderis

  • Gas
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #37 op: September 11, 2008, 06:26:17 PM »

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #38 op: January 16, 2009, 05:52:37 PM »
Tesame met die ontstuimige politieke klimaat wat in die res van die land posvat, het die politiek hier by ons op Tuks kampus sommer ook op 'n hoogtepunt begin, sommer nog voor die klasse amptelik begin het. hahaha

Luister na Radio Pretoria se berig wat by die pos aangeheg is.

Ek het gedink Tuks bestuur gaan nie berus by verlede jaar se nederlaag nie.

Volgens die berig wil Tuks bestuur SR lede nou d.m.v. 'n nuwe gedragskode dwing om hul politieke verbintenisse te verbreek.  M.a.w.  die VF+TAS lede moet nou hul verbintenisse verbreek.  Ek het reeds 'n e-pos gestuur aan die drie VF+TAS VSR lede wat ek ken in die hoop dat ek dalk 'n afskrif van hierdie "gedragskode" kan bekom.  Ek dink dit sal ook goed wees/lees vir die lae bloeddruk hahaha

Tukkie groete

Werner Smook
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #39 op: February 06, 2009, 12:22:23 AM »
Hier is 'n bladsy van die gedragskode wat VSR lede ontvang het waarin hulle versoek word om hul lidmaatskap van politieke partye op te gee.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal