Skrywer Onderwerp: Kampuspolitiek op Tukkies  (Read 6635 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #40 op: February 06, 2009, 01:45:43 AM »
Boktjorts !!

Afwesig Danie Theron

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 184
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #41 op: February 06, 2009, 09:49:31 AM »
Ek sien onse Smookie pryk te pragtig in vandag se Beeld.   ;D

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #42 op: February 06, 2009, 10:03:17 AM »
Waar?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #43 op: February 06, 2009, 10:05:31 AM »
Gits, daar sien ek hom:

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #44 op: February 06, 2009, 10:06:17 AM »
Smook,

Is dit Simson wat daar langs jou sit?

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1333
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #45 op: February 06, 2009, 11:10:24 AM »
Smook!  Jy is deesdae ook meer in die nuus as Thabo!

Waar is jou Verkenner hemp en Bravoland hoedjie?

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #46 op: February 06, 2009, 11:48:29 AM »
Ja julle grapjasse.

Hierdie is net die punt van 'n ysberg.  Ek het vanoggend weer met die student wat die aksie dryf gepraat.  Dit lyk my daar is baie meer agter die skerms aan die gang as wat ons dink.  Daar sal dalk nog later 'n hele paar stories uitdop wat aanleiding gegee het tot hierdie patetiese nuwe kurrikulum.  Ons ingenieursfakulteit is besig om vir ons goed weg te steek.  Ons voel maar net die gevolge daarvan.

Ek hoop ek sal later meer kan vertel.

Jammer as ek skaars raak met tye.  Ons hande gaan nog vol van hierdie gemors raak.  Ek gaan dalk nog op van julle s'n knoppies moet druk om te help met die propaganda.  Dit is ons enigste afskrikmiddel vir die grootkoppe wat hulle aan ons afvee.

Klets gerus maar voort.................hahahahaha
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #47 op: February 06, 2009, 11:53:46 AM »
Smook!  Jy is deesdae ook meer in die nuus as Thabo!

Waar is jou Verkenner hemp en Bravoland hoedjie?

Seker in die skooltas wat daar voor hom staan.....

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #48 op: February 06, 2009, 08:29:26 PM »
Gits, daar sien ek hom:

Smookie, het jy nog nie jou baard afgeskeer nie...?  :D

Wie is die ou met die vlegsels langs jou, julle tweetjies sal nogal mooi by die Israeli-bende inpas.

Jy is darem nie die enigste een wat op omstrede plekke op die lens vasgevang word nie, kyk net hoe rafel jou vriend Ruan in Bloemfontein uit:

My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Anné Thiart

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 336
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #49 op: February 07, 2009, 08:23:18 AM »
Werner jy kan bly wees dat jy vriende het wat jou party so ondersteun, jy is mos 'n 'comrade'?
"Ons glo in die beskikking van 'n alwetende, alwyse Skepper - daarom lê daar in die terugblik op ons stryd in die verlede die sterkste motivering..."
- Elizabeth Verwoerd

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #50 op: February 07, 2009, 03:56:46 PM »
Anne !!!
Kennis is mag

Afwesig Anné Thiart

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 336
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #51 op: February 07, 2009, 10:14:19 PM »
Oom dis die waarheid! Hy het ANC-lidmaatskap...
"Ons glo in die beskikking van 'n alwetende, alwyse Skepper - daarom lê daar in die terugblik op ons stryd in die verlede die sterkste motivering..."
- Elizabeth Verwoerd

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #52 op: February 07, 2009, 11:09:17 PM »
Oom dis die waarheid! Hy het ANC-lidmaatskap...

Dit is net nog 'n bewys dat julle nie alle stories moet glo wat van Tuks se Hoofkampus afkomstig is nie. :D
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Anné Thiart

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 336
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #53 op: February 07, 2009, 11:19:33 PM »
Ja Werner, ek weet jy is skaam daaroor... ;)
"Ons glo in die beskikking van 'n alwetende, alwyse Skepper - daarom lê daar in die terugblik op ons stryd in die verlede die sterkste motivering..."
- Elizabeth Verwoerd

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #54 op: February 07, 2009, 11:23:08 PM »
Moet nou nie dat ons die draad ontspoor..........
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #55 op: February 08, 2009, 12:42:58 PM »

Jy is darem nie die enigste een wat op omstrede plekke op die lens vasgevang word nie, kyk net hoe rafel jou vriend Ruan in Bloemfontein uit:

Sal ek nou na maande by Bravoland opdaag en sien hoe my naam beswadder word!!!
Solank ek in Pretoria bly is ek so Boer soos die Leeu van die Wes-Transvaal self, dan spandeer ek een naweek in Bloem en kyk wat gebeur. When in Rome...?
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #56 op: February 08, 2009, 04:12:43 PM »

Jy is darem nie die enigste een wat op omstrede plekke op die lens vasgevang word nie, kyk net hoe rafel jou vriend Ruan in Bloemfontein uit:

Sal ek nou na maande by Bravoland opdaag en sien hoe my naam beswadder word!!!
Solank ek in Pretoria bly is ek so Boer soos die Leeu van die Wes-Transvaal self, dan spandeer ek een naweek in Bloem en kyk wat gebeur. When in Rome...?

Ruan, ek dink dit was 'n Maandagaand...  8)  :D
En ons weet mos jy was net in Bfn om te kom stemme werf vir jou comrade Werner.

Smookie, Ruan het my daai aand als vertel van jou ANC-lidmaatskap, hehehe.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Sanderis

  • Gas
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #57 op: February 08, 2009, 04:49:54 PM »
Uit bg. is dit duidelik sigbaar hoekom hou ek my privaatlewe Privaat .

Sanderis

  • Gas
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #58 op: February 08, 2009, 06:36:05 PM »
Hiermee wil ek 'n ware storie vertel maar ook 'n waarskuwing rig : wees versigtig met jy plaas op die Internet (bedoel as 'n grap of aldan nie ) wees ook versigtig met wat jy glo .
'n Afrikaans Hoër Seunsskool leerling het selfmoord gepleeg a.g.v. waninligting wat van hom versprei was op die Net .

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #59 op: February 11, 2009, 12:02:36 AM »
Hierdie (aangeheg) kom in die Afrikaanse handboek van 'n eerstejaar Tuks student voor.

Die vak is AFR110 Deel 1
Teksvaardigheid

in die Fakulteit Geesteswetenskappe.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal