Volksekonomie > Departement van Finansies
Nuwe Volkseie Finansiƫle Instelling
Clem de Klerk:
Ek het so pas met SP gesels - hy is dit eens dat die nuwe Jan S Marais is in ons midde - maar terwille van identifikasie praat ons deesdae van Jan Bank - ASP, is dit maar reg so?
Cois.:
huh ?????
Cois.:
Nou voel ek soos 'n "mushroom" !! ??????????
Cois.:
Nou het julle my nuuskierig... Wie is Jan bank ??
Ben Geldenhuys:
Cois,
Dit is Jan Beyers. Die nuwe Jan S Marais, wat 'n volksbank stig, dus - Jan Bank.
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version