Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Kersaksie 2008  (Read 3201 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Kersaksie 2008
« op: August 11, 2008, 09:06:04 AM »
Ek dink in plaas van 'n Lente aksie, dat ons solank kan begin beplan aan 'n Kersaksie.

Enige voorstelle oor wie en hoe ons kan help sal waardeer word. Hierdie draad is dus oop vir voorstelle en besprekinge rondom vanjaar se Kersaksie.
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #1 op: August 11, 2008, 10:41:49 AM »
Betlehem blank informele nedersetting waar Zuma nou die dag was ?

Jankejan

  • Gas
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #2 op: August 11, 2008, 12:01:46 PM »
Boere wat deur Russiese bruide mislei en verneuk is?

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #3 op: August 11, 2008, 12:10:50 PM »
Die Kersaksie gaan sekerlik rondom Geloftedag moet plaasvind wanneer daar hopelik 'n klompie Bravolanders bymekaar is. Geloftedag val hierdie jaar op 'n Dinsdag, so as ons dit moontlik vir daardie Maandag die 15de Desember kan reël, dink ek sal dit goed uitwerk.

Bethlehem is bietjie ver van ons almal af, ek dink ons moet dalk kyk na plekke in die Transvaal. Dalk moet ons vir Zuma nooi om betrokke te raak by die aksie, hy het mos gesê ons moet hom bel.  :o


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #4 op: August 11, 2008, 12:16:23 PM »
Op 'n ernstige noot.

Daar is verskeie organisasies en persone wat die nood in volksgeledere probeer aanspreek. Tog dink ek dat eenheid hier net so belangrik is soos in enige ander faset van ons strewe.

Sal 'n kongres van hulp-organisasies nie vrugte afwerp nie?

Kan Bravoland so kongres reel?

Sanderis

  • Gas
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #5 op: August 11, 2008, 12:28:02 PM »
Bethlehem is bietjie ver van ons almal af, ek dink ons moet dalk kyk na plekke in die Transvaal.



So ver ek weet is dit hier buite Pretoria.

Jankejan , jy tender vir my swaard...
Ben goeie idee.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #6 op: August 11, 2008, 12:30:09 PM »
Sanderis, is dit die dorp Bethlehem of is daar 'n nedersetting met die naam Bethlehem?

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #7 op: August 11, 2008, 12:42:05 PM »
Ek het gou geGoogle, ek sien dit is in Pta-Wes. Ons moet net bietjie navorsing doen en kyk of daar slegs witmense bly, want as ons daar aankom en dis 'n gemengde besigheid draai ek in my spore om en gaan laai die goed in Wolmer af. Daar is genoeg staatsinstellings wat vir hulle uitkyk.


Sanderis

  • Gas
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #8 op: August 11, 2008, 12:54:34 PM »
Ek weet nie of dit gemeng is nie ,  ek sal seker maak . In Solidariteit Helpende Hand Fonds nuusbrief was daar artikel . 'n Vriend het die geleentheid bygewoon. Ek het gedink aangesien dit reeds mediadekking geniet het , kan ons van die geleentheid gebruik maak om Bravoland ook mediadekking te gee.
Met alle eerlikheid , ek was rêrig skaam om te verneem dat Zuma na wit mense in 'n plakkerskamp gaan , maar ons eie leiers kan nie eers die moeite doen nie.
Ek weet daar is nie nèt Betlehem nie , maar baie ander oor die land versprei.
Helpende Hand Nuusbrief is op http://onsstem.blogspot.com

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #9 op: August 11, 2008, 03:45:47 PM »
Karina, ek dink jou datum is redelik in die kol. Dit is om en by die tyd wat ek en Winter aan dink om ons Bravolandse families te besoek  ;) As dit natuurlik die betrokke lede se goedkeuring wegdra...

Ben, wat presies behels jou voorstel?
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #10 op: August 12, 2008, 02:31:01 PM »
Ek het met die vriend gepraat , hy sê dit is net blankes behalwe vir een bejaarde koelie vrou. Sy is redelik oud en het nêrens anders om te gaan nie .
Nie om dit goed te praat nie maar net 'n veralgemening .Ek wil net graag 'n prentjie skep van hoe dit is om in so situasie te wees.
Iemand van my ouderdom en bietjie ouer kan dalk nog plan maak om 'n beter lewe te soek , bv. ek hoor vanoggend van die persoon wat van Margate af "gehike" het tot hier in Pta. om 'n beter lewe hier te soek . Motorwag.

Maar , bereik jy 'n sekere ouderdom en jou gesondheid is teen jou ; is daar nie veel ruimte vir beweging nie . Jy is waar jy is.
Hier bly 'n man hier , hy is 58 en medies ongeskik - tref en trap ongeluk . 'n Gekwalifiseerde boilermaker , maar wat help dit hom ? Hy kry 'n pensioen van R980 per maand , nou dink vir julle self .. Wat?! kan mens maak met R980 per maand ? Hy kom van die kaap af . Gelukkig drink hy nie en gedra hom goed. Baie ander is slegter af .
Baie mense is in so posisie , maar wil nie rêrig gehelp word nie .
Bv. ek kan nie 'n suiplap tussen my Huurders laat bly nie , dit gaan probleme veroorsaak .
Iewers moet daar 'n manier gevind word om sulke mense doeltreffend te help . By so kongres , wat Ben voorstel kan al die probleme bespreek word en pogings aanwend om oplossings daarvoor te vind.
« Laaste verandering : August 12, 2008, 02:33:14 PM deur Sanderis »

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #11 op: October 05, 2008, 04:33:34 PM »
Ek doen 'n beroep op al ons burgers om ons asb te help om 'n area te identifiseer vir ons Kersaksie vir Desember. Ons soek 'n groep mense wat ons kan help, 'n datum voorstel en ook skenkings.

Dit sal baie waardeer word as ons dalk weer soos verlede jaar geskenkies kan koop, toedraai en aan die mense gee.

Ek sien uit na julle insae.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Wilna de Wet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 357
  • "Fear, the thief of Dreams"
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #12 op: November 01, 2008, 07:23:27 AM »
Christa, net 'n idee, wat van as elke lid, of die lede van elke provinsie bymekaarkom, met kers aksies in die dorpe wat dit die meeste nodig het?  Ek praat onder korreksie, Sannie kan dalk meer kennis he hiervan, maar sover ek gehoor het van die welsyn-organisasie hier by ons, die Lelie-Projek, is Belfast een van die armste gemeenskappe in Mpumalanga. Ek ry elke maand daar deur, en het geen rede om dit te betwyfel nie.  Die huisies in die onder-dorp lyk maar gehawend, en die mense in die strate lyk baie behoeftig.
Die Lelie-projek by ons konsentreer NIE net op blankes nie. 
Sannie, het jy dalk meer inligting omtrent hierdie gemeenskap?
Vir God die Vader, die Seun, en die Heilige Gees.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #13 op: November 12, 2008, 12:09:41 AM »
Ek plaas hierdie ter inligting, as ons hulle nie nou kan help nie, dalk kan ons hulle vorentoe help, dit is werklik hartroerend om te lees wat die kinders vir Kersfees wil hê. Die meeste van die goed is dinge wat ons (of altans ek) as vanselfsprekend aanvaar het.

ABRAHAM KRIEL KINDERHUIS - NYLSTROOM
KERSWENSLYS 2008


HUIS BAUHINIA

Alicia 14jr Bratz T-Hemp (12 - 13jr)
Odette 14jr High School Musical T Hemp (Small)
Sophy 13jr Relaxer Moisturiser
Anna 14jr Swart kerkskoene nr 7
Onica 15jr Hang oorbelle
Tersia 13jr Krale
Eva 18jr Mooi ringetjie
Sonae 15jr Goue "stud" oorbelle

Huismoeder
Vlekvrye staal borde en papbakkies (12x)
TV
Wiskunde rekenaar program
Lees en spelvaardighede rekenaarprogram
Monopoly
Ratrace
DVD/Video masjien
Afrikaanse Scrable
Rummy Cub
Barok CD

HUIS KATJIEPIERING

Louisa 7jr Bad en lekkerruikgoed
Alida 8jr Bad en lekkerruikgoed
Chene 8jr Bad en lekkerruikgoed
Veronica 10jr Bad en lekkerruikgoed
Sarina 12jr Bad en lekkerruikgoed
Marynette 12jr Bad en lekkerruikgoed
Daisy 14jr Bad en lekkerruikgoed
Kylie 14jr Bad en lekkerruikgoed
Amanda 14jr Bad en lekkerruikgoed

Huismoeder
Kindervriendelike videos
Afrikaanse CD's
Glitter/plakkers/karton/gom/ens vir kaartjies maak

HUIS MATOPPIE

Charlene 15jr Sonbril
Annie 13jr Horlosie
Savannah 10jr Sonbril
Hester 9jr Sonbril
Madelyne 13jr Horlosie
Nicolene 13jr Horlosie
Yolandie 13jr Horlosie
Heather 15jr Vodacom lugtyd

Huismoeder
Groot pan vir eiers en pannekoek bak
3liter dikboomkastrol vir papmaak in die oggend
Popcorn masjien
CD Speler

HUIS MOPANIE

Adele 15jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Annemarie 16jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Nicodene 16jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Anjonè 16jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Nikki 13jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Nicolene 16jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Jolene 17jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Christina 16jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Bianca 14jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Beaula 17jr Toiletware / Skryfbehoeftes

Huismoeder
Elektriese klitser
Dalk n ou Playstation asb?

HUIS OLIEN

Michelle 9jr Maroon ski-pants vir skool (small)
Samantha 15jr Mooi skryfpapier
Grace 15jr Plakkies nr 7
Sinah 16jr Gremering
Shantelle 13jr Swart sandale nr 6
Dikeledi 12jr Mooi t-hemp (9-10jr)
Cinderella 18jr Plakkies nr 7
Bianca 11jr Haarsproei
Moesha 11jr Onderklere (10-11jr)
Adelle 17jr Vodacom lugtyd
Karlien 13jr Grimering/Bratz hemp (13-14jr)
Trisha 13jr Grimering/pienk/blou kort rompie(12-13jr)

Huismoeder
200 Liter akrielverf
Nagklokkie
4 standaard traliehekke
Elekriese klitser
3 dakwaaiers
Tuimeldroër

HUIS PROTEA

Jetaime 17jr Cell C lugtyd
Thandi 17jr Kastrol
Renè 16jr Vodacom lugtyd
Hendriena 16jr Grimering
Dorothy 16jr Mr Price geskenkbewys
Alicha 17jr Vodacom lugtyd
Linda 17jr Blou denim nr 32
Rismarie 18jr Kastrol
Louise 16jr Drinkglase
Leandrè 17jr Blou denim nr 28

Huismoeder
25 liter waterhouer op staander
Dakwaaiers

HUIS TAMBOTIE

Julia 17jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Bernice 14jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Sindy 13jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Simone 13jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Liniwe 11jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Sharon 11jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Paulina 15jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Anja 11jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Charlene 13jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Issabella 11jr Toiletware / Skryfbehoeftes

Huismoeder
25 liter waterhouer op staander
Dakwaaiers

HUIS BOEKENHOUT

Gerhard 10jr Nestle Treat / Koeldrank
Schalk 11jr Skryfbehoeftes
Joseph 11jr CNA geskenkbewys
Mathys 14jr Sjololade
Hennie 15jr Lekkers
Lardus 13jr Skryfbehoeftes
Werner 13jr Lekkers
Moses 15jr Lekkers
John 15jr Horlosie
Ayanda 15jr Lekkers

Huismoeder
Dakwaaiers
Mooi ietsie vir die mure - foto's / portrette
Spieel
Besem met squeegie
Opskepbakke
Tafeldoeke 4 x 250 x 200cm
Emmers en lappe
Plastiek tafeldoeke
Matjies voorbeddens
Kamergordyne
4 Strortgordyne
Kombuisgordyne
Groot wasgoedmandjie
Plekmatjies
Ou Playstation asb

HUIS KIEPERSOL

David 15jr Sandale nr 5
David 16jr Sandale nr 9
David 17jr Sandale nr 8
Jan 17jr Tekkies nr 7
Gavin 17jr Skoon cd's
Trevor 15jr Tekkies nr 8
Flip 17jr Kastrolle
Lukas 17jr Kastrolle
Allan 16jr Kastrolle

Huismoeder
Roomkleurige teëls vir die kombuis - 64 m2
Groot slaaibakke
Skildery vir die groot "manne"
Groot eierpan, 2 groot potte, broodrooster
Dakwaaiers
Drinkglase

HUIS ESSENHOUT

Mack 9jr Kondensmelk/Lekkers. Flits & batterye
Rivaldo 10jr Kondensmelk/Lekkers. Flits & batterye
Edwin 8jr Kondensmelk/Lekkers. Flits & batterye
Wynand 14jr Kondensmelk/Lekkers. Flits & batterye
Johannes 11jr Kondensmelk/Lekkers. Flits & batterye
Riaan 10jr Kondensmelk/Lekkers. Flits & batterye
Daryran 11jr Kondensmelk/Lekkers. Flits & batterye
Solomon 9jr Kondensmelk/Lekkers. Flits & batterye
Rynhard 9jr Kondensmelk/Lekkers. Flits & batterye
Tertius 14jr Kondensmelk/Lekkers. Flits & batterye

Huismoeder
25 Liter waterverkoeler
Toiletsuiweraar
Asbes verwarmer

HUIS KNOPPIESDORING

Niel 13jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Shane 13jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Pieter 12jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Armand 14jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Jaco 16jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Mornè 14jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Melvin 13jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Carlos 13jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Stanley 12jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Duane 13jr Toiletware / Skryfbehoeftes
Ulrich 14jr Toiletware / Skryfbehoeftes

Huismoeder
Badkamer kassie
Asbes verwarmer
Brood rooster
Waterverkoeler

HUIS SOETDORING

Carel 17jr Drinkglase
Cassie 15jr Nestle treat
Arrie 13jr Skryfbehoeftes
Lewis 16jr Footscating 101 DVD
Charl 16jr Mooi Afrikaanse CD
Pieter 17jr Drinkglase
Bertus 13jr MTN lugtyd
Chris 15jr Horlosie
Richard 15jr Lekkers

Huismoeder
2 Groot pannekoek panne
Opskeplepels

HUIS TAAIBOS

Callie 17jr Toiletware(roll-on,shampoo, seep ens)
Johannes 15jr Toiletware(roll-on,shampoo, seep ens)
Julius 14jr Toiletware(roll-on,shampoo, seep ens)
Gerhard 15jr Toiletware(roll-on,shampoo, seep ens)
Elleroy 15jr Toiletware(roll-on,shampoo, seep ens)
Marko 15jr Toiletware(roll-on,shampoo, seep ens)
Jan-Louis 15jr Toiletware(roll-on,shampoo, seep ens)
Stefan 16jr Toiletware(roll-on,shampoo, seep ens)
Johan 15jr Toiletware(roll-on,shampoo, seep ens)
Pieter 17jr Toiletware(roll-on,shampoo, seep ens)
Johan 17jr Toiletware(roll-on,shampoo, seep ens)

Huismoeder
6 Wasgoedmandjies
Staal opskeplepels

HUIS WAG-'N-BIETJIE

Dirk 14jr Skryfbehoeftes
Juan 12jr Skryfbehoeftes
Stefan 13jr Skryfbehoeftes
Dylan 11jr Skryfbehoeftes
Wouter 9jr Skryfbehoeftes
Louis 9jr Skryfbehoeftes
Koos 9jr Skryfbehoeftes
Claudie 9jr Skryfbehoeftes
Anthony 10jr Skryfbehoeftes
Dion 9jr Skryfbehoeftes
Marc 17jr Skryfbehoeftes
Slade 17jr Skryfbehoeftes

Huismoeder
Nuwe stel potte en panne
Vlekvrye staal borde en papbakkies (12x)
25 Liter waterhouer
Opskepbakke en lepels
120Liter room akrieliese verf

HUIS MAROELA

Annamarie 6jr Bybel vir selflees
Berenice 4jr Tuingrafie en speel kruiwa
Chanè 7jr Bybel vir selflees
Malissa 6jr Bybel vir selflees
Meruske 7jr Bybel vir selflees
Bruce 3jr Tuingrafie en speel kruiwa
Carel 7jr Bybel vir selflees
Kyle 7jr Bybel vir selflees
Pieter 6jr Bybel vir selflees
Zane 4jr Tuingrafie en speel kruiwa

Huismoeder
Waterverkoeler
Automatiese waspoeier
Stroop en Tamatiesous
"Cereal" vir ontbyt
Stasoft

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #14 op: November 12, 2008, 07:53:30 AM »
Dankie Karina!
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #15 op: November 12, 2008, 08:10:39 AM »
Ek het op 'n stadium 'n boks vol tweedehandse Bybels gehad , sal bietjie soek indien nodig .

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #16 op: November 12, 2008, 10:28:03 PM »
Reg !!!

Wanneer begin ons ??

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #17 op: November 12, 2008, 10:31:29 PM »
Reg !!!

Wanneer begin ons ??

Cois, ek dink ons vat dit "koshuis-vir-koshuis", begin by 'n punt en kry elke kind in daardie koshuis se "wens" en beweeg dan na die volgende koshuis.

Ek voel regtig ons moet ons uiterste bes probeer om hierdie kinderhuis te help, ek dink dit is in ons vermoë.

Sanderis

  • Gas
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #18 op: November 13, 2008, 08:08:49 AM »
kyk of daar slegs witmense bly, want as ons daar aankom en dis 'n gemengde besigheid draai ek in my spore om en gaan laai die goed in Wolmer af. Daar is genoeg staatsinstellings wat vir hulle uitkyk.



?

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Kersaksie 2008
« Antwoord #19 op: November 13, 2008, 08:13:11 AM »
Dit is hoekom ek nog nie my sê kom sê het nie.....
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal