Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Volksekonomie, die volgende tree  (Read 4104 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #20 op: October 05, 2008, 09:39:34 PM »
Nou wat nou as jy nie jou eie besigheid het nie, maar jy wil graag eerder die ondernemings in die sakekamer ondersteun, as SEB-ondernemings?

Gaan daar mettertyd 'n lys van al die ondernemings beskikbaar gestel word, of kan hierdie mense as "ondersteuners" aansluit?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #21 op: October 05, 2008, 09:49:10 PM »
Die besighede gaan bekend gemaak word, die manier sal seker van sakekamer tot sakekamer verskil na gelang van die omstandighede.

Die "ondersteuners" klink soos 'n goeie gedagte, miskien word daar op so iets besluit.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #22 op: February 17, 2009, 01:04:15 PM »
Vriende,

Daar is nou al vier Oranje Sakekamers gestig en teen 15 Maart wil dit voorkom of ons op 30 sakekamers te staan sal kom.

Die mikpunt vir die jaar is om 100 sakekamers te stig en met Oom Dolf se dryfkrag en Jan Bank se harde werk, wil dit voorkom of dit bereik gaan word.

As daar in ag geneem word dat die AHI maar 80 sakekamers het, beteken dit dat die Oranje Sake Instituut teen die einde van die jaar die grootste sal wees!

Sanderis

  • Gas
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #23 op: February 17, 2009, 01:58:05 PM »
Doen so voort ! Met almal se samewerking kan dit bereik word .

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #24 op: February 17, 2009, 05:19:02 PM »
Nou wat nou as jy nie jou eie besigheid het nie, maar jy wil graag eerder die ondernemings in die sakekamer ondersteun, as SEB-ondernemings?

Gaan daar mettertyd 'n lys van al die ondernemings beskikbaar gestel word, of kan hierdie mense as "ondersteuners" aansluit?

Tydens die stigting van die Oranje Sakekamer Donkerhoek, is die moontlikheid genoem van die daarstel van n intydse interaktiewe webwerf met n sentrale onderliggende databasis vir hierdie doel. n Virtuele Oranje Bladsye as jy dit so wil noem (In teenstelling met die Geel Bladsye wat in boekvorm is)

So n webwerf sal n Volkseie lys van verskaffers van goedere en dienste kan voorsien deur middel van n soekenjin gebasseer op Sakekamer (Streek) en Bedryf.

So sal jy byvoorbeeld kan kies om na Volkseie loodgieters (die bedryf) te soek wat werksaam is in die Pretoria sakekamer (die streek)

Ek is reeds besig met die ontwikkeling van die verhoudings-databasis en die soek-enjin in MS SQL server 2005. Ongelukkig het ek geen kennis van uitleg van Web-Bladsye, VB en Visual Studio.Net nie.

Ek gaan dus hulp nodig he om die data te publiseer en toeganklik te maak op die Web. (User-Interface)

Daar is geen verskoning meer om nie tegnologie vir ons Volk in te span nie. Gaan iemand kan help, of is ons almal te besig met ons eie persoonlike belange?
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #25 op: February 17, 2009, 05:40:43 PM »
Meerkat,

Dit is vir my wonderlike nuus. Ek het juis vandag gedink dat die Oranje Sake Instituut se webblad so verander moet word, het net gewonder waar gaan ek iemand kry om te help daarmee, aangesien ek redelik gestremd is in die verband.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #26 op: February 17, 2009, 08:08:43 PM »
Ek kan nie help nie - ek is totaal onkundig op die gebied. Seker my geboortedatum wat teen my tel ;)
Kennis is mag

Sanderis

  • Gas
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #27 op: February 17, 2009, 08:33:25 PM »
Ongelukkig het ek geen kennis van uitleg van Web-Bladsye, VB en Visual Studio.Net nie.

Ek gaan dus hulp nodig he om die data te publiseer en toeganklik te maak op die Web. (User-Interface)

VB en VS.N het ek geen kennis of ondervinding van nie , maar soos alles is ek bereid om te leer (met die hulp van 'n Google groep wat spesialiseer in die onderwerpe ) , ook is ek bereid om die data te help inlees .

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #28 op: April 14, 2009, 09:40:36 AM »

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #29 op: April 14, 2009, 10:52:42 AM »

[/quote]

Tydens die stigting van die Oranje Sakekamer Donkerhoek, is die moontlikheid genoem van die daarstel van n intydse interaktiewe webwerf met n sentrale onderliggende databasis vir hierdie doel. n Virtuele Oranje Bladsye as jy dit so wil noem (In teenstelling met die Geel Bladsye wat in boekvorm is)

So n webwerf sal n Volkseie lys van verskaffers van goedere en dienste kan voorsien deur middel van n soekenjin gebasseer op Sakekamer (Streek) en Bedryf.

So sal jy byvoorbeeld kan kies om na Volkseie loodgieters (die bedryf) te soek wat werksaam is in die Pretoria sakekamer (die streek)

Ek is reeds besig met die ontwikkeling van die verhoudings-databasis en die soek-enjin in MS SQL server 2005. Ongelukkig het ek geen kennis van uitleg van Web-Bladsye, VB en Visual Studio.Net nie.

Ek gaan dus hulp nodig he om die data te publiseer en toeganklik te maak op die Web. (User-Interface)

Daar is geen verskoning meer om nie tegnologie vir ons Volk in te span nie. Gaan iemand kan help, of is ons almal te besig met ons eie persoonlike belange?
[/quote]

Dit sal dalk ook bevorderlik wees om 'n afdeling/ skakel op so 'n blad te he wat verwys na werksgeleenthede vir volkseie arbeid soos ons hier op Bravoland reeds het.
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #30 op: April 14, 2009, 08:04:39 PM »
Ruan.  dit is goeie nuus en maak gebruik van die besonderhede op die Radio se webblad - al is dit net n beginpunt
Kennis is mag

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Re: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #31 op: March 02, 2010, 06:23:22 PM »
Jammer vir die ingels. Is alle besigheids eienaars bewus hiervan ?

Companies and close corporations (”CCs”) are required by law to lodge annual returns with CIPRO and pay the relevant fees. The lodgement of the annual returns is a recent legal requirement which starts to bite companies and CCs. Failure to lodge the annual returns timeously can cause a company or CC to be deregistered by CIPRO. During November 2009 CIPRO placed hundred thousands of companies and CCs in process of deregistration due to their failure to lodge their annual returns. It is anticipated that the registration of those companies and CCs which have still not lodged their annual returns, will be cancelled in the very near future.

Directors of companies and members of CCs are well aware of the legal responsibility of the preparation of annual financial statements for their businesses as well as the filing of income tax returns. The annual returns, which must be lodged with CIPRO, is a further legal requirement with which companies and CCs must comply irrespective whether the annual financial statements have been prepared or the income tax return have been filed.

Annual returns of companies and CCs must be lodged annually in the anniversary month of their date of incorporation. The end of the financial year of companies and CCs is not used to determine when the annual return must be lodged. If a company or CC was registered in August 2007, the annual return must be lodged during August of every subsequent year. CIPRO does not send notifications to companies and CCs to remind them of their responsibility to lodge annual returns. The responsibility therefore rests with the owners of companies and CCs to ensure that they are aware when annual returns must be lodged and have procedures in place to ensure timeous lodgement of the annual returns.

A company or CC must supply all the current information of the entity when lodging the annual return. This information will assist CIPRO to determine whether the information required to be disclosed in terms of the Companies Act by the company or the Close Corporations Act by a CC, has been disclosed and is still valid. This means that a company or CC must ensure, as required by law, that whenever there is a change in its information, the required forms containing such new information are lodged with CIPRO. The information supplied in the annual return should therefore confirm the information on record with CIPRO. If the information contained in the annual return differs from that on record with CIPRO, CIPRO will request the company or CC to lodge the appropriate forms to update its records accordingly.

If an annual return has not been lodged within the month following the month in which the anniversary of the date of registration falls, (September in the example used above) CIPRO may place the company or CC in process of deregistration. CIPRO may cancel the registration of a company or CC if the annual return has not been lodged within 6 months from its due date. Such cancellation of the registration is referred as final deregistration. It is also important to note that at times CIPRO does not wait for the 6 month period to lapse. Applying another provision in the Acts, CIPRO may consider that a company or CC which has failed to lodge its annual return timeously, is dormant, and immediately proceed to finally deregister such company or CC. It is important to note that a company or CC which has lodged its annual return, may also be finally deregistered if CIPRO has reason to believe that the entity is dormant and no longer trading.

As soon as a company or CC is placed in process of deregistration, it may find that banks and clients refuse to do business with it until the deregistration process has been cancelled by CIPRO. Government departments, provinces and local authorities will also not award tenders to companies or CCs which are in the process of deregistration.

The final deregistration of a company or CC has serious implications. The final deregistration means that the status of the company or CC as a separate legal entity has been withdrawn. As it no longer exists, it will be unable to function or transact business. All the assets of the entity are forfeited to the State in terms of the common law principle and practice of bona vacantia. The members of a CC will be held jointly and severally liable for all the outstanding liabilities and debts of the deregistered CC.

The registration of a company or CC which has been finally deregistered can be restored. CIPRO will, however, not restore the registration until all the outstanding annual returns have been lodged. The application for the restoration of the registration takes time and effort and brings costs and frustration which could have been prevented.

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Re: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #32 op: March 03, 2010, 01:15:03 PM »
Die Volksekonomie ding gee 'n mens opnuut hoop.
Passievol oor Afrikaans

Sanderis

  • Gas
Re: Volksekonomie, die volgende tree
« Antwoord #33 op: March 03, 2010, 09:18:07 PM »
Die Volksekonomie ding gee 'n mens opnuut hoop.

Dit is veronderstel om die kern van ons stryd te wees , en ek glo dit het die potensiaal om dít binnekort te word .

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal