Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Oranjekas  (Read 12941 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Oranjekas
« Antwoord #100 op: July 07, 2010, 07:24:19 PM »
Frikkie Kubaan is regtig 'n burger! Hy blyk 'n getroue en lojale lid van SA se SAPD te wees en dit is duidelik 'n aanwins vir Bravoland. Ek het niks te bied nie behalwe deelname aan die gesprekke.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Oranjekas
« Antwoord #101 op: July 07, 2010, 07:31:01 PM »
Frikkie Kubaan is regtig 'n burger! Hy blyk 'n getroue en lojale lid van SA se SAPD te wees en dit is duidelik 'n aanwins vir Bravoland. Ek het niks te bied nie behalwe deelname aan die gesprekke.

Net 'n regstelling: Frikkie was 'n burger van Bravoland. Hy het so 'n paar maande homself verwyder en so 'n tydjie gelede weer aangesluit. Hy is nou slegs 'n besoeker soos jyself.
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Re: Oranjekas
« Antwoord #102 op: July 07, 2010, 07:34:06 PM »
Hy blyk 'n getroue en lojale lid van SA se SAPD te wees en dit is duidelik 'n aanwins vir Bravoland.

Wat probeer jy hiermee insinueer Shalom ?
Hy is net 'n lid van Bravoland , niks meer nie en niks minder nie .

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Oranjekas
« Antwoord #103 op: July 07, 2010, 07:35:06 PM »
Kennis geneem.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal