Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Heldedag - 11 Oktober 2008  (Read 14885 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #80 op: October 01, 2008, 08:59:47 PM »
Help Bravoland ook om die Krugerdag te reël?

In daardie geval is die antwoord - nie eintlik nie, dit word deur die Paardekraal Verkenners gereel. Maar Bravoland is goed in ondersteuning!  ;)

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #81 op: October 01, 2008, 09:07:38 PM »
O ek sien. 
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #82 op: October 01, 2008, 10:04:05 PM »
Ek gaan allerhande planne beraam om ook daar te wees.  Gelukkig skryf ek nie hierdie keer eksamen nie.
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #83 op: October 01, 2008, 10:06:33 PM »
Kom ons maak sommer 'n lys van almal wat julle daar kan verwag:

1. Anné Thiart
2. Karina en Yvonne de Jager
3. KB se gees
4. Anneke
5. Sannie vol planne
6.
7.
8.
9.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #84 op: October 01, 2008, 10:15:04 PM »
Sannie met die planne, jy onthou nog van Donderdagaand se planne, né?

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #85 op: October 01, 2008, 10:18:47 PM »
Karina

Beslis, ek kan dit nie vergeet nie...
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #86 op: October 01, 2008, 10:21:03 PM »
Dis mooi! Ons sal later gesels, maar as jy blyplek soek is jy welkom om saam met ons by my Tannie-hulle te bly, hulle sal nie omgee nie. Maar ons sal praat.  :)

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #87 op: October 01, 2008, 10:22:45 PM »
Dankie, sal bietjie later met jou daaroor gesels
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #88 op: October 02, 2008, 07:32:02 PM »
Kom ons maak sommer 'n lys van almal wat julle daar kan verwag:

1. Anné Thiart
2. Karina en Yvonne de Jager
3. KB se gees
4. Anneke
5. Sannie vol planne
6.
7.
8.
9.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #89 op: October 04, 2008, 10:20:12 AM »
Daar sal 'n braai wees na afloop van die program. Alle Bravolanders is welkom!

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #90 op: October 04, 2008, 01:02:31 PM »
Ben
Gaan daar vervoer wees vir ons mense wat nie so bevoorreg is om voertuie te besit nie of dalk vir die ouens wat dalk bietjie te min kan sien om te kan bestuur?
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #91 op: October 04, 2008, 01:41:27 PM »
Johan,

Daar is nie amptelike vervoer nie, maar ons ou volkie kan mos goed reel.

Daar is heelwat mense wat van Pretoria af kom, miskien kan daar saamry reelings getref word?

Ek weet Sannie soek altyd iemand om saam met haar te ry (om die handrem te hanteer of iets)

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #92 op: October 04, 2008, 01:51:47 PM »
Sal jy laat weet dmv 'n pm as jy van geleenthede hoor asseblief Ben.  Ek is net nie heeltemal seker oor die planne vir volgende naweek nie.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #93 op: October 04, 2008, 01:54:12 PM »
om ons maak sommer 'n lys van almal wat julle daar kan verwag:

1. Anné Thiart
2. Karina en Yvonne de Jager
3. KB se gees
4. Anneke
5. Sannie vol planne
6. Werner Smook
7.
8.
9.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #94 op: October 04, 2008, 01:58:04 PM »
om ons maak sommer 'n lys van almal wat julle daar kan verwag:

1. Anné Thiart
2. Karina en Yvonne de Jager
3. KB se gees
4. Anneke
5. Sannie vol planne
6. Werner Smook
7.Ruan en Malita
8.
9.
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #95 op: October 04, 2008, 02:07:05 PM »
om ons maak sommer 'n lys van almal wat julle daar kan verwag:

1. Anné Thiart
2. Karina en Yvonne de Jager
3. KB se gees
4. Anneke
5. Sannie vol planne
6. Werner Smook
7.Ruan en Malita
8.Johan Joubert (indien moontlik)
9.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #96 op: October 06, 2008, 12:24:36 AM »
1. Anné Thiart
2. Karina en Yvonne de Jager
3. KB se gees
4. Anneke
5. Sannie vol planne
6. Werner Smook
7.Ruan en Malita
8. Jan en Cobus (Hardus ongelukkig op toer)
9. Johan Joubert (indien moontlik)
10.
Apartheid is Liefde

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #97 op: October 06, 2008, 11:45:25 PM »
Sjoe Bravolanders, daar is so baie van julle wat kom ek wonder of Paardekraal groot genoeg gaan wees vir almal.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #98 op: October 07, 2008, 10:26:24 AM »
Jan Beyers, gaan ons jou en jou gesin daar sien?

Jy is so min hier, is dit die bank wat jou so besig hou?

Op kantoor Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Heldedag - 11 Oktober 2008
« Antwoord #99 op: October 07, 2008, 11:14:52 AM »
1. Anné Thiart
2. Karina en Yvonne de Jager
3. KB se gees
4. Anneke
5. Sannie vol planne
6. Werner Smook
7.Ruan en Malita
8. Jan en Cobus (Hardus ongelukkig op toer)
9. Johan Joubert (indien moontlik)
10. Jan Beyers en gesin. (Moet werk op Paardekraal..)


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal