Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: 22 November 2008 - Paardekraalmonument  (Read 2120 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
22 November 2008 - Paardekraalmonument
« op: September 22, 2008, 09:49:39 PM »
Die Kakebeenwa wat na Bloedriver trek ter herdenking van Bloedriver 170 sal op Saterdag 22 November 2008 by Paarderaalmonument aandoen.

Daar word 'n optog met die wa deur die strate beplan en natuurlik 'n feestelike program te Paardekraal.

Verdere besonderhede volg binnekort.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: 22 November 2008 - Paardekraalmonument
« Antwoord #1 op: September 22, 2008, 09:52:32 PM »
Klink lekker.  Gelukkig is die eksamen dan klaar so ek kan dit dalk bywoon afhangende op watter dag van die week dit is.  Ek is nou te lui om na my kallender te gaan kyk.  Ek hou van opgogte en verset aksies.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: 22 November 2008 - Paardekraalmonument
« Antwoord #2 op: September 22, 2008, 09:57:34 PM »
Dit is 'n Saterdag.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: 22 November 2008 - Paardekraalmonument
« Antwoord #3 op: September 22, 2008, 10:05:30 PM »
In daardie geval moet ek net kyk waar ek vervoer kan reël  dan sal ek daar kan wees.  Is daar vervoer van Pretoria af?
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: 22 November 2008 - Paardekraalmonument
« Antwoord #4 op: September 23, 2008, 07:46:14 AM »
Johan,

Daar is (nog nie) 'n bus gereel nie, jy voel nie lus om dit te reel nie?


Vir meer inligting besoek: http://www.bloedrivier.org/bloedrivier_gelofte_170.php

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: 22 November 2008 - Paardekraalmonument
« Antwoord #5 op: September 23, 2008, 01:08:25 PM »
As julle net vir my kan sê hoe om te werk te gaan om 'n bus te reëel sal ek dit met graagte doen.  Ek het nog nooit so iets aangepak nie en is dus nie seker waar om te begin nie.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: 22 November 2008 - Paardekraalmonument
« Antwoord #6 op: September 23, 2008, 01:10:45 PM »
Johan,

Praat met Nantes (stuur hom 'n PM), ek onthou hy het laasjaar so bus gereel.

Dankie ook vir jou bereidwiliigheid, want as elkeen sy deel doen SAL ons weer vry wees!

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: 22 November 2008 - Paardekraalmonument
« Antwoord #7 op: September 23, 2008, 01:16:40 PM »
Dankie het nounet een gestuur.  Ek help graag waar ek kan.  Stuur maar 'n PM as daar iets is wat jy dink ek vir julle kan doen. 
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: 22 November 2008 - Paardekraalmonument
« Antwoord #8 op: September 23, 2008, 01:21:20 PM »
Dankie Johan!

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: 22 November 2008 - Paardekraalmonument
« Antwoord #9 op: September 23, 2008, 01:23:47 PM »
Dit is 'n baie GROOT PLESSIER!!! :) :) :)
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: 22 November 2008 - Paardekraalmonument
« Antwoord #10 op: October 19, 2008, 08:41:06 PM »
Goeiedag almal,

Die kakebeenwa (Verootmoedigingswa) is gereed vir BLOEDRIVIER GELOFTE 170!
Na 300 man-ure se werk kan ons hom nou geniet!

Die beloofde fotos is hierby aangeheg.

Aan organiseerders en media: Artikels volg binnekort. U is welkom om hierdie
fotos te gebruik in u eie artikels.

Die jongste nuus oor BLOEDRIVIER GELOFTE 170 is beskikbaar by:
http://bloedrivier.org/bloedrivier_gelofte_170.php

Groete,

Willie Smith
vir BLOEDRIVIER GELOFTE 170
http://www.bloedrivier.org

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: 22 November 2008 - Paardekraalmonument
« Antwoord #11 op: October 20, 2008, 04:13:34 PM »
Pragtige werk !
Kennis is mag

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: 22 November 2008 - Paardekraalmonument
« Antwoord #12 op: October 20, 2008, 04:44:03 PM »
Dit is omtrent mooi. Nou het ek weer 'n nuwe agtergrond vir my werksrekenaar se skerm.
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: 22 November 2008 - Paardekraalmonument
« Antwoord #13 op: November 21, 2008, 11:57:56 PM »
Ek hoop iemand neem darem more bietjie foto's vir die Bravolander...  8)

More se program:

10H00 Optog
Die kakebeenwa word in 'n optog deur die leerlinge van die CVO skool, Die Verkenners. die Volkspele en 'n perdekommando vergesel. Die optog begin by die 1938 Voortrekkerpadmonument en beweeg na die Paardekraalmonument.

Opening
Opening word gelei deur Ds Johan Greyling.

Geskiedenis
'n Geskiedkundige oorsig word gelewer oor die verbintenis van Paardekraal met die Gelofte en Bloedrivier.

Volkspele
Optrede deur die Loutergoud Volkspele laer.

Gaskunstenaar
Coreen - FAK en Afrikaanse liedere.

Gasspreker
'n Lid van die Bloedrivier 170 reelingskomitee hou die Manifes voor en lig die teenwoordiges in oor die ondersteuners van Bloedrivier.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal