Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Volksekonomie, die volgende tree  (Read 4104 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Volksekonomie, die volgende tree
« op: September 22, 2008, 08:50:38 PM »
U is almal teen hierdie tyd deeglik bewus van die korperatiewe bank wat gestig word. Dit kan gesien word as die eerste tree tot 'n volksekonomie.

Die tweede tree word Woensdag 24 September 2008 gegee, met die stigting van die Oranje Sakestigting en die gepaargaande inligtingsvergadering van die Oranje Sakekamers. Die gedagte is om so 'n sakekamer op elke dorp te stig en sodoende die gedagte van 'n volksekonomie momentum te gee.

Die belangstelling is groot, maar daar is nog plek beskikbaar. Sakemanne wat belangstel om die kongres by te woon, kan my gerus kontak.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #1 op: September 23, 2008, 07:50:19 AM »
Jan Bank se praatjie op die radio vanmore was goed, dankie Jan!

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #2 op: September 23, 2008, 08:07:00 AM »
Jan Bank raak nou so bedrewe dat Jan S. nie sou kon kers vashou nie!
Kennis is mag

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #3 op: September 23, 2008, 08:58:04 AM »
Ai, ai - ek mis alles :(
VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #4 op: September 23, 2008, 09:35:10 AM »
Plaas,

Maar jy kan mos 'n Oranje sakekamer stig daar in Mosselbaai?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #5 op: September 30, 2008, 08:42:59 AM »
Vandag, 30 September 2008, word die eerste Oranje Sakekamer in Pretoria gestig. Dit is die eerste van vele, aangesien ek bewus is van verskeie dorpe wat binnekort tot stigting gaan oorgaan.

Persone wat belangstel om ook in hulle dorp 'n Oranje Sakekamer te stig, kan my gerus kontak vir meer besonderhede en ook 'n handleiding van hoe so sakekamer gestig word.

Op kantoor Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #6 op: September 30, 2008, 10:19:48 AM »
Ben,

Wanneer word die Oranje Sakekamer Wesrand gestig ?
« Laaste verandering : September 30, 2008, 10:26:23 AM deur Sjarko »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #7 op: September 30, 2008, 10:23:46 AM »
Sjarko,

Wag ons nou vir mekaar? Ek dog jy is besig om dit te reel....

Op kantoor Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #8 op: September 30, 2008, 10:27:43 AM »
Ek het gedink ons het ooreengekom dat Sid die leiding sal neem.  ;D

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #9 op: September 30, 2008, 10:36:45 AM »
Hehe!

Sanderis

  • Gas
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #10 op: September 30, 2008, 01:55:48 PM »
Vandag, 30 September 2008, word die eerste Oranje Sakekamer in Pretoria gestig. Dit is die eerste van vele, aangesien ek bewus is van verskeie dorpe wat binnekort tot stigting gaan oorgaan.

Persone wat belangstel om ook in hulle dorp 'n Oranje Sakekamer te stig, kan my gerus kontak vir meer besonderhede en ook 'n handleiding van hoe so sakekamer gestig word.

Hoe kan ek later van tyd aansluit by Pta Sakekamer ?

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #11 op: September 30, 2008, 02:28:24 PM »
Sanderis, SP Ben sal kan help
Kennis is mag

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #12 op: September 30, 2008, 02:37:50 PM »
Oom clem, tien uit tien vir al die publisiteit wat oom in die program Dit is Radio Pretoria gee aan die volks eie ekonomie.  Ek hoop van harte dat al die ware Afrikaners die erns van die saak besef en die sakekamers 'n groot sukses maak en dat dit van krag tot krag sal groei.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #13 op: September 30, 2008, 05:25:34 PM »
Vandag, 30 September 2008, word die eerste Oranje Sakekamer in Pretoria gestig. Dit is die eerste van vele, aangesien ek bewus is van verskeie dorpe wat binnekort tot stigting gaan oorgaan.

Persone wat belangstel om ook in hulle dorp 'n Oranje Sakekamer te stig, kan my gerus kontak vir meer besonderhede en ook 'n handleiding van hoe so sakekamer gestig word.

Hoe kan ek later van tyd aansluit by Pta Sakekamer ?

Sanderis,

Wanneer die Sakekamer vanaand gestig word, sal daar deurlopend nuwe lede aansluit. Sodra ek dit het, sal ek hulle kontak besonderhede hier plaas.

Sanderis

  • Gas
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #14 op: September 30, 2008, 06:11:04 PM »
Dankie Ben , ek dink dit sal vir my moontlik wees om aan te sluit voor die einde van die jaar , miskien nog voor die einde van die komende maand.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #15 op: October 03, 2008, 12:11:50 PM »
Ek moes inderhaas "land uit" en het vandag eers teruggekom, Ek kon ongelukkig nie die stigtingsvergadering van die Oranje Sakekamer Pretoria bywoon nie. Kan ek asseblief die kontakbesonderhede kry sodat ek my plig kan doen ??

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #16 op: October 03, 2008, 04:46:23 PM »

Sanderis

  • Gas
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #17 op: October 03, 2008, 05:32:49 PM »
Dankie Ben , wat kan ek sê - dié mense is blitsig !

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #18 op: October 04, 2008, 10:06:48 AM »
Ja Sanderis, hier is 'n momentum aan die saak wat 'n mens opgewonde maak!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #19 op: October 05, 2008, 09:31:57 PM »
Sakemanne in Pretoria kan nou elekotronies aansoek doen vir lidmaatskap tot die Oranje Sakekamer Pretoria: http://www.oranjepta.org/Sluitaan.php

Kom Boere, as dit enigsins makliker was, dan was dit onwettig!

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal