Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Satanistiese staatskole  (Read 4729 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Insake: Satanistiese staatskole
« Antwoord #20 op: September 02, 2008, 01:47:58 PM »
As ek dit reg het, gebruik Verwoerdburg wel die BCVO silabus.  Hulle is net nie 'n lid van die BCVO nie.

So ook CVO Kleinfontein, asook CVO Magalies.

Iemand het eendag vir my vertel dat Verwoerdburg en Magalies 'n probleem daarmee gehad het dat die BCVO die nuwe benaming in hul vakke gebruik het, asook oor van die toegewings in toelatingsvereistes.

ek praat egter onder korreksie ;)

Afwesig Anné Thiart

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 336
Insake: Satanistiese staatskole
« Antwoord #21 op: September 02, 2008, 02:12:35 PM »
Jan ek het dieselfde storie as jy gehoor. Cois, ek dink nie dis 'n probleem dat hulle nie 'n lid van die BCVO is as jou kind nog in die laerskool is nie. Maar wanneer sy h/skool toe gaan, sal ek aanraai dat sy die BCVO-matriekeksamen skryf... Ek weet net nie teen wie CVO Verwoerdburg sport en kultuur doen nie.
 
"Ons glo in die beskikking van 'n alwetende, alwyse Skepper - daarom lê daar in die terugblik op ons stryd in die verlede die sterkste motivering..."
- Elizabeth Verwoerd

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Insake: Satanistiese staatskole
« Antwoord #22 op: September 02, 2008, 02:21:01 PM »
Het partypolitiek nou ook deurgesypel na ons skole toe ???

Afwesig Basjan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 258
Insake: Satanistiese staatskole
« Antwoord #23 op: September 03, 2008, 08:01:27 AM »
Anne'

Dankie vir die inligting.


Afwesig Anné Thiart

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 336
Insake: Satanistiese staatskole
« Antwoord #24 op: September 03, 2008, 03:01:24 PM »
Plesier Basjan. Hoop jy kom reg...
"Ons glo in die beskikking van 'n alwetende, alwyse Skepper - daarom lê daar in die terugblik op ons stryd in die verlede die sterkste motivering..."
- Elizabeth Verwoerd

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Satanistiese staatskole
« Antwoord #25 op: September 04, 2008, 07:31:09 AM »
Hier is 'n lys van die CVO skole: http://www.bcvo.co.za/pages/skole.php

Jankejan

  • Gas
Insake: Satanistiese staatskole
« Antwoord #26 op: September 07, 2008, 07:43:33 PM »
Kan die 11de Oktober as datum gebruik word vir die stigting van so 'n ondersteunersklub? Of sal 'n ander datum beter wees?

Ons kan 'n brief aan elke CVO-skool stuur waarin die klub verduidelik word. Ons behoort ook by die BCVO 'n adreslys in die hande te kry (epos). Die oud-leerlinge mag dalk 'n probleem wees, daar is met baie kontak verloor.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Satanistiese staatskole
« Antwoord #27 op: September 07, 2008, 07:45:38 PM »
Die datum klink goed.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Satanistiese staatskole
« Antwoord #28 op: April 22, 2009, 09:31:08 AM »


Die swaard swaaiende staatskool satanis

Sanderis

  • Gas
Insake: Satanistiese staatskole
« Antwoord #29 op: April 22, 2009, 09:41:00 AM »
Het ons nie dalk iewers 'n versteekte kelder vir hom nie .
Lyk my hy hoort in die dieptes van die hel !
Jig ! Afskuwelik !
Dit bring 'n ander onderwerp weer duidelik na vore in my gedagtes . Kontra kultuur .
Die sielkundige manipulasie daaragter .

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Satanistiese staatskole
« Antwoord #30 op: April 22, 2009, 10:12:46 AM »
Sanderis,

Dit is deel van die revolusie proses (miskien kan Meerkat ons meer daarvan vertel). Eers moet die staande kultuur afgebreek word, daarna word 'n nuwe of kontra kultuur geskep.

Die mees effektiewe voorbeeld is die weermag. Wanneer jy daar aankom, word jy visies en geestelik afgebreek. Die weerhouding van slaap help blykbaar in die proses baie. Dan, wanneer jy op 'n laagte punt is, word jy weer opgebou na iets wat hulle wil he jy moet wees.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Insake: Satanistiese staatskole
« Antwoord #31 op: June 26, 2009, 10:45:59 AM »
Ons het 'n plig om die ouers in te lig van die CVO skole. Ten minste in belang van die kinders.

Wie is bereid om te help met 'n aksie om ouers bewus te maak van CVO skole?

Hoe vorder die aksie?

In die jare toe ek betrokke was by BCVO (2000 +/-) is daar 'n video gemaak waarin BCVO bekendgestel is. Weet iemand wat het daarvan geword? Dit sou dalk (geredigeer) gerbuik kan word.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Insake: Satanistiese staatskole
« Antwoord #32 op: June 26, 2009, 11:48:43 AM »
Ons het 'n plig om die ouers in te lig van die CVO skole. Ten minste in belang van die kinders.

Wie is bereid om te help met 'n aksie om ouers bewus te maak van CVO skole?

Hoe vorder die aksie?

In die jare toe ek betrokke was by BCVO (2000 +/-) is daar 'n video gemaak waarin BCVO bekendgestel is. Weet iemand wat het daarvan geword? Dit sou dalk (geredigeer) gerbuik kan word.

Lucia van Wyk van BCVO sal vir my laat weet watse bemarkingsmateriaal beskikbaar is. Kom ons kyk wat is beskikbaar en neem dit dan van daaraf>
Ons Sal!!!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Satanistiese staatskole
« Antwoord #33 op: June 28, 2009, 08:16:12 PM »
Ek dink dit is ds. Stans van die APK Keimoes wat nou so 'n dringende opname doen in ons APKerke oor onderrig. Die Boodskapper van Junie het net oor skool en onderrigting gehandel. Dit is werklikwaar die moeite werd om te lees.

Die ergste hier by ons, is dat die mense hier nie die vaagste benul het wat die CVO stelsel is nie en dat dit bestaan nie. Ek begin nou al hoe meer positiewe terugvoering kry oor tuisonderrig, wat eintlik hier in ons area meer van toepassing is omdat die area so groot en die mense so ver van mekaar is. Die privaatskole wat wel hier is, is glad nie om die regte redes nie, dit is op die ou end net 'n skool wat 'n klomp (verskoon my taal) snobs groot maak.

As ek dalk van daardie bemarkingsmateriaal in die hande kan kry, kan ek dit moontlik ook hier begin bemark. Vir eers sukkel ek om al die tuisonderigters bymekaar te kry.

Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal