Skrywer Onderwerp: Kampuspolitiek op Tukkies  (Read 6636 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #60 op: February 11, 2009, 05:29:21 PM »
Werner dit lyk of daar ouens werk by Puk wat elke oggend in die spieel staan en kyk en wens hulle is pikswart - min wetende dat hulle net uiterlik wit is.
Kennis is mag

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #61 op: February 19, 2009, 11:57:36 PM »
Vannaand is dit presies 'n week lank wat die vlae van die ROVS en die ZAR op die grafitti muur op Tuks se hoofkampus onaangeraak gelaat is.

Dit is deel van die advertensie van die Majuba-feesvieringe.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #62 op: February 20, 2009, 03:18:05 AM »
Dit is goeie werk - en dis pragtig gedoen.
Kennis is mag

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #63 op: March 10, 2009, 10:51:02 PM »
Oor hierdie gekrap op die graffiti muur gaan ek nie veel meer se nie.

Dit is natuurlik die werk van UP and OUT, die homoseksuele regte aktiviste hier op kampus wat sorg om die Sodom en Gomorra atmosfeer hier te handhaaf.

"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #64 op: March 11, 2009, 07:55:16 AM »
Dit is absoluut walglik. Dit wys jou net weereens dat homoseksualiteit nie reg is nie.  Hulle is net soos die volksvreemdes, het respek vir niks en niemand nie en dan is hulle die eerste wat huil omdat hulle respek van ons wil he.

Ek voel soos die plankie wat ek verlede week by 'n plaaswinkel gekoop het:

POLITIES KORREK SE O (gat in die plankie :) )
Moed Vryheid Eer

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1333
  • Verkenner
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #65 op: March 11, 2009, 08:10:39 AM »
Oor die geskribbel hierbo gaan ek liewers niks se nie..

Ek het gisteraand 'n DA vergadering op die Tukkies kampus bygewoon.

Ek wou hoor wat ons liewe tannie Helen te se het oor haar party.  Ek het net as "Verkenner" die vergadering bygewoon, want ek wil hoor hoekom die tannie se dat ons vir haar tot binne die parlement moet stem.

Geskok was ek toe ek 'n hele paar Verkenners en Bravolanders daar aantref.  Almal "blykbaar" om dieselfde rede daar.  Ga, as hulle dink ek glo dit!  Meer geskok was ek toe van die manne in die toue gaan staan het vir gratis DA penne, DA hemde, DA pamflette, DA plakate en selfs DA waterbottels!  En dit is nie die ergste nie!  'n LV van Bravoland het tydens die vergadering 'n groot DA plakaat by hom gehad!  Dit kon ek dalk nog verwerk het....  maar toe ek een van ons groot LV's na die vergadering opmerk met 'n DA hemp aan, het ek amper beswyk!  Ek kon my oe nie glo nie.  Ek was so geskok dat ek skoon vergeet het om bewyse te kry deur 'n foto te neem!  Maar, na nadenke, het ek bedaar.  Want die LV het blykbaar ook lidmaatskap by die ANC!  Die VR sal moet plan maak met die liberale LV!

Maar nou ja, terug by die vergadering.  Ek en 'n vriend het inbeweeg in die saal vir die vergadering.  Eers merk ons so 'n GROOT man met draadjies en goed in sy ore wat ons heeltyd agtervolg en dophou.  Waarom weet ek nie...  Wat is nou so snaaks as twee boertjies met 'n voertuig daar aankom wat een groot Vierkleur plakker op het?  Wat is nou so snaaks as iemand met kakie klere en baarde by 'n DA vergadering opdaag?  Maar nou ja...  ons het darem iemand gehad wat ons beskerm het teen die DA outjies.  

En het ek my vergaap aan die karakters wat daar opgedaag het!  Ek is seker dat ek met 99% akuraatheid iemand as 'n DA lid kan identifiseer deur bloot net na hom te kyk!  Seker dieselfde mannetjies wat die goed hierbo geverf het op die muur.  Wel tenminste lyk hulle so..

Die geagte tannie Zille het toe uiteindelik opgedaag.  En daar begin die toespraak.  Ek was so vasgenaal aan haar wyse woorde, en het aan haar lippe gehang.  Wel, toe ek wakker skrik, kon ek nie glo wat in die saal aangaan nie!  Een of ander klompie kerels het hierdie stinkbomme in die saal losgelaat.  En nie net op een plek nie!  Hulle het verspreid in die saal gesit en orals hierdie vrot eier reuk goed onder die stoele losgelaat!

Wat 'n gesig was dit om almal te aanskou wat die toespraak verder luister met vingers wat die neuse toeknyp!  Baie van die geharde swart DA ondersteuners het bleek-bleek die saal verlaat.  Ek het my so vergaap aan die gesigte wat van die reuk  op 'n knol getrek word dat ek vergeet het dit stink hier by ons ook!  Naderhand moes ek ook maar die saal verlaat.  Ek wou so graag vir tannie Zille 'n paar vrae gevra het, maar kon die vrot eier reuk nie meer hou nie.  

Ek is lekker vies vir die klomp pret bederwers!  Hulle 'n my van 'n goeie vergadering ontneem!  As ek net geweet het wie dit gedoen het, kon ek hulle gaan vra het van hul motiewe.  Ai manne....  wat sal tante Zille hiervan se?

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #66 op: March 11, 2009, 09:05:21 AM »
Goeie werk!!!  ;D  ;D  ;D
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #67 op: March 11, 2009, 09:23:21 AM »
ASP Jan, ek hou nie van jou vae aanslag op Verkenners en LV manne nie ;)

Wees meer spesifiek om geloofwaardig te wees!!

Dit klink na n riool-vergadering - was daar 'n long-drop vir die Tannie beskikbaar?
Kennis is mag

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #68 op: March 11, 2009, 09:24:51 AM »
is jy seker dit was stinkbomme? Dit is nie dalk die strooi wat die Antie gepraat het wat so gestink het nie??

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #69 op: September 01, 2009, 08:17:51 PM »
Ek wonder of daar nog 'n plekkie vir die Afrikaner ook sal wees hier?  ::)

------------------------------------------

To whom it may concern

The UP Chorale would like to interest you in one of our major events for the year 2009 that we would like you to partake in. We will be hosting a concert known as The African Renaissance concert featuring Umoja on the 19th of September 2009 at the main campus of the University of Pretoria, Hatfield.

Aim of the concert

The UP Chorale does a variety of music genres and one of them is indigenous music. The indigenous programme represents the 11 official languages of South Africa and when we present this programme we are wearing our different indigenous attires. The aim of the African Renaissance concert is to represent the diversity that exists in our culture rich country. We aim to rejuvenate the African spirit through song and dance. We are living in a time where young people are not as culturally inclined as before so lastly we aim to revitalize a sense of pride and identity within young Africans.

History of the concert

The African Renaissance concert started in 2007 where we had the honour of hosting the world renowned “natural diva” Sibongile Mngoma with her jazz band that completely astounded the audience. The concert took place on the 25th of August in the Aula of the University of Pretoria. Then again in 2008 we were blessed to be graced by the presence of two time Grammy Award winners, Soweto Gospel Choir on the 13th of September. In 0’7 the African Renaissance concert was broadcasted on SABC 1, Imizwilili, a choral programme and also recorded by SAFM. In 0’8 again it was broadcasted on Imizwilili and also on SABC 2, Artcher.

Should you have any queries please make use of the information provided above.

"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #70 op: September 02, 2009, 07:22:27 AM »
Nee Werner, hulle hoef nie vir my hier plek te hou vir Afrika se pogings nie.

Ek het besprekings vir Sondag se uitvoering van "Die Huwelik van Figaro" van Mozart.

Dit pas beter by my kultuur. ;)

Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: Kampuspolitiek op Tukkies
« Antwoord #71 op: September 02, 2009, 03:59:22 PM »
Werner, moet ons nou lees van die baie dialekte wat gesing gaan word - en Afrikaans sal sekerlik nie daar tuis voel nie want dit is darem 'n taal, nie waar nie........ :)
Kennis is mag


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal