Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak  (Read 3476 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« op: May 27, 2007, 01:04:31 PM »

Van der Walt

  • Gas
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #1 op: May 27, 2007, 03:24:57 PM »
Morne

Ek dink jy het alles baie mooi opgesom.  Ek tree dan hiermee aan vir permanente diens.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #2 op: May 27, 2007, 05:08:04 PM »
Ek is nou wel ver, maar ek sal my bes doen van hierdie kant af.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #3 op: May 27, 2007, 05:14:15 PM »
Dan dink ek dat Sakkie sommer 'n naam namens ons uitgedink het:

OPERASIE VOLKSTROTS

B - BRAVOLAND
R- RED
A - ARM
V-VOLKSGENOTE
O - ORAL
L - LAAT
A - ALMAL
N - NOU
D - DOEN
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #4 op: May 27, 2007, 06:28:32 PM »

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #5 op: May 27, 2007, 08:40:55 PM »

123 Blok My

  • Gas
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #6 op: May 28, 2007, 07:58:01 PM »
Die behoefte is so groot, en die hulp wat gegee word voel soos 'n klein druppel in die emmer. 
[/b] [/u]

Gelukkig maak 'n klomp druppels 'n emmer vol.  (Daar is net so BAIE emmers wat moet vol kom)
Ons is reeds vir 'n baie lang tyd by die Kwaggapoorts Reddingsdaad betrokke en sou nie graag daar wou weg nie aangesien daardie mense op ons hulp staatmaak.   Hier plaaslik is ons soos 'n soort van afsetpunt.   
Ons versamel alles wat mense /vriende /vreemdes /gewilliges  kan afstaan, van klere tot meubels.  Ons het rondgesoek en op 'n goedgesinde vervoermaatkappy afgekom wat gratis die verpakte goedere hier by ons huis kom oplaai en dan weer na Pretoria vervoer, en by Kwaggaspoort aflaai, weereens gratis.   
Die mense wat ver en of afgelee plekke bly en se dit is nie moontlik om tot een of ander welsyns daad 'n bydrae te kan lewer nie, kan gerus met koeriers en vervoermaatskappy kontak maak en vra of hulle bereid is om behulpsaam te wees deur die vervoer van goedere vir welsynsorganisasies.  Glo my, daar is nog wat dit doen  (min maar tog - doen net bietjie moeite en soek) en dit gaan jou nie 'n sent kos nie (behalwe 'n paar telefoon oproepe), net 'n bietjie geduld en opgaarplek.   Ons borg ook kospakkies vir  kinders skooltoe.  Daardie dankbare gesiggies kan nie in geld gemeet word nie.  Die wat nie konkrete dinge kan skenk nie, kan selfs net een kind vir 'n jaar lank 'n kospakkie by die skool gee.  Die moontlikhede is legio.
Ons kan die Liewe Vader nie genoeg bedank vir dit wat HY so mildelik aan ons voorsien nie, daarom is dit ook so wonderlik om deel van Bravoland te wees waar daar nog mense is wat HELP waar hulle kan.

BRAVOLAND BO!!!
RM haar Boer en haar Boerseuns.

 

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #7 op: May 29, 2007, 08:03:03 AM »
Ek weet die nood raak daagliks erger en dit maak 'n mens skoon mismoedig. Is dit egter nie beter om tien mense te help as niemand nie? Elke druppel maak tog op die ou end die emmer vol, maak nie saak hoe lank dit vat nie, iets moet ons begin doen.

Dankie aan elkeen van julle wat alreeds so baie doen, sterkte met jul goeie werk.
Moed Vryheid Eer

Van der Walt

  • Gas
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #8 op: May 29, 2007, 08:14:04 AM »
Ek dink vir 'n begin moet daar 'n volkshulp kommitee saamgestel word, sodat dinge net kan begin en sodat daar die nodige beplanning gedoen kan word en die nodige besluite geneem kan word.   

Afwesig Morne

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #9 op: May 29, 2007, 08:40:56 PM »

Van der Walt

  • Gas
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #10 op: May 30, 2007, 09:13:08 AM »

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #11 op: May 30, 2007, 03:21:58 PM »
Reg. Kry julle kommitee reg. Dan skuif ons alle relevante drade na een kantoor. Voorsitter dien dan ook as skakelpersoon met Volksraad en dan ook die verskeie organisasies/persone wat dan sal baat vind by Bravoland se aksies.

Dankie vir julle inisiatief !!!

Groete Cois

Van der Walt

  • Gas
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #12 op: May 30, 2007, 03:38:29 PM »
Op hierdie stadium is die volgende lede bereid om op die Kommitee te dien.

1.  Morne
2.  Kleinbekkie
3.  Sannie

Voeg asseblief u naam by indien u ook bereid is.

Dankie
Sannie

Afwesig Kobus Breytenbach

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 8
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #13 op: July 20, 2007, 03:26:29 PM »
Kobus Breytenbach meld aan vir diens. Laat weet net.

Afwesig Kobus Breytenbach

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 8
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #14 op: July 20, 2007, 03:29:56 PM »
Kleinbekkie

Dankie vir die bank besonderhede. Ek betaal spoedig ietsie in.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #15 op: July 20, 2007, 03:47:47 PM »
Kobus, baie welkom hier by ons. Ons kantoortjie is diep weggesteek, maar ons is sowaar die bedrywigste.

Sakkie en Walter het op 'n ander plek gepraat dat ons moet aanhou om die aksies maandeliks te hou. Kan ons dan asb. tot en met Desember plekke se name kry wat ons kan help? Ek wil net byvoeg dat September en Desember se aksies naby die volgende plekke moet plaasvind.

21-24 September naby Koppies
14-17 Desember naby Krugersdorp
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #16 op: July 20, 2007, 08:26:12 PM »
Met die Ops van 14 - 17 Desember kan ons miskien genoeg geld insamel dat ons vir die kindertjies geskenkies kan koop en toedraai, dis darem so naby aan Kersfees en dink net hoe opgewonde hulle gaan wees.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #17 op: July 20, 2007, 08:37:08 PM »
Karina dit is die hele idee dat ons dan die kersaksie moet doen. Dit is ideaal want dan is ons 'n groot klomp bravolanders bymekaar.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Insake: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #18 op: March 18, 2008, 10:44:44 PM »
Begin ons kyk na die volgende aksie ??

Waar en wanneer ??

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Tyd vir 'n boer om 'n plan te maak
« Antwoord #19 op: March 19, 2008, 11:21:11 AM »
Cois, ons doen een keer in 'n kwartaal 'n aksie. Dit sou ideaal wees as ons dit tydens die Kultuurfunksie kon doen, want dan kan ek ook teenwoordig wees. Daardie naweek is egter alreeds so vol, maar Sjarko het dalk 'n plek of twee in gedagte. Wolmer het gevra of ons weer kan help met kos.
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal