Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Heldedag - 11 Oktober 2008  (Read 14885 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Heldedag - 11 Oktober 2008
« op: August 28, 2008, 07:32:19 PM »
Ben, die kennisgewing op die tuisblad lyk mooi!

Dalk moet jy vir ons meer vertel oor wat die Paardekraal Verkenners vir daardie dag reël.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #1 op: August 29, 2008, 03:49:25 PM »
Ek hoor nou net by my broer my ma het gevra of ons die naweek van die 10 Oktober by Paardekraal is, want sy is lus vir rondry. Sy het in Die Afrikaner gelees dat daar iets gebeur daardie naweek, ek dink sy het van die "ander" saamtrek in Pretoria gelees.

Ek het nog nie self met haar gepraat nie, maar dit help in elk geval nie ek vra nou al nie, haar planne is so onvoorspelbaar soos die Kaapse weer.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #2 op: September 08, 2008, 03:36:39 PM »
Die program het so bietjie verander:


Program:

10h00       Opening & Verwelkoming

10h15       Vlaghysing

10h25      CVO Brandwag – Die Stem

10h30      Henk v/d Graaf Toespraak

10h45      Paul Kruger Toespraak

11h00      Eclips

12h00      Handhawerjeug

13h00      Volkspele      

14h00      Coreen (Bloedriver-lied)

15h00      Penkoppe (Boere-orkes)

16h00      Program sluit

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #3 op: September 08, 2008, 03:37:53 PM »
Daar sal drie skrywers (outeurs) wees wat hulle boeke kom bekendstel:

Cas Bakkes – Boskroniek
Dolf Buytendach – Simantiese bedrog
Prof Kobus Pienaar – Waarheid en Wysheid

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #4 op: September 08, 2008, 03:38:11 PM »
Wat gaan die Handhawerjeug doen?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #5 op: September 08, 2008, 03:39:35 PM »
Ek is nog nie seker of dit 'n sang item en of dit 'n optrede is nie.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #6 op: September 11, 2008, 03:06:33 PM »
Dit is hoe van die plakate lyk wat in die dorp opgesit gaan word:

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #7 op: September 11, 2008, 03:09:32 PM »
Dit is hoe van die plakate lyk wat in die dorp opgesit gaan word:

Sjoe! Dit is MOOI!!!  :)

Nog 'n volle maand... :(

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #8 op: September 11, 2008, 03:31:10 PM »
Nog 'n plakaat:

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #9 op: September 11, 2008, 03:50:31 PM »
Dit is hoe van die plakate lyk wat in die dorp opgesit gaan word:

Sjoe! Dit is MOOI!!!  :)

Nog 'n volle maand... :(

Ag nee man, hoe moet ek nou voel wat nie daar kan wees nie  :'(  :'(  :'(
Moed Vryheid Eer

Op kantoor Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #10 op: September 11, 2008, 03:53:43 PM »
SP, was dit nou regtig nodig om daai lelike Jan Beyers bakkies nou oral in Krugersdorp te gaan ophang?  Jou vorige betaling daarvoor raak nou te min..

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #11 op: September 11, 2008, 06:29:52 PM »
Hier is hy:

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #12 op: September 11, 2008, 06:34:54 PM »
Dit is GROOT!!! En MOOI!

Baie dankie.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #13 op: September 11, 2008, 09:10:43 PM »
SP dit is wonderlik - ek hoop die geleentheid is 'n groot sukses
Kennis is mag

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #14 op: September 11, 2008, 09:15:49 PM »
Hierdie keer gaan ons Oom hopelik daar sien!!!    (?)

Afwesig Boerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 206
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #15 op: September 12, 2008, 07:45:24 AM »
SP Ben
Stuur bietjie vir ons klein e-plakate wat ons met e-pos kan versprei..... met al die inligting op.
Vir GOD en Volk en Vaderland

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #16 op: September 12, 2008, 08:36:09 AM »
Dit is pragtig, Ben!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #17 op: September 12, 2008, 09:06:04 AM »
SP Ben
Stuur bietjie vir ons klein e-plakate wat ons met e-pos kan versprei..... met al die inligting op.


http://paardekraalverkenners.blogspot.com/2008/09/heldedag-11-oktober-2008.html

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #18 op: September 12, 2008, 10:56:37 AM »
Oom Clem, gaan ons die voorreg hê om Oom Saterdag 11 Oktober by Paardekraal te sien?

(Ons sal nou nie verwag dat Oom saam met ons moet kamp nie, maar Oom is altyd welkom...)  ;)

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #19 op: September 18, 2008, 11:41:39 PM »
Ons almal weet nou al wat ons Saterdag die 11de Oktober gaan doen, maar gaan ons nie iets spesiaals Vrydag die 10de op Krugerdag doen nie...? (Dis nou behalwe tent opslaan.)

Net terloops, kamp ons weer daar, want ek het nerens in een van die aankondigings gesien dat die mense genooi word om te kamp nie?


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal