Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Solidariteit stel groot bedrag geld beskikbaar  (Read 4650 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Solidariteit stel groot bedrag geld beskikbaar
« Antwoord #20 op: October 16, 2008, 10:43:12 AM »
Oranje-Doring.  Ek het nie vir Flip Buys beledig nie.  Jy weet nie eers wat ek van hom gelees het nie want ek het dit nie op die forum geplaas nie.  Jy het my daar heeltemaal verkeerd verstaan.
Ek het net die stelling gemaak oor WIE word as die Afrikaner deur Solidariteit beskou!  Moet nie opmerkings maak as jy dalk my nie verstaan nie  Vra eerder wat daar bedoel word.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Solidariteit stel groot bedrag geld beskikbaar
« Antwoord #21 op: October 16, 2008, 10:49:36 AM »
Johan, ek praat nie van jou opmerking oor oom Flip Buys nie, ek praat van jou algemene ongegronde negatiewe houding oor Solidariteit en Afriforum...

Ek sê weer:

As jy stellings en opmerkings wil maak, maak seker jy het gronde om op te staan.
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Solidariteit stel groot bedrag geld beskikbaar
« Antwoord #22 op: October 16, 2008, 10:58:22 AM »
Soos jy sien het ek ingestem dat Werner die pos verwyder
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Solidariteit stel groot bedrag geld beskikbaar
« Antwoord #23 op: October 16, 2008, 10:59:40 AM »
Ek vra om verskoning oor die opmerking wat in die pos was wat verwyder was.  Sal hom ondersteun sover ek kan.  Ek hoop dit gaan vir 'n goeie saak.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Solidariteit stel groot bedrag geld beskikbaar
« Antwoord #24 op: October 16, 2008, 10:59:51 AM »
Verwyder sommer die hele gesprek asb.

OD
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Solidariteit stel groot bedrag geld beskikbaar
« Antwoord #25 op: October 16, 2008, 11:03:44 AM »
Watter gesprek wil jy hê moet ek verwyder.  Ek dink jy het ook daardie regte.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Solidariteit stel groot bedrag geld beskikbaar
« Antwoord #26 op: October 16, 2008, 11:09:53 AM »
OD,

Ek verwys jou en Johan graag na 'n aanhaling in 'n pos wat jy gister geplaas het "As jy niks goeds van 'n volksgenoot te sê het nie, bly eerder stil."

Dit is so dat julle altwee "skrifgeleerders" is en dus behoort dit nie nodig te wees vir my om julle te vermaan om nie een ding te se en 'n ander ding te doen nie. 'n Mens se "preek" het nie soveel impak as wat jou voorbeeld het nie. As jou voorbeeld jou "preek" weerspreek, dan het jou "preek" inderwaarheid geen waarde.

Ons kan ook nie kies vir wie die reels geld en vir wie nie. As ons besluit " As jy niks goeds van 'n volksgenoot te sê het nie, bly eerder stil." dan geld dit vir alle volksgenote, of ons met hulle saamstem of nie.

Ter samevatting, jy kan nie die argument gebruik ter verdediging van Kallie Kriel, maar dan juis jouself skuldig maak aan dit waarteen jy waarsku as dit by iemand soos Dr Gregan kom nie.

Laat ons konsekwent wees en konsekwent bly.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Solidariteit stel groot bedrag geld beskikbaar
« Antwoord #27 op: October 16, 2008, 11:15:55 AM »
SP ek het die naweek so baie van u geleer deurdat u met my soveel wysheid geleer gedeel het.  Jy slaan die spyker op die kop en ook gelukkig waar dit saak maak.  Ons moet maar gedurig sulke harde woorde spreek.
Dankie dit was eintlik 'n preek op sy eie en ek waardeer die wysheid waarmee u die saak hanteer en aanspreek.   :)
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Solidariteit stel groot bedrag geld beskikbaar
« Antwoord #28 op: October 17, 2008, 10:32:32 AM »
Hierdie "Skrifgeleerde" ag homself as vermaan en gee daaraan gehoor.  :)
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Solidariteit stel groot bedrag geld beskikbaar
« Antwoord #29 op: October 17, 2008, 10:55:06 AM »
Dankie Sarel.

Terug by die punt. Weet iemand hoe vorder hierdie reuse onderneming van Solidariteit?


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal